SMS''''e vir 28 November 2016
SMS''''e vir 28 November 2016

SMS''''e vir 28 November 2016

“Êrens is iemand korrup.”
Gerine Hoff
Ek, John Fredericks, het nie eenmaal in my skrywes na swart- of witmense verwys nie, maar die reaksie op my skrywe is meestal deels gemik op rassistiese retoriek. Ek verwys ten alle tye dat alle Namibiërs moet muntslaan uit wat die land bied.

Chinees afkomstig van Namibië word gearresteer op Oliver Tambo in SA. In sy besit 18 renosterhorings. Wat gaan in Namibia aan? Êrens is iemand korrup. Hoop julle kry vir Thuli Mandonsela om vir julle hierdie korrupsie te ondersoek. Lughawe-sekuriteit hopeloos. Met julle sal daar oor ’n jaar geen renosters wees nie. Julle skitter in julle afwesigheid. Sannie

Kan die polisiehoof sy mening gee oor diere op die pad wat ongelukke veroorsaak?

Chinese caught with 18 rhino horns at Johannesburg airport - how is it possible that he slipped through Windhoek airport? Screams of corruption! For goodness''s sake, it has to stop! Expose the Namibian syndicate and the rotten officials involved right up to the top and lock them up for life!

Bring SA se skandeerders na Hosea Kutako.

Jy wat praat oor die arrogante Westerse wêreld en biljoene wat jaarliks ingepomp word. Praat ’n slag oor goed wat ons nie weet nie en hou op verwys na ou nuus en ou stories en feite wat almal weet. Beweeg vorentoe, want die res van die wêreld het. Generaal Torra

Hoe regverdig die regstelsel die dubbele standaarde? Wilddiewe en rowers of inbrekers steel, vermink en vernietig soos hulle wil. Hulle weet word hulle gevang, is hulle vinnig op borgtog uit om net aan te gaan. Beskerm jy jou eiendom en jou lewe op jou eie plaas of in jou eie huis. word jy opgesluit sonder borgtog. Is dit wat geword het van regverdigheid in die regstelsel? Wonder wie beskuldig wie van rassisme.

Is dit nie dalk tyd dat Telecom sy telefoongidse elektronies beskikbaar stel nie?

Dr Geingob, wake up and get your country in order instead of going on expensive luxury tours and concentrating on luxury pojects! The country is going to hell: Murderers, rapists on the loose to carry on their doings; corruption is rife; overpaying your SOEs by up to 119 per cent; another 7 rhinos slaughtered . . . Your people are suffering while you enjoy the luxuries if life. Shame on you!

/Awebahe: Ons het ook die spasie nodig. U ken die persoon wat u so antwoord, so sorteer julle goed op ’n ander plek uit. Julle is twee grootmense, of hoe?

Ek wil van die raadsmanne, opperhoofde, hoofmanne en governors weet, dat as jy op kommunale grond onder ’n hooflid met sy toestemming boer vir 20 jaar en hy die hooflid of sy kind besluit uit die bloute, omdat julle misverstande gehad het, jy moet uit die kommunale grond uitgesit word met jou boerdery en al. Is dit wettig, want hier in Omaheke ondervind ons die gebeure. Asb., iemand help met raad, want dis insit en uitsit!

Ek wil graag by ander lesers weet of dit verkeerd is as ek as ’n jong dame wil trou met iemand wat veel ouer is as ek? Sy vrou mishandel hom en dreig nou al 9 maande om hom te skei, maar sy kom nie sover nie. Ek dink ek sal maar wag, al kry die perde horings. Ek dink nie hy’s meer lus vir daai huwelik nie. Dis so te sê klaar op die rotse. Laat weet asb. u mening.

Rhb “Councillor” Mathews, wat se koevert oorhandig jy aan Theo Jankowski en hoekom betaal hy jou daarvoor. Jankowski, wat soek jy daar? Jou tyd is lankal verby by “council”. Korrupsie!

Namibië se //Kharasstreek-polisie stel onwettige patrollies op by nasionale pad by Grunau/Karasburg met tot tien polisievroue wat arrogant en uiters ongeskik optree teenoor die publiek. Hul motors word deursoek tot ’n driekwartier lank en dit teenoor senior landsburgers! Polisie weier om ’n brief te toon aan publiek, wat ons reg is om te sien. Jammer mnr. Polisiehoof van //Kharas. Die publiek het regte net soos u polisiemag! Om tien polisievroue en -manne so op die pad te sit, grens aan intimidasie van die publiek. Ons publiek, die belastingbetalers, betaal ten minste u salaris. Skandelik //Kharas!

Lekker gelees aan Ronelle Rademeyer se Hagia Sofia. Ottoman? My vrou wil nou skielik ook een hê. En dit moet opgestop wees. My verweer is toe dat dit net destydse kerkgevegte ontlok het tot Jesus met ’n swepie onder die lidmate ingeklim het. Vroutjie sê toe juis dis waarom ottomane nou weer so hoogmode is. Die NGK en Luther se Evangeliste baklei in die koerante met verskillende ottomaanse vyande. En ongelowiges skud maar net die kop en ma gaan haar ottoman vir Krismis kry.

Kan die “government” tog nie plan maak met Karanas se ligte nie? Asb., ons vergaan van donkerte of kom haal dit uit asb.

Ek wil net vir die persoon wat vir onse eie kaptein DC Gertze wil beswadder, inlig dat jy nog nooit in jou lewe ’n gemeenskapsleier gesien het nie. Dit wat jy vir die wêreld wil voorhou, is vals. Kry net jou huiswerk reg asb. Ek dink nie daardie vergaderings was vir jou bedoel nie, want jou ore het die regte boodskap verkeerd gehoor. DC is die eerste en die enigste kaptein wat dink aan sy gemeenskap en veral die oumense. Vir jou inligting het die oumense alreeds ge-“pay” en hy het nie nodig om by oumense geld te bedel nie, want ons, die ander, staan vierkantig langs hom. Die N$250 wat jy van praat, is die registrasiefooi van die korporatief wat einste van kaptein DC Gertze saam met sy raad geregistreer is vir die hele gemeenskap van Blouwes. Ook vir jou, laat jy ook lewe kan kry in daardie geweste. #khaire tog mense van Blouwes en sit neer die oorlogwapen.

GIPF vergeet tog nie ons pensioen voor Kersfees nie. Ons wil Kersfees geniet.

Ek wil graag vir jou uitnooi as jy dieselfde persoon is wat hierdie SMS van 24 November 2016 se koerant gestuur het wat paar dae aaneen op ’n sekere radio so jou mond uitgespoel het. Jy ken niks wat die waarheid is nie en dan voel jy jy is die aangewese persoon met dinge wat jy niks van weet nie wat nou ook koerante toe moet gaan en SMS’e instuur. Ek dink as dit jy is, jy weet presies waar my woning is en jy ken my kontaknommer. Maar ek wil graag hê jy moet my kom “face” dat jy die volle waarheid kan hoor. God het die waarheid lief.

Kunene and Etosha is vast, MET is arrogant. Rhinos will be poached because police are few.

Joos Platt, kan jy dalk reageer op SMS’e? Op FB reageer jy graag en professioneel. Kan ek dalk vrae in SMS-kolom vra dat jy dit hier antwoord sodat publiek ook kan sien en kommentaar lewer. Dit is ’n voorstel van my kant.

“Minister of eduction”, ek is baie ongelukkig met gebruik van karre wat rondry met drank en vroue werk toe vat. Dis my belasting wat gemors word. Doen iets daaraan asb.

Hanekamstraat se mense kan gerus ophou met hul prostitusie en getroude manne steel. Dis hoekom helfte van die vrouens nie hul kinders se vaders ken nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%