SMS'e vir 28 Mei 2020
"Hoe sal ons byhou . . ."
Ek is ’n (graad 15) GRN-werker wat 4 jaar laas bietjie verhoging gesien het. Werner Januarie het baklei laat taxi's se pryse styg, terwyl daar werkers is wat werk verloor het. Daar is werkers wat vir ’n halwe salaris werk. Hoe sal ons byhou vir kos, rent, hele maand se taxigeld, rekeninge en die lys gaan aan. Dit is mos nie net die transportbedryf wat geraak is nie.
Baie dankie aan Adolf Kaure vir die mooi rubriek in Republikein van 27 Mei. Dit het my diep laat dink en besef hoe bevoorreg ons in Namibië is. Ek hoop die drinkers het dit gelees en verander hulle gewoontes. Ek hoop daar is nog sulke vaders soos jy.
Baie dankie aan al die besoekers wat die langnaweek ons in Henties kom besoek het. Ons besighede het julle ondersteuning waardeer in hierdie moelike tye. - George Holl Coffee House
Ons in Namibië het baie respek vir Ramaphosa van Suid-Afrika. Hy hou sy mense op hoogte omtrent die inperking terwyl ander in droomland verkeer. Ons verdien beter.
Waar kan ek tog ’n lening aangaan? Ek is ’n huishulp en sukkel baie.
Obviously you have never driven through Mariental, otherwise you would know that the poor milk cows are standing in the hot sun in a fairly small enclosure. No green pastures for grazing there.
Kon navorsing ter plaatse al vasstel wat die alkoholinhoud van alkoholvrye bier is?
Rehoboth-SMS oor maskers: Bel gerus die nommer, u sal nie spyt wees. 081 203 9719. – Hilde
Kontrakteurs wat huise bou vir NHE en nooit betaal word nie, waaroor staan die huise leeg? Dit word afgebreek. Hoekom kan dit nie bewoon word nie en gratis. Hoekom moet woonsteleienaars net aanvaar dat hulle nie kan betaal word nie. PPP is ’n klug.
Ek het nou alles verloor, my huisraad, my werk, alles! Ek wil asseblief vra, is daar nie iemand in Keetmanshoop wat my net kan help met kos nie, asseblief? - 081 346 1810
Pynlike kraakbene: Ek het dieselfde oorgekom. Kniekoppe gereeld stukkend geval. Ek dra nou hierdie knee guards wat die bikers gebruik en dit gaan baie beter. Ek sal later die helmet oorweeg, as ek my hoof beseer met die valle. Miskien gaan ek dan sommer vir my ’n bike koop.
Wil raad gee oor hulp gevra in 26 Mei se koerant. Bloekomolie, kamferolie, olyfolie en meng al drie saam en laat staan vir ’n dag dan smeer jy jou knie daarmee elke dag en met gebed. Dis wat ek gedoen het en die Here het my knie gesond gemaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie