SMS'e vir 28 Januarie 2020
". . . boerdery heel uitsterf . . ."
Baie hartseerlik. Sluit ál drie vir ewig toe en gooi die sleutel in die see.
Dankie Jana-Mari Smith vir jou briljante berig op bladsy 3 van Republikein. Wonder waarom het die redakteur dit nie voorbladnuus gemaak nie? Volgens my mening gaan kommersiële boerdery heel uitsterf en net bestaansboerdery gaan oorbly as gevolg van geen hulp van die regering in terme van droogtehulp en belastingsbeleid vir re-stocking. Eers as voedsel opraak in die land soos in Zimbabwe gaan iemand wakker skrik en dan gaan dit te laat wees.
At the request of some Namibians. Can the High Court please rule to allocate all seized assets of the Fishrot-6 to provide proper sanitation facilities to all informal settlements in Namibia.
Yolanda Nel, so waar kon niemand nog die debakels by binnelandse sake weergee nie. Dit wat vir vandag geld, word nie vir môre aanvaar nie. Jammer om dit te sê, maar ek weet nie hoekom beland die onvriendelikste mense in Namibië by binnelandse sake nie. Jy het nie net geduld nie, maar ook ’n geweldige uithouvermoë nodig. Hoop die minister verstaan Afrikaans.
We of Fransfontein community are very proud of what Delano is doing for our children.
Kan die Mariental-munisipaliteit asseblief inwoners se honde begin registreer? Laat elke honde-eienaar N$60 betaal per hond. Dit behoort rondloperhonde te verminder, asook inwoners se nagrus verbeter.
Hentiesbaai watermeterlesings na Desember ook amper 3 x hoër vir almal jaarliks. By navraag: Julle het mos kuiergaste vir Kersfees. Hul is gou om die fout te herstel, maar jy moet nog 3 maande navraag doen voor jy dit op die rekening sien.
Die kritiek oor die Rehoboth-koshuis is suur druiwe. Ons weet dit is wraak, omdat jy vir diefstal en korrupsie laat gaan is. Stop, anders word alles openbaar.
Ons vermoede is dat die verbitterde eksmatrone en haar metgesel in Rehoboth agter die koshuis-SMS’e sit, daarom die aanval teen die leierskap. Jou diefstal en korrupsie is uitgewys en nou veg jy deur die media. Vertel die mense eerlik waarom jy jou werk verloor het en stop met jou liegstories.
Die naam “Fokof Polisie Kar” is ook by die ATKV-jaarvergadering ter tafel gelê. Die gaan oor disrespek teenoor Afrikaans. Die voorstel is dat die naam “Fokof Polisie Kar” na “Fokop Polisie Motor” toe moet verander. - Mag Tig
As jy nuus kyk op TV of die koerant lees, is dit net korrupsie in Suid-Afrika en Namibië. In Namibië is dit viskwotas, staatstenders en verkiesingskorrupsie. Wat ’n gemors. Ons leiers is maar net nie bevoeg om ’n land te regeer nie. Wat ’n skande!
Kalkrand: Politieke campaigns by lykwaakte met sop is ’n skande. Ek kies liewer die sop as die swak leiers wat so desperaat campaign. Dis ’n gruwel voor God. - Aartappels
Verskillende lande se ambassadeurs het ’n konferensie by die Dome in Swakopmund bygewoon. Die verteenwoordiger van Zambië se ambassadeur in Swakopmund sê vir hom hy moet in Walvisbaai gaan bly, hulle sal sorg dat hy elke dag in Swakopmund kom. Wie se geld word so gemors? Ons, die belastingbetalers. Dit is wat hy vir my vertel het. - Hester
Hoe kry ’n pastoor dit reg dat ’n dokter in ’n ou kerkgebou velle van die mans kom sny? Omdat hulle van een plek af kom, is hulle geregtig om so iets te doen? Wat sê die hoofkantoor van die kerk?
Ek kan dit nie verstaan nie. Bring die doodstraf terug! Kyk na lande waar die doodstraf nog geld. Hoekom moet die slagoffer net een kans op lewe hê en die misdadigers floreer?
Ons hoop die nuwe burgemeester kan iets doen met die straatligte in Gemengde Lokasie.
Dankie Suid-Afrika. Dank aan die Springbokke. In julle geval spreek nasietrots luider as geld. Moenie ou stock (spelers 8 jaar en ouer) in jou span Wêreldbeker toe stuur nie. Die sulkes soek net pensioen. Jammer vir die All Blacks. Ek vergewe julle, maar doen dit nie weer nie.
MultiChoice. Where is BBC Earth Channel 184? You keep on advertising. The programs look great but no channel 184. On how many different channels will you continue showing us Keeping up with the Kruger season 1 episodes 1-6?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie