SMS'e vir 28 Januarie 2019
SMS'e vir 28 Januarie 2019

SMS'e vir 28 Januarie 2019

"Ons hou jou dop..."
Mandy Rittmann
Oom Calle, dit is ok as jy die belasting nie verlaag nie, moet ons net asseblief nie in armoede in dryf nie en persoonlike belasting aan te pas na tabelle soos in koerante geskryf was verlede jaar.

Dit het baie laat in die dag vir Namibiese rugby geword, as die NRU sedert Augustus glad nie met die hoofafrigter van die Namibiese Nasionale span gekommunikeer het nie.

Op ’n gereelde grondslag verander die skool kurrikulum met gepaardgaande ontwrigting vir onderwysers en kinders met geen noemenswaardige verbetering. Hoeveel navorsing doen NIED op voetsoolvlak om werklike onderwysprobleme te identifiseer?

Namibian: Farm workers evicted over festive season. Can the Namibian newspaper find out who the owners are and name and shame them? Republikein: government boy got, 16 farms 320 200 ha for 164,6 million in 2018 and relocated/resettled only 12 families? Open your eyes Namibians!

Namib Times court report: Murder accused out on bail of N$1 000.00 is at large and warrant of arrest issued! Many others accused of murder out on bail up to N$4 000.00. Yet four people accused of harvesting crayfish remain in custody? Where is the logic of the justice system?



Mense wat mekaar sleg sê in die SMS-gedeelte van die koerant. Hou op daarmee, gaan loop mekaar op of wat ookal. Ek wil nie sulke goed lees en ek glo ander mense ook.

Tielman se “Sê maar net - Die Titanic en Bruce Lee" en die nostalgie oorweldig my. Dink nou terug aan my fliekjare in die Hermanus van Wyk Gedenksaal in Rehoboth, waar die fliekery ook ’n hoogtepunt in my jongsdae was. Mev. Krohne het langs die projektor gesit en as daar ’n ongemaklike toneel was, het sy haar hand voor die lens gehou en daardeur die toneel (wat ons so graag wou sien) uit te block, soort van ’n sensuur. Goeie ou dae. - Paul Stramis

Vir hoe lank wil Khomasdal E.S.K. Gemeente hul kerk se dominees uit die kerk uit roei. Kan daar nie ontslae geraak word van hierdie opstokers nie. Los vir dominee uit asseblief, julle weet wie julle is. Dit is ’n verskriklike skande!

Grys Audi met die registrasie nommer N 19890 WB. Rehoboth het mos klomp bome. As jy wil dood gaan hang jou. Jou manier van ry tussen Windhoek en Rehoboth is pateties en jy stel ander se lewens in gevaar.

Ongelukkige regeringskoshuiswerker. Julle is te lui om te werk en het julle dik geeet uit die koshuise gedurende die koloniale tyd, moet nie nou kom kla nie.

Die Swapo-bakkie in Gibeon word nie gebruik vir die doel waarvoor dit gegee is. 90% word dit gebruik vir privaat trips. Ons hou jou dop meme.

Aan die persoon wat Donderdag 24 Januarie my kar in Maerua Mall se parkeer area gestamp het en net weg gery het. Ek hoop jou gewete pla jou. Die wiel sal draai.

Ook Hoofman Seth Kooitjie het heengegaan. Sy Topnaar-stam ook, maar deurmekaar. Nou sal ons sien of sy stam sal voldoen om hoofmanskap na regte eienaars terug te gee. Mag ook sy siel rus in vrede.

Koherab se perderuiters, los die mense se beestekalwers uit en die mense wat beesvleis en kalwers by Gibeon-area se mense koo, pasop dis gesteelde goed.

Goeie een - Was by hoenderplaas op Henties om gekraate eiers te koop. Dame daar deel my mee dat hoenders wat gekraakte eiers lê te oud is. Moet nou geslag word!!??? AMEN

Leer uit die geskiedenis: "Daag nooit met jou Bowie-jagmes met 'n 15cm lange staallem en rooshout handvatsel, by 'n S&W, 6 rondte .357 Magnum-rewolwer met 'n 15 cm loop by geveg op nie". (Don't turn up at a gunfight with your knife). - Hondo Lane



Windhoek Country Club-casino, wens staff is bietjie vriendelìker.

My kinders is nie by WHS nie, maar ek wil net sê WHS is 'n topskool. Hou so aan.

Geagte Minister Schlettwein. Probeer asb een van die nuwe ITAS hulplynnommers bel. As u oproep geantwoord word, vra hulle om ook die gewillige belastingbetalers se oproepe ook te antwoord.

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%