SMS'e vir 28 Februarie 2018
“. . .elke rower op sy agterpote. . .”
Net N$66 per leerling per jaar word deur die regering aan staatskole betaal. Maklik, verhoog sondebelasting met nog 10%, so ook grond- en erfbelasting, petroleumprodukte en invoerbelasting, dan kan onderwys gratis raak en nog ’n parlementsgebou of twee kan ook opgerig word. – Sors
Die opleidingsareas van die NDF is afgekondig in Gazette 1179 en sluit nie die plase in wat aangekoop is in Keetmanshoop, Karibib of Oropoko.
’n Uitgawe van N$45 miljoen en die president pleit bewusteloos; hy het nie daarvan geweet nie? So ’n transaksie duur maande. Waar was sy aandag al hierdie tyd? En die skole het hierdie jaar nog geen fondse gekry nie. Moenie weer vir hom stem nie.
Oom Calle, ek het met 'n swaar hart vandag my N$113 000 se belasting vir die jaar betaal. Toe ek lees jy wil al weer N$20 miljoen blaas op onafhanklikheidsvieringe het ek weereens besef hoe maklik dit vir die regering is om belastinggeld te blaas.
Ai, mnr. Thomas! Om te sê boere wil nie grondbelasting betaal nie is onverantwoordelik van jou. Nee, meneer, begin van voor af en doen dit reg. Soos met alles in die lewe is daar nie kortpaaie nie!
Ek lees Singapoer betaal bonusse aan sy burgers bo 21 uit met sy surplusbegroting. Mnr. Nico Smit (PDM), bereken wat kan skoolverlaters kry uit die N$45 miljoen vir Oropoko gasteplaas.
Sommige dorpe se werkers van TransNamib begin werk agtuur tot vyfuur, maar sommiges werk vanaf seweuur tot vyfuur, ’n volle uur meer, terwyl ons almal vir een maatskappy werk. Kan iemand asseblief vir ons help sodat ons almal van agt tot vyf kan werk, want dit is een firma. - Baie ongelukkige werker van TransNamib
Sal graag ook wil hê die pensioenkantoor in Rehoboth sal moet aandag geniet van die hoofkantoor. Kom jy daar word jy deur die skoonmaker ontvang en gesê jy is van die dokter afgekeur of goedgekeur, sommer in die gang voor ander kliënte. Waar kry sy die inligting wat in ons "files" aangaan of doen sy die papierwerk asook die skoonmaak? Daar is geen privaatheid wat rondom jou siekte gaan. Wat soek sy in die boeke van die mense? Ons sal moet opstaan sodat daar iets gedoen kan word. So word alles op straat bespreek.
The squatter problem in Tsumeb refers: These people were neither invited nor did they ask for permission to settle in the town. They demand services from the municipality for free, while the registered towns peoples' rates have to be increased in order to cater for the additional burden these people create. It is time that this (we demand!) culture comes to an end and that people realise that nothing in life is for free. Besides, why don’t they clean up their rubbish themselves?
Swapo, as Jan Jonker Afrikaner, Hosea Kutako en Maharero nog gelewe het, sal julle nie die land regeer het nie. Julle is inkommers. Gee die land terug aan die eienaars, asseblief.
Mr Jooste. You have been promising and threatening to hold SOE boards missmanagement accountable for years, which means that you are also failing your mandate! When are you going to take action? They all know your threats are hollow and will continue to missmanage until there are concrete consequences!
6 km vanaf Dordabis is ’n 6 000 + hektaar plaas “wasted!” Eienaar werk vir die staat in die Noorde en raai wat, sy het nóg een plaas. Kan ek nie net 1 000 hektaar van een kry nie?
Our justice system is grossly failing our country be it people or animals eg. N$1 000.00 for cruelly battering animals to death, rediculous sentences (if at all) for murder and rape, killing people by drunken driving etc etc! There is no justice. Perhaps an eye for an eye will make culprits feel some of the pain they are dishing out?
Die persoon of mense wat besluit het GIPF word elke maand die 28ste uitbetaal, julle is absoluut briljant. Agbare president Geingob moet julle aanstel vir baie belangriker besluite. Niemand het julle vertel dat die maand Februarie net 28 dae het nie. Nou sit die skelms en wag vir die oumense om vandag hul rekeninge te kom betaal in die dorp. Elke sakkeroller/rower is op sy agterpote aan die einde van elke maand. Dis ons lot elke 28ste Februarie. Here, wees ons asseblief genadig in hierdie land. Ons weet Republikein plaas nie net sommer ’n boodskap sonder om seker te maak van die feite nie. As julle navraag doen, gee sommer vir ons die name van daardie slim mense, sodat die skelms kan weet wie kyk so mooi na hulle.
GRN 698 ry elke dag tussen Rehoboth en Windhoek en laai nog "hikers", maar die regering bespaar? Hoe?
Ek en die Republikein sal nie hierdie een ignoreer nie, dit is in gemeenskapsbelang: Die "Public Service Act" en die Kerkorde van die ELKRN word sommer ge-"bypass" volgens wat die algemene sekretaris van die kerk verduidelik. ’n Voltydse direkteur onderrig by die kweekskool. Maar nee, ons vrae maak nie sin nie!
Die paramediese dienste by die onlangse laerskole sport in Rehoboth was uiters pateties in vergelyking met die paramediese diens by Vooruitsig Junior Sekondêre Skool se atletiek, ook in Rehoboth. Hoop die organiseerders en skole het kennis daarvan geneem. - Oplettende skoolouer
Thank you Geo Polution Technologies for issuing an assessment for a new harbour and phosphate extraction in protected area at Lüderitz not to go ahead! Congrats. At last a company who actually cares and protects the environment instead of playing along with the greed of unscrupelous development.
Ek wil net vra! Wat het gebeur op Woensdag 6 Februarie 1985 die dag toe Suid-Afrika se weermag my pa met die naam van Ndara Kapitango met die vuur gebrand het? Ek het by die veteranekantoor gegaan en het tot nou toe geen antwoord nie. Ek is sy seun, Ndara Kambanzera. Waar moet ek hulp kry? Tot so vêr?
Government spent 12 billion on SOE's bailouts last year! Shocking - instead of holding officials accountable after 27 years of independence we have failure, incompetence, corruption and missmanagement without consequences? This waste of taxpayers' money borders on criminality and must stop! Imagine what could have been achieved with this money. How many lives could have been improved. Poor Namibia!
Die boababboom op die foto is beslis nie 28 meter hoog nie. (Dit is die hoogte wat internetbronne verstrek. - Redakteur)
Lineekela Amadhila se antwoord op “Blikbrein” se probleem bevestig dat Multichoice nie omgee nie. Ons moet net betaal, want dis hul “business model”. So bly ek het hulle al lankal opgegee. Ek wag vir die maatskappy wat vir my kan gee wat ek wil kyk. Dan praat ons weer.
Kan iemand my tog verduidelik, as ek met ’n kortmouhemp, wat skoon is, begrafnis toe gaan, doen ek verkeerd of is dit verbode of onwettig? Die klere is dan skoon!
Ek soek raad vir bome wat uitgekap is, om te verhoed dat dit weer sal groei?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie