SMS'e vir 27 September 2018
". . .gedoem voor dit begin. . ."
Medikasie se pryse: Ongelooflik hoe pryse oor die algemeen verskil. Die ergste ervaring is 'n basiese malariamedikasie “Qoartem”. In die Okavango kos 'n pakkie N$503,30, maar by die kliniek tot my skok na my aankoop, N$4,80 vir presies dieselfde produk. Waarvolgens word die 50 persent wins uitgewerk vir iets so lewensnoodsaaklik?
NBC se pensioenbydraes word afgetrek, maar nie oorbetaal is nie. Werkers stel 'n “vote of no confidence” in teen die trustees wat dit toegelaat het in. "Shame on you trustees." Kry ook vir julle 'n ander onafhanklike "union", want Napwu is by Swapo geaffilieer. Wie se belange dien hulle? NBC werkers s'n of die "government" s'n? Word wakker werkers!
Die Swapo-sirkus wat van die 1ste tot 5de Oktober 'n cul de sac sal bereik, is gedoem voor dit begin het. Volgens mnr. Geingob en sy kliek het landsinwoners alreeds met onafhanklikheid hul "ancestral land" Namibië ontvang, so die kamma grondkonferensie is net bluf. Die hele arms van die Swapo-regering is in volle swang gerat om hul skewe, Swapokratiese omkeerregering te laat geld. Die uiteinde van die sirkus is bekend alvorens die “merry go round” begin het. - Namalander
Regering, word wakker asseblief! Lees “SA gevry na China 'n verleentheid”. Ons word gedwing om China se rommel te koop, swak gehalte produkte.
Every day new scandalous government corruption scandals are exposed: Secret Swapo firm Guinas Investments in dubious deals involving hundreds of millions lost! Government ministers, deputy ministers, PM's and officials benefit from free resettlement farms! Shame on your corrupt government Swapo! Where is the corruption watch? When is someone going to have the guts to prosecute this corrupt government because it is obvious that this is the norm and will not stop! We urgently need a non-corruptible public protector like Thuli Madonsela. It is heartbreaking what has become of our country!
Ek soek raad. Waar moet ek hulp kry of die saak rapporteer? Ek was so siek en twee susters het hard baklei, en ons, toe hulle klaar maak, toe gaan ek huis toe. Een suster is kamma bekeer, pastoor wat elke tyd preek. Dit is 'n skaamte vir Schlip se kliniek. Laat die pastoorsuster gaan na ander 'n plek toe, watter voorbeeld is sy vir gemeentelede en die gemeenskap, of ons wil die minster gaan sien. Rehoboth se susters, laat ons julle stem hoor.
Indien spelers jou nie vertrou, kan jy doen wat jy wil, jou resultate sal nie na wense wees nie. - #NamibiaRugby
Is dit nie “conflict of interest” as die man en vrou in dieselfde skool “management” is nie? By ons skool neem die vrou van die skoolhoof oor en ry vir ons, sonder saal en toom! Is dit nie “conflict of interest” nie?
Die Republikein van Dinsdag 25 September se internasionale nuus was 'n skokkende gemors van fopnuus en propaganda, asof dit direk uit die Atlantic Council se mond gehaal is. Julle kan nie 'n ander land en leier aanhoudend so beskinder en belieg nie, net soos dit nie reg is vir ander om liegstories van ons land in die buitewêreld te versprei nie. Kry julle joernalisme op standaard, want julle lesers verwag feitlike en onpartydige nuuslewering.
DStv and NBC. Why do I have to pay twice to receive NBC TV signal? Annual TV license for NBC as well as DStv's subscription. I would really appreciate an honest answer to this "raaisel"!!! - Pensioner, Henties Bay

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie