SMS'e vir 27 Maart 2018
SMS'e vir 27 Maart 2018

SMS'e vir 27 Maart 2018

"...gaan kyk asseblief..."
Mandy Rittmann
Wat is dan die probleem dat die regering nou nog nie agterstallige gelde van onderwysers betaal het nie? Nou moet nog ses maande gewag word? Skaam julle almal. Van wat moet hulle lewe? Maar daar is twee plase gekoop met ons geld! Nee wat, dis geen wonder dit gaan so in die skole, dis omdat julle die mense behandel asof hulle net moet doen. Tietse!

Dr. Haufiku. My vriend het ’n afspraak gehad op 21 Maart by Katutura-buitepasiënte (op sy kaartjie geskryf), maar is huis toe gestuur omdat daar geen dokters aan diens was nie. Weet u dalk hoekom?

Oom Calle, gaan kyk asseblief wat by die ministerie van finansies se kantore aangaan. Te min parkering vir belastingbetalers, net skakelbord word beantwoord, maar geen kantoor nie, betaal-"cubicles" leeg, glo "understaffed", "printers" kamma stukkend om "assessments" uit te stuur. My voorstel is: Vat die weermag se begroting en wend dit aan by die ministerie van finansies, want hul kry te veel geld om plase te koop. Die totale chaos is geen aansporing om vir "tax" te registreer of om "tax" te betaal nie.

MTC en Telecom. Vrydag se berig oor Cran se goedkeuring dat NPTH nou beheer van MTC kan oorneem en GIPF 'n goeie belegging kry, is ’n verligting. In die ou tyd het die regering ook telekommunikasie beheer en dit het goed gewerk. Alhoewel kompetisie 'n goeie ding is, is Namibië te klein vir hierdie bedryf. Nampost en Telecom staan ook as gevolg van nuwe tegnologie en moet fokus op ander funksies. - D Potgieter

My ondervinding is dat as lyfstraf met liefde toegepas word, kan dit nie geweld kweek nie. My ouers was streng, maar dierbaar. - Polisiebelt

Die grammatika van ’n taal, so ook die verstaan en betekenis van ’n woord, is waar die probleem oor slaan en tug lê. Solank die bestuurder van ’n motor, trein en vliegtuig almal as "drivers" gesien word, so lank sal tug as doodslaan aangesien word. - SAP&H

In verband met die paal en kruis: Lees asseblief Josh. 8:29, asook Josh. 10:26. Dit was hoe misdadigers gestraf was. Hulle het Jesus bestempel as een. Gebruik asseblief die alombekende 1933-uitgawe van die Heilige skrif. Vergelyk Num. 21:8-9 wat ’n voorskou was van wat met Jesus sou gebeur met Joh. 3:14. ’n Lekker lees naweek vir u.

Jong mannetjies in wit Polo N194-920W wat hul vullis Saterdag op ’n kerk se sypaadjie gestort het, skaam julle!

Dankie vir die Vrydag se SMS oor 56 ministers.

Mr. Bernadus Swartbooi stop lying. The president asked u to apologise to your senior. You failed to do so and resigned. Swartbooi was not fired.

Gibeon se getroude polisiemanne bly by die klubs tot watter tyd van die oggend. “Entertain” ander vroumense, dit laat wonder, my weet die vrou?

Ats! Ek het gedink ek het vir die regte party gestem. Nee, was verkeerd! Sal weer ’n ander ene probeer.

Ek was ’n rukkie terug op Duineveld, my tuisplaas. Was ek geskok om te sien dat ouers ’n seun van ongeveer 14 ’n motor laat bestuur. Dit is ontstellend om die minste te sê. Wat as daardie kind ’n ongeluk veroorsaak?

25 Maart, Air Namibia-vlug na Windhoek via Walvisbaai. Het twee en ’n half uur in die ry by instaptoonbank gestaan, met geen hulp aan ouer mense en swanger vroue. “System error.” Net een toonbank beman vir ekonomiese klas om instapkaartjie met hand te skryf. - Ontevrede passasier, Jeanetta Vermaak

Rugby: Ek was Saterdag by Dollies se tuis-"game". Ek was in my skik, jong spelers en gewillige bestuur en afrigters wat voorpunt neem met dissipline. Dit is hoe Dolphin Rugby-"team" ge-"label" is "since 1982". “Old boys”, staan nader en kom kyk "games". Dis wat ons begin het. Doen ’n bydrae, hoe gering ook. Dis ons opoffering, dis ons gemeenskap daardie, dis ons keuse so kom ons stap nader as vaders. Kontak Tommy Forbes vir Dollies-span. Praat by 081 399 6445.

Weg met die "HR" en tegniese beampte en die dorpsraad wat vir 5 jaar net sit op die stoel en salaris ontvang, maar die dorp gaan agteruit. Ons moet alweer stem en hier gaan niks aan in die dorp Karasburg nie.

Op die onontwikkelende dorp Karasburg is so baie verkeersbeamptes. Een kar word 4 tot 5 keer per dag voorgekee. Die verkeersbeamptes gebruik die mag wat hulle het verkeerd. Die 20ste, dan verdwyn hulle wanneer hul salaris kry en ook naweektye, want hulle drink en bestuur die onder invloed van drank. Gaan vang julle tjommies en voertuie sonder lisensies en ook persone sonder rybewyse. Ons Karasburg-inwoners sien wat maak julle.

Kan van die lesers my sê. Is dit moontlik dat jy N$1 000 00 gestraf word vir op 'n laaisone staan? - 081 293 6199

Is daar nie iemand wat kinder-"movies” het, my kleinkind soek asseblief. Cars, "lighting McQueen", die een met Mac-trok en die een wat 2017 uitgekom het. Groot asseblief, u kan my SMS.

Ek soek tog asseblief hulp. Ek skryf gedigte en soek na ’n ou Samsung-kamerafoon wat u nie meer gebruik, wat kan "Google". Ek het dit asseblief nodig vir navorsing. Indien u kan help, sal ek dit waardeer. Kontak my by nommer 081 792 8553. Dankie. Hoop lesers kan help.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%