SMS'e vir 27 Maart 2017
SMS'e vir 27 Maart 2017

SMS'e vir 27 Maart 2017

’’....al die mooi, goue glimlagte...’’
Mandy Rittmann
Windhoek se dors: Regtig, mense hier is só selfsugtig. Hulle voel vere vir water spaar. Almal dink omdat dit gereën het en die damme effens voller is, hulle nou maar houtgerus kan aangaan met karre was, tuine natmaak, ensovoorts.



Die terreuraanval in London is verskriklik. Dit laat mens sommer opnuut die relatiewe vrede in ons eie land weer waardeer.



Ek hoop die drie mans wat die arme bejaarde vrou in Swakopmund aangeval het, se foto's het wyd en syd versprei en dat hulle gevang is. Ons het nie sulke mense in Namibië nodig nie.



Watter tipe mense (mans) het ons in ons mooi land Namibië, wat ou mense wat hul nie eens self kan verdedig nie, aanval. - Bekommerd



Agtergebelewens bly agter: Ja wat, so sal die rykes (en tenderpreneurs) net ryker word, terwyl die res van ons krepeer.



Hoe op aarde is dit moontlik dat nooddienste meer as twee ure vir 'n man laat ly het met 'n bus wat op sy voet lê? Dit laat mens wonder tot wat ons nooddienste eintlik in staat is?



Ai, Psemas, moenie opgee nie, ons staan agter julle. Kyk wat kan julle doen om die Psemas te red. Ja, hy bestaan al jare. So oud soos die berge vas staan.



Hoe sal Psemas dit hou indien jong, enkellopende intreestaatsdienswerkers begin met vier of vyf afhanklikes alvorens daar bydraes gemaak is?



Kyk na al die mooi, goue glimlagte by padblokkades en ander staatsinstellings. Vra maar net.



Kan Psemas nie ook SMS'e stuur aan lede sodra 'n dokter of diensverskaffer 'n eis namens 'n lid indien nie? Daardeur sal hulle 'n mate van beheer hê oor die eise wat ingedien word.



Dankie Heer, Alexia se operasie was 'n sukses!



Hoekom is Stampriet se polisie so onregverdig? Ons as gemeente het baie probleme met daai plek se polisie en daar is 'n vrou wat julle baie help. As ander gaan kla word daar niks gedoen nie, maar as sy gaan kla, word jy onmiddelik kom haal. Ons nodig help. Praat tog met Stampriet se polisie, asseblief.



Wat 'n skande dat ons president nie weet hoe Rehoboth lyk weens geen regeringshulp nie, maar ons bydrae is goed om ander te voed. Dan sê hy nog “prosperity for all Namibians”, maar sit oogklappe op en sluit die Basters uit asof ons van 'n ander land is.



Die verskil tussen die wêreld se rykste en tweede rykste persoon is 11 miljard. Dis maar net N$11 000 000 000,00! Lekka ou geldjie vir 'n ou aftredetjie sou ek dink. - BG



Henties weer in die nuus, 600 hoenders vrek as gevolg van die munisipaliteit se waterdruk wat te laag is? Hello! Of dalk swak beplanning!



Moeg vir Aranos se leiers wat net met hulle se monde rondpraat dat die Swapo-raadslede niks doen nie, en sê omdat hulle met opposisie bly, is die plek nie geontwikkel nie. Waar is jy wat so sê? Jy is mos die een wat met Swapo “government” se ontwikkelingskantoor het. Jy het dan ook nie eendag 'n vergadering met die gemeenskap gehou nie. Julle almal is een in een pot. Julle verryk net vir julle en is nie daar vir die gemeenskap. Ons is net hier vaalrys gegee en gesê dis ontwikkeling. Kan die minister nie tot op die grond kom nie in Aranos? Dankie.



Ek wil graag weet, sekuriteite wat by die kliniek werk, hulle word nie betaal nie, maar hul vorms word kom vat. Wonder net, kan iemand antwoorde gee asseblief?



Wil net weet, waar kla 'n mens iemand aan wat in 'n woonbuurt in 'n karavaan bly met 'n handvol kinders sonder krag? Ons moet heeldag net rook ruik soos water warm gemaak word vir kos, koffie, bad, ens. Ons betaal bitter baie vir erfbelasting, maar ander kan maar kom plak. So ek kan maar ook vir my werkers pondokke op my erf oprig?



Waarom raak die Bybel net reg as ek 'n gelowige is, en daarin glo? Is dit nie inkonsekwent as geloof alleen die enigste maatstaf van wat ookal is nie? - Weetoki



Ek staan verbaas. God is deur Namibië verwerp, opsy gestoot. Die Grondwet staan bo die wet van God. Namibië het hom verloën en hul rug op Hom gedraai. Heidennasie, waarom bid julle skynheiliges nog vir hulp van die Vader? Julle wat nog stem vir partye wat God nie ag nie en met heidene handel. Plaas God eerste. Sit Hom terug op die troon. Sonder Hom sal daar net wanorde wees.



Slagpale vir donkies? Waar gaan al die donkies vandaan kom? Sekerlik gaan hulle gesteel word, want niemand boer met donkies nie en dus kan geen slagplaas geregverdig word nie. Daar was 'n baie goeie rede toe ander Afrikalande soortgelyke slagpale by hulle toegemaak het. Leer tog asb by hulle! - Moedeloos oor Chineesboeties



The official retirement age set as law by goverment is 60. Why is it then that the president, all ministers and many officials and cronies are above 60? Is this lawfull and/or the usual Namibian double standards?



Wie sal jy wil hê moet op jou opereer? 'n Wit dokter, swart dokter of bruin dokter? Of eerder die een wat die beste gekwalifiseer is vir die operasie? Presies net so werk dit met sportkodes, weermag, landbou, polisie, onderwys, alle mediese praktyke en besighede, die lys is baie lank.



Lyk my ons gaan maar eersdaags water uit die see moet begin kry. Hoekom het ons nie al lankal daarmee begin nie? Die mensdom het al mense op die maan laat land, maar ons kan nog nie ons eie waterkrisis uitsorteer nie?



Sterkte aan Alexia se ouers in die tyd wat kom. Dit moet hel wees om nie te weet hoeveel skade daai koeël aan haar brein aangerig het nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.04/OZ UP +0.22% | Copper US$ 4.89/lb UP +1.02% | Zinc US$ 2 975.40/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 83.73/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 1 058.51/OZ DOWN -0.0029 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.04/OZ UP +0.22% | Copper US$ 4.89/lb UP +1.02% | Zinc US$ 2 975.40/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 83.73/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 1 058.51/OZ DOWN -0.0029