SMS'e vir 27 Julie 2018
". . .ook belasting betaal. . ."
In Namibië is 100 voertuie by gesondheid weg. Agribank gaan plase op vendusies verkoop, weens geen betaling. Munisipaliteite is bankrot en myne doen afleggings. TransNamib, Air Namibia en NamPower het nie meer geld, en plase gaan moontlik onteien word. Maar ons sê in Namibië gaan dit baie beter as in Suid-Afrika. Regtig? Waar in Namibië? - SAP&H
Air Namibia named second best in Africa? What a joke, when multiple seats do not decline (broken) for years, TVs don’t work (broken) for years and don’t get fixed and you get told just find a seat where it does work. After you changed seats twice already, meals are not anything to write home about, no courtesy transport to or from the plane in all weather conditions. And the AZ newspaper just revealed that 4 of their Embraer jets have not been flying as they are in for service since November 2017 and the crews on paid leave, as the rented planes to replace these come with crew. No wonder they need bailouts of hundreds of millions of taxpayer’s money each year. So where does second place in best airlines come in?
Gee taxi’s wat hul wil hê. Verhoog taxi's se lisensiegeld met honderd persent en verplig alle taxi’s om een kleur te wees soos in al die ander lande. Verplig alle taxi’s volle assuransie vir motor en vir beserings wat aan enige passasier se medies gedek word en verpligte meters in taxi's. Dan kan hulle ook belasting betaal waarmee ons skole en hospitale bou, en vergoed vir taxi’s wat negatiewe gedrag volhou en sommer vir die hartaanvalle wat hulle veroorsaak. Dan is ons en hulle tevrede.
Hoe is dit moontlik? Ander mense sit 20 jaar en meer? Moet die staat nie hier ingryp nie? "Tronk toe met Chiradza", 4 jaar vir 3 menselewens en 6 maande opgeskort? Dis 1 jaar en 2 maande per mens. Is dit al wat ons werd is? Waar kom die magistraat aan daardie uitspraak? Is die minimum vir manslag nie 15 jaar nie? Absoluut skokkend! Hoe siek is ons regsstelsel?
Hon. Minister of Education, Arts and Culture: Please delink the teaching qualification from the Life Skills and Counseling position. Employ trained and qualified people for Life Skills at schools, please!
Wil asseblief net hoor, kan dit wees? Ek bly al twee jaar in my saambouhuis, maar die dorpsraad sê my papiere is nog nie reg, om die akte op my naam te plaas nie. So ek word nie in ag geneem vir die gratis kragaansluiting nie. Was al baie by Wes-kiesafdeling se raadslid, maar word weggewys. Ek moet die aktes hê, maar dit is mos nie my fout nie. So kan iemand my asseblief sê wat gaan aan. Ek doen maar huiswerk, maar wil ook vorentoe. Wil ook net knoppies druk vir lig en waar kry ek sewe duisend om dit aan te sluit?
“Sponser" die motorhandelaars en paneelkloppers die “speed humps” wat Otjiwarongo munisipaliteit nou weer onnodig oprig? Ons inwoners is mos al deur daai oefening, of het julle vergeet?
NaTIS Rehoboth is baie onprofessioneel. ’n Mens bel heel dag, maar kry geen antwoord as jy bel. Of hulle tel nie op nie, of die lyn is besig. Hulle druk ook die foon af terwyl dit lui. Dit is glad nie reg nie. Hulle moet mos heeldag
Iets oor alkohol: Eerstens moet jy jouself afvra waarom hou jy nie van jou persoonlikheid soos dit is nie? Waarom benodig jy alkohol om dit te verander? Alkoholvrye drankies wat soos die ware Jakob smaak, is dan beskibaar? So, die storie van jy hou van die smaak daarvan dra nie water nie, eerder hou jy van wat dit maak aan jou. . . - Ollie Joubert
Ek wonder wie ken nog troontjiesitters. Hulle is nie altyd daar omdat hulle dit werklik verdien nie, maar omdat hulle daar geplaas word. En daar bly hulle. Kapteine van sportspanne, hoofseuns, hoofdogters, spelers van die jaar en tot klaskapteine. Besef die mense wat hulle daar plaas eendag breek daai troontjie, want eintlik moet jy opreg verdien om daar te sit en nie altyd daar geplaas word omdat jy "nice" en gaaf is nie. En jy moet beskikbaar wees.
Kan iemand my asb. kontakbesonderhede laat kry van dr. Tommy van Wyk. Hy het onlangs die eerste stamseloorplanting in Namibië gedoen. My nommer is 081 203 3320.
Dolfyn, julle het maar net die lekkerste braaiwors. Ek koop gereeld by julle rou wors en dit is absoluut “delicious!” “Keep up the good work”, julle is tops!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie