SMS'e vir 27 Augustus 2021
"...dood gebloei het,"
Vra namens 'n vriend. Nou dat kontaksport weer oop is en ons kontaksport-kodes amper doodgebloei het, is daar planne om weer aan die gang te kom, en hoe? Veral ons rugby wat nou al maande sonder 'n mandaat opereer. Geen board meetings, geen kworum. . . so alle besluite word deur drie manne van die Weste geneem.
Okahandja-staatshospitaal se pad. Hoe lank gaan die stene (interlocks) nog daar op 'n hoop lê? Kan dit nie 'n slag gelê word nie? Is daar 'n luiheid of 'n wanbestuur van dit?
Te min nuusdekking aan ons Paralimpiese atlete. Namibia you are guilty. NamPower, thank u and thank you.
Jeanette, jy is 'n meisiekind so na my Afrikaanse-hart! - Tannie Hennie
Mnr. Maurice Garde, Ierse burger en vorige registrateur van Nust. Is dit reg teenoor ons Namibiërs as u verwag dat Namibië se Arbeidshof in 'n Zoom-meeting u kruis ondervraging moet doen, want u is woonagtig in die buiteland? U word aangekla van misappropriation of funds? Is dit reg as u in die buiteland woon en op Namibiese skoolrade dien en u land se Cambridge-stelsel verkoop? Is dit kolonialisme of arrogansie, albei of bedrog?
Agbare minister van gesondheid: Baie dankie dat u gawe, vriendelike en opgewekte personeel by Seniorpark was om ons in te spuit. Liewers laat as nooit (smile).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie