SMS'e vir 27 April 2021
"... dis uiters swak."
NBC staff, we are in support of your strike and support you wholeheartedly. It's understood the director general is driving a luxury car? Who refer to the poor staff as insensitive and where are the chosen ones who were blessed with a lot of thousands of mariba each refer to as performance bonuses? If there is enough money for a luxury vehicle and enough money to spoil a selected few what about the others who are side lined? - Watchdog
Ek het hierdie afgelope tyd by verskeie toeriste en selfs Namibiërs gehoor hoe swak is die diens by Ariamsvlei en Noordoewer se grensposte. Die toilette is ook vuil. Regtig mense. Besef wat toerisme vir ons land beteken. Behandel elke persoon op die grenspos met respek en hoflikheid. Jy is verleë oor die toeriste, nie hulle oor jou wat 'n swak diens lewer nie. Hou op om op jou selfoon te sit met jou oorfone in, terwyl jy mense moet bedien. En dis regtig nie 'n eetplek waar jy besig is om paspoorte te stempel nie, dis uiters swak. Kom ons tree professioneel op.
Filex Unite. You are amazing! Thank you!
Vat vyf André Coetzee, jy slaan die spyker op sy kop. Enige iemand wat homself 'n Christen noem, is verplig om met jou saam te stem, want wat jy sê staan in die Bybel. Ongelukkig wil sommige moderne Christene nie die hele Bybel aanvaar as 'n maatstaf nie. Hulle aanvaar net die dele waarmee hulle saamstem, en ek dink of 'n mens aanvaar die Bybel in geheel en probeer daarvolgens lewe of kry vir jou 'n ander geloof wat hierdie soort ding goedpraat. Pas by die Bybel aan en moenie die Bybel by jou sonde probeer aanpas nie. Boerseun, nou wil ek julle monde hoor.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie