SMS'e vir 26 Oktober 2016
SMS'e vir 26 Oktober 2016

SMS'e vir 26 Oktober 2016

“Ruk jou gesindheid reg en help jou kind.”
Gerine Hoff
Onderwysers sou nie nodig gehad het om te staak as die regering deurgaans sy verpligtinge nagekom het nie. Nou laat klink hul dit na ''n vreeslike kordaatstuk dat hulle die probleem opgelos het. Opposisiepartye moet die regering op sy tone se punte hou.



Die parlement was maar N$2 biljoen; die fosfaatmynery is die toekoms van Namibië se vissery en baie “jobs”. Wanneer hou ons optogte of sal ons mamparas bly en weer vir domgeit stem. Waar is president? Of gaan hy weer wag tot laaste soos by onnies en hom dan self op die skouer klop. 2019 stem ons weer.



So jammer vir die ouer wat skryf van die gr. 1-juffrou wat haar kind moet leer lees. Dis so ''n groot plesier en voorreg om dit as ouer te kan doen. Ma, u vertel nou indirek dat u nie tyd vir u kind het nie. Weet u hoe hard werk gr. 1-juffroue? U kind is nie alleen in die klas nie, daar is omtrent 38 bloedjies wat almal aandag moet kry. Help jou kind.



Meatco: Mnr. Jurgens, presies waar soos u dit daar stel! “#no more meat to be delivered to Meatco.”



Padwoede het ''n oorsprong. Ek oorweeg ook ''n ou F250 Ford-bakkie met 90 kg dubbele spoorstawe voor en een agter as “bumpers”. Dis nie vir padwoede-aksies nie, maar vir regstellende verkeersreëlsaksies. – SAP&H



“Councillor” Riaan McNab, hoe is dit dat ons van Tsumispark nog nie “food bank” kry nie? Ons is baie agter met alles. Maak asb. plan voor die jaar omgaan.



Otjiwarongo – my dorp! Meneer die burgemeester, amptenare, dit help nie om die dorp redelik skoon te hou nie, maar die buiteveld, toegangspaaie uit noorde, suide en weste is vieslike vullishope nie. Wat ''n gemors. Die inwoners, bouers en padgebruikers het geen respek vir ons mooi land en natuur­skoon nie. Kyk hoe lyk Orwetoweni en omgewing. Minister, paaie en / of omgewing, gryp in asseblief.



Kan Rehoboth-verkeersafdeling asb. hul werk begin doen en al die taxi''s aftrek en ondersoek instel. Die meeste van hulle het geen taxi-permitte of ''n PDP nie en die karre is onpadwaardig. Baie van hulle se taxikolle het lankal verval ook.



Noodkreet uit ooste. 2+2=4. Waarom dink jy mense van ander dorpe so ver soos Rosh Pinah gaan Gobabis toe vir bestuurslisensies? Jy staan seker op jou beursie, maar moet nie sleg voel nie, dit gaan oral so. Of jy sal 3 of 4 keer druip tot jy nie meer op jou beursie staan nie. Sterkte.



Drank verwoes en vernietig lewens. Nie ''n liter, “halfjack” of vingertjie nie – drank! Ek is moeg berader, gesmeek, gesoebat, geween en gebid. Al wat oorbly, is ek doen dit maar alles weer en weer en weer X 50! Hopelik help ek een vandag of môre of . . . – Ollie Joubert



Namibië se populasie en hoë populasie-aanwas maak dit onmoontlik vir ''n huur- en verkoopbeheerraad. Daar is ''n te groot vraag met aanbod wat sukkel om by te bly. So, dis of huur of bly in die straat. Onderhandeling tussen eienaar en huurder is al wat werk. – Sjeef



Geagte ouer, u wat sê die onderwyser moet hul werk doen en nie verwag jy as ma moet jou kind leer lees nie, ek wil net iets onder u aandag bring. Dis u as ouer se plig om u kind te leer en te help met sy of haar skoolwerk. Die spesifieke onnie wat vir u kind les gee, kan u kind nie leer lees in 35 minute met ''n oorvol klas nie. As u meer belangstelling toon in u kind se skool sal u weet wat aangaan. As u graag wil hê u kind moet kan lees, moes u die kind alreeds by die huis leer lees het. Net ''n voorbeeld: Kry vir hom of haar ''n leesboekie of gee u kind die koerant dat hy lees elke dag.



Baie dankie aan die persoon wat ingelig het dat RT-nuuskanaal op NBC uitgesaai word. Ons is al net mooi keelvol vir al die blatante en kinderagtige propaganda wat die Westerse media in ons keelgatte afdwing. ''n Alternatiewe oogpunt is baie welkom. Vir ''n slag kan ons ander leiers se menings hoor en nie net die malkoppe van Amerika s''n nie.



Dwelm- en alkoholhulp: Etekameno Whk – 061 250 404/269 348. Okonguarri Outjo – 067 697 033. AA Whk – 061 222 477. DAG Whk – 061 230 296. Lifline Whk – 061 226 889. BEZ Whk – 081 128 4915. Circle of Friends Whk – 081 147 6836/ 081 338 9349. Ollie Joubert Whk – 081 124 1150 Swk – 081 300 4003.



Die drie Lutherse kerke in Namibië is die Duitse Lutherse Kerk (DELK), Evangelical Lutheran Church in Namibia (ELCIN) en die Evangeliese Lutherse kerk in die Republiek van Namibië (ELKRN). Hierdie kerke is lede van die Lutheran World Federation. Onder hierdie kerke kry ons hul gemeentes. Van watter Lutherse kerk is die sogenaamde Exodus van Rehoboth?



Ek het altyd gehoor die Basters is ''n trotse volk. Ek haal my hoed af vir julle en het respek gekry. Ek eer die Here dat julle toegelaat het dat Hy vrede en vergifnis in jul harte gegee het oor wat eens op ''n tyd gebeur het. Rep. 25/10 “Damara/San must also be invited to Germany”. Het nog nie gehoor die Basters onderhandel oor wat was en soek vergoeding nie. Mag ons Koning Jesus die Bastervolk seën. Behou jul trots en respek.



Aan alle bestuurders, hetsy motors, bus- of taxibestuurders, onthou die volgende gesange: “60 km/h It is well with my Soul; 80 km/h God will take care of me; 100 km/h Guide me oh Thy Great Jehova; 120 km/h Near­er my God to Thee; 140 km/h This world is not my Home; 160 km/h Lord I am coming home; 180 km/h Precious Memories; 200 km/h Rest in Peace.” Veilig ry oor die feesseisoen.



Asseblief NBC! Staak! Ons sal julle nie eens mis nie. Julle saai net klomp gemors uit. Baie agter met jul programme, vervelige stokou goed, swak Engels, ag so kan mens aangaan. Moenie eens tyd mors met stakery nie. Sluit alles net toe en sit die lig af.



Mense wat nog vir die weduwee help om Witbooistam te ontwortel, sal nog een vir een ontnugter word. Baie van ons het haar in die begin ondersteun, maar sy soek mag om te manipuleer. Waarom sy haarself nie as kandidaat verklaar nie is omdat sy net ingetroud is en nie in die bloedlyn is nie. Maar sy noem haarself mos “queen”. Sy luister nie en wag nie eens tot mens klaar praat nie. Julle kan maar met haar aanploeter. Ek is uit daar lankal.



Die raadslid en sy twee vriende wat vals inligting oor Mukorob-skool versprei, moet ophou. Ek, julle en die huidige skoolhoof, was saam op skool in Gibeon toe hou julle jul besig met grootmensbesighede. Nou is julle skaam dat ''n ou skoolvriend (inkommer) skoolhoof is. Los die man uit jul stamtwis en soek werk wat by jul kwalifikasies pas. Julle sal nooit onderwysers word nie. Skoenmaker, hou jou by jou lees.



Ek wil die eienaar van huis 611 in Blok F Rehoboth vra om my dringend te kontak. U kan my op 081 443 6275 kry. Baie dankie. – Du Plessis

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%