SMS'e vir 26 November 2020
". . . belofte van 30 jaar . . ."
Dit gaan my verstand te bowe dat winkels in dié tyd nog black Friday’s hou, ten spyte van die gevaar van Covid-19 en beserings. Hoekom nie eerder besparings weekliks aanbied en sodoende meer klante bereik?
Swapo to deliver. Wow! Nuus so oud soos Namibië self, verkoop aan China. Hage en kie, ’n afgesaagde leë belofte van 30 jaar. - Mogamat Salie Saban
Windhoek-polisie is pateties, Nie almal nie, maar as hulle warrents of arrests kry dan onderhandel hulle. Daar is net sekere mense wat hul werk doen.
Vuilisdromme kan mos nie so rof behandel word deur munisipale werkers nie. Dit breek flenters soos hul dit gooi van die trok af. Voed tog die mense op dat hul weet hoeveel skade dit veroorsaak. Vra jy vir ‘n nuwe drom, dan hoor jy dat jy jou drom moet oppas. Ai tog.
Ek, Sedney, het die gees Covid-19 die wêreld ingebring (6+5+0+5+3=19). Dis ook my plig om hom uit die wêreld uit te neem. Luister mooi. In die naam van God. Almagtige gees, ek verklaar jou nietig wêreldwyd. Weg is jy. Hy wie die gawe het, het die ewig lewe. Groete.
Paulina Hangara in Windhoek word tog dringend versoek om hierdie nommer, 081 808 9734 te skakel asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie