SMS'e vir 26 Mei 2020
"...in kriminele te verander,"
Dankie vir die mooi foto's in vandag se Republikein, veral van die geskiedkundige smalspoortreintjie op Arandis. Is die bloutrein moeg op pad huis toe ’n steenkooltrein of dieseltrein? Van Nico Smit.
Al wat hul regkry met die verbod op drank is om wetsgehoorsame burgers in kriminele te verander. Ek is baie jammer mnr. President, jy sal nie vir my besluit dat ek nie my wyntjie mag geniet nie!
Mnr. John Fredericks, jou skrywe van 15 Mei 2020. Jammer, maar alles kan nie op die stoep van die regering gesit word nie. Die jeug van vandag is graat- en graadloos, alles moet hulle kry en gegee word. Dit is tyd dat hulle hulself bewys en werk. Met werkers kan ons vorentoe gaan, die leiding is klaar daar.
Ek hoop die pastoor van ons gemeente op Groot-Aub lees die brief “Kerke moet herleef” in Republikein van Maandag 18 Mei. Nogal interessant.
Ministerie van gesondheid, julle kan die lug met vaccine spuit assebblief.
Skokkend om vandag te hoor op Hartklop dat daar 800 000 skoolkinders is en 70% is primêr. Kan dit wees of het ek verkeerd gehoor?
Dames van Rehoboth. Is daar nie mense wat maskers maak nie? Adverteer asseblief?
Hoe kan die bank my kar repo in die tyd? Ek kan nie my werk doen nie as gevolg van Covid-19 en is agter, hoe moet ek my kar betaal?
I am shocked to read that the dairy industry's milk cows are fed grain (from breweries). What happened to letting them graze on farm land? Does this mean that in our land of savannas, these cows are kept in feeding batteries/feed lots, which is contrary to organic farming? Why can’t there be decentralization in the form of creameries that source their milk (and cream) from farms in the area and sell their products to local markets as was done in the past? This would also reduce transport costs.
Kan iemand my asseblief raad gee. My knie se kraakbene pyn. Ek het al verskeie kere geval, kop stukkend.
Kyk 7de laan, die 20ste, dit lieg. Eto julle TV, One Africa.
Ons is op soek na iemand wat ’n graad 5-leerling van Windhoek Gymnasium kan help met skoolwerk. Skakel 081 245 2377 of 061 302 918 (home schooling).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie