SMS'e vir 26 Maart 2018
". . .regtig orde moet skep."
Na aanleiding van die artikel “Daggaplante en geld verdwyn” in die uitgawe van Dinsdag 20 Maart 2018. Die afpersery en omkopery deur polisiebeamptes in Walvisbaai is endemies.
Asseblief, president Geingob en die minister van hervestiging (sic)! Gee my die verwerpte plasie van antie Vicky en ek sal julle wys hoe word grond ’n plaas binne 5 jaar, sonder staatshulp. - Johann
Motoraanleg in Walvisbaai: Ek sien iemand sê waarom nie Rehoboth. Ek sê waarom nie Keetmanshoop? Hier is twee groot damme, oorgenoeg grond met ’n groot lughawe. Wat wil mens meer hê. Dan is daar nog die naby geleë hawe by Lüderitz.
Wil graag weet of Hardap "Regional Council" se tenders net vir werkers bedoel is, want tenders word slegs by kantoor adverteer en nie in koerante, sien “refuse en sewerage”.
Advert in Namib Times: Swakopmund looking for a traffic officer, key performance areas: Enforce of all traffic rules and regulations to ensure safe traffic environment. Sincerely hope they find someone like that, who will actually do that, be on the streets and police traffic as violations are rampant and calls to the traffic department to report violations and violation hot spots fall on deaf ears, ignored, no response. Culprits get away with everything!
Dirty toilets at government schools and hostels: I ask again and again, who causes the filth and the breaks? Surely the children themselves? So hold them responsible and let them clean up themselves and the principle failing on repairs and maintenance! Its as easy as that! In the old days, we had no cleaners, we had cleaning duty rosters and had to clean ourselves. That way you raise clean, responsible people!
Dr. Haufiku, u sal regtig orde moet skep. Die 16de Februarie 2018 vat ons ’n baie siek pasiënt met “cardiac failure” eers Katatura ongevalle toe. Baie gou gehelp. Daarvandaan “big room” toe. Daar was nou geen orde, 11 uur in die nag. Twee vrouedoktertjies wat so stadig is, kan eens nie ’n "X-ray" lees. Neem WhatsApp foto’s en stuur vir iemand om te help. Daar word nie gekyk na ’n pasiënt met ’n hartaanval. Nee, die een met griep is belangrik. Hulle beweeg erger as ’n persoon van oor die 90 jaar. Dit is teleurstellend. Die baie siek man word toe eers amper 4 uur die oggend aandag gegee. Ek het ook nie ’n "medical officer" in die “big room” gesien nie. Mense, ons moet bid. Hier sterf ons soos vlieë oor nalatigheid!
Westelike Verbypad: Joos Platt se aanhaling. “Geen verkeershoof of polisiehoof sal suksesvol wees in ’n strafhof om iemand wat oor spoed is skuldig te kry aan roekelose bestuur, tensy wetgewing ter tafel gelê word in parlement. Sou dit goedgekeur word, dan gaan dit van toepassing wees op alle paaie in die land. Geen dokter of mediese kenner kan waarborg, dat ’n voetganger wat teen 80 km/u getref word, nie gedood kan word nie. Mense moet weet elke gelisensieerde motoris het ’n handleiding met padreëls. Ken padtekens, wat nie van voetgangers gesê kan word nie. Oplossing is, bring ’n handleiding vir voetgangers uit om hul vertroud te maak met padreëls. Bring handleiding na skole. Fietsryers moet volgens destydse wetgewing aan regterkant van pad ry om ongelukke te vermy. Hou op om klippe na motoriste te gooi, vermaan en onderrig voetgangers.”
Sny asseblief die gras voor die pragtige Duitse kerk. Duisende toeriste neem daagliks daar foto’s.
Ons president Geingob. Hiermee wil ek u in kennis stel dat ons "sekurities" baie swaar kry. Die "sekurities" wil nie tien rand betaal nie. Asseblief!
Ek wil graag weet hoekom ons raadgewers van onse Vaderlike Wette so stil is nadat die dorpsraad in die pad gesteek is. Hulle is mos altyd Dinsdae op die lug in Rehoboth.
Die persoon wat matriekafskeid-ontwerper soek. Bel 081 239 4461. U sal nie spyt wees nie. My dogter het soos ’n prinses gelyk.
Is daar nie iemand wat kinder-"movies” het, my kleinkind soek asseblief. Cars, "lighting McQueen", die een met Mac-trok en die een wat 2017 uitgekom het. Groot asseblief, u kan my SMS.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie