SMS'e vir 26 Junie 2018
"Maande laas geskraap."
Volgens rekord besit Namibiërs 396 000 vuurwapens, waarvan 195 990 onwettig is, en 200 010 wettig. Dan wil sekere mense nog sien dat wettige vuurwapenaankope weggedoen mee moet word. Mooi! Dan bly net die onwettige wapens oor, wat amper net soveel is as die wettiges! Iemand moet sy kop laat lees, regtig. - SAP&H
Ek is elke dag dankbaar oor die tyd wat nie meer na wintertyd verander nie. Dit gaan nie net oor skoolkinders nie. Wat van die duisende mense wat na werk huis toe moet gaan? In die aand is dit veels gevaarliker! In die oggend word dit helder, maar ouers "moan" mos altyd. Bring net vier kwartale terug!
Drie hoeras vir Augetto. Wat ’n wondelike uitbeelding van die genade van bevooregting vir ’n jong man. Ek is 80 jaar oud, maar my trane het geloop.
Broke Govt buying land in Angola for 117 million? To create a business park and housing in Angola? They can’t even get it right in our own country. Unbeleavable! Namibia is bankrupt, but government keeps buying luxury farms for leasure and now this? This reeks of sinister motives/corruption. Please put a stop to this Calle!
Winter time change: Worldwide it was proven that a time change is a health risk to people. Most heart attacks occur in the weeks the time is changing as people are under lot of pressure to cope with the change. It is a lot of stress to the body. Russia stopped the time change. The European Union is also looking into no more time changes. Our Government made the right decision. Thank you for listening to most of the Namibians! There are always people who have to complain afterwards. Where were they when an open discussion was held?
Roads Authority! Dis ’n skande hoe die grondpaaie M53, D1435 en D2166 oos van Windhoek lyk. Maande laas geskraap. Die een padskraper staan drie weke by Nossob, D1535 in die pad stukkend. Wat word gedoen? Word daar nou nie geskraap nie omdat daar weereens geen geld is nie of wat? Asseblief, ons boere wat die pad gereeld moet ry se karre breek uitmekaar en elke maand moet daar nuwe bande gekoop word. Maar daar ry seker nooit ’n belangrike, hoge minister op dié paaie nie. So daar word niks daaraan gedoen nie.
Was Saterdag buite Omaruru by ’n plaasmark. Meer as 900 mense daar en die volgende dag was daar geen vuilgoed wat rondgelê het nie. In die dorp was dit “Omaruru Olympics Day”. Dit lyk soos ’n varkhok van gemors by Lunapark. Is daar dan niemand wat kan toesien dat die deelnemers nie so mors nie? Laat hulle terugkom en skoonmaak, of moet Omaruru se belastingbetalers vir hulle swak gedrag betaal?
Veels geluk Welwitschias met nóg ’n wêreldklasoorwinning. Hoop die president sal aan jul ook toekennings gee.
Namibië, Hans van Rehoboth en Caprivi was heel tyd reg. Gee die grond terug!
Wat gaan aan by die ingang van Seniorpark? Dit lyk soos ’n meer soos die water lek en loop. Ons het nie water nie!
Gochas NDC Business Park, wat ons nie verstaan nie: dit word gedrink en geraas tot laat aand. Waarvoor is die plek daar?
Hoe is dit dat die koerante nie die wêreldbekeruitslae daagliks kan publiseer nie? Daar word elke dag drie wedstryde gespeel, is dit te veel gevra? (Wedstryde wat laatmiddag en in die aand afskop, word eers na ons spertye voltooi. Volg gerus ons Facebook-bladsy, waar ons elke dag die uitslae plaas. - Redakteur)
Ja nee wat! Die persoon wat sê "kindergarten" verwysend na die AME Laity verkiesing is baie reg. Die mense raak kwaad daaroor, maar dis die reine waarheid. Kindergarten-eienskappe is onvolwassenheid, onkunde, ongeletterdheid en onverantwoordelikheid. Dis nog nie hulle se tyd nie. Wag die geskikte tyd af. Nog te vroeg vir julle ouens. Speel eers klaar. Julle het nog baie om te leer.ID kaart by Rehoboth Mall opgetel. Lena Katrina Kotzee, nr. 530903 00362. Skakel 081 587 7330.MultiChoice, ek dink jul is swak om dieselfde program drie keer ’n week en op dieselfde kanaal uit te saai. Ek dink dis nie reg nie. Moet ek nou drie keer betaal vir dieselfde ding?Wil net graag baie dankie sê aan Lorraine by Bargain Building Gobabis. Sy is altyd vriendelik en help graag waar sy kan. Hou so aan! - Trotse kliënt

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie