SMS'e vir 26 April 2018
SMS'e vir 26 April 2018

SMS'e vir 26 April 2018

". . .sal werk so lank ek kan. . ."
Mandy Rittmann
Wat 'n plesier die afgelope twee dae om in Windhoek te ry. Was vir elke afspraak te vroeg. Alles te danke aan taxi-staking. Voel soos 15 jaar gelede! - James Nel

?Wat moet ek as publiek doen as die City Police voor my ry en 'n leë plastiek koeldrankbottel in die straat uitgooi? Is ons nie almal verantwoordelik om ons stad skoon te hou nie? Dit is N 154 840 W.

?Edo! Waar is die manne van LPM? Ons wil van julle hoor. Bru!

?Dis ongelooflik hoe mens deesdae met die Windhoek-munisipaliteit sukkel om alles in orde te kry vir 'n “Compliance Certificate.” Ek is nou al vier keer teruggestuur om die planne te verander en elke keer betaal ek weer die “scrutiny fees”. Ek sukkel nou al vanaf Oktober 2017. Weet enigiemand by wie 'n mens kan uitvind of moet mens maar net aanhou sukkel en dalk moed opgee? Sou seker anders gewees het as ek 'n huis in Wanaheda gehad het, of dalk wil hulle hê ek moet iets onder die tafel betaal?

?Die geveg is altyd oor afrigters (wat ook maar opofferings maak), maar spelers pronk soos skouperde en doen nie hulle werk op die veld nie en verwag net meer en meer.

?Republikein plaas asseblief die volgende inligting: Is daar beperkings op die aantal taxi's en sjebiens in Windhoek en wat is die beperkingsgetalle? Of gaan dit verdubbel in die volgende jaar? Hoeveel van die geregistreerdes by CoW is geregistreer vir inkomstebelasting? Dis twee groot bedreigings in Namibië. Indien taxi's by die padreëls hou, hoef hul nie te kla oor boetes. Lyk of sommiges hul bestuurslisensies koop, of indien hul die padreëls ken, hul nie daaraan steur nie. Veral vinnig voor jou stop vir aflaai of “u-turns” in besige strate. Binnekort sal sedanmotors “bullbars” moet kry vir beskerming teen taxi's.

?Na gister se SMS'e in Republikein. Los asseblief vir Unam se afrigter (Johan Diergaardt) uit. Hy is verreweg die beste afrigter tans in Namibië; dalk in Afrika. Sy suksesse by verskillende klubs wat sukkel, spreek vanself. Gaan doen navrae by die Namibiese Rugby-unie. Hou so aan, jy is tops, "coach" Johan. Van 'n Namibiese rugby-ondersteuner.

?None of the newly appointed Board of Namcor have an accounting background? So an external accountant is appointed to advise the head of the board's audit committee at N$25 200 per meeting? Seriously? How can u appoint a board without the necessary know how, expertise and then waste taxpayers money on consultants? That's the reason they all fail and corruption can flourish!

?Die Chinese is besig om Namibië en Suid-Afrika stelselmatig te verarm. Kyk maar na die skewe handelsbalans. Hulle help kastig, maar trek miljarde se voordele. Hulle kry meer as helfte van al die groot kontrakte. Waar gaan daardie geld heen, en is daar belasting betaal? Hulle gebruik hul eie mense vir arbeiders, en so verarm hulle ons stelselmatig en uiteindelik neem hulle oor. Word wakker, “pay back time” is lankal verby. “Now charity starts at home.” Gee ander 'n kans en sien hoe gou floreer die land.

?OMG, orks ministry has 825 vacant posts and wants to recruit 280 crucial positions now? Government employee numbers seem to be increasing by the hundreds. Soon 100 percent of GDP will be spent on government salaries and nothing left to run the country?

?Ja, ek voel ook dat die verkeersbeamptes hul meer moet toespits op kinders in die strate. Die kinders is baie moedswillig om in die strate te drentel en selfs ander voetgangers ook. Motoriste kan nie op die sypaadjies ry nie. Let wel: Die straat is vir motoriste en die sypaadjies vir voetgangers. Nou word jy gedurig gestop vir 'n veiligheidsgordel of 'n lisensie, maar mense wat dwaal in die straat word nie raakgesien nie.

?Nowaseb child rape case goes into 8th year? Does this fact in itself not border on criminal? Unbelievable how useless our justice system is?

?Kan die selfoonmaatskappy dalk vir my inlig hoekom ek nie my "wireless" internet kan gebruik op Aranos nie? Ek kan dit oral gebruik behalwe Aranos. Met al die geld wat hulle uit ons maak, kan hulle nie 'n toring op Aranos opsit nie? Dis uiters swak diens en so van diens gepraat, ek luister vanoggend na 'n dame wat praat oor julle datapryse en dan maak sy die opmerking oor Namibiërs wat so maklik kla. Ons het lekker gelag, want daar is nie diens nie!

?Die persoon wat sê die Bondelswart moet uit bly uit die Witbooi-stamsage, moet nie probeer mense verlei nie. Daar is geen kaptein nie en oor die ingetroudes - wanneer dit kom by die Evasgeslag word sy deel van die stam.

?Ek was Maandag by die Chinese in Rehoboth om stene te koop. Hulle kon my nie 'n "tax invoice" gee, net die eienaar kan, maar hy is vir 'n maand in China. Dis darem lekker in Namibië.

?Laat die mense van 70 jaar en ouer in die privaat sektor gaan rus asseblief. Wil net weet of daar belasting afgetrek word van hul salarisse.

?"Mense wat lank gewerk het, laat hulle gaan rus": Die vermetelheid. Ek het lank gewerk, ek werk nog steeds, geen keuse. "Government" pensioen is nie genoeg. Net omdat ek oud is, wil ek nie op iemand se nek gaan lê sodat hulle my moet onderhou nie. Ek sal werk so lank ek kan. Ek verdien my eie geld en werk hard daarvoor. - Trotse oumens

?Elke ministerie wat soos die weermag en intelligensiediens plaasgrond besit, moet openlik in die parlement verslag daaroor doen en sê waarvoor die grond gebruik word. Die president moet die deursigtigheid afdwing waarvan hy so graag praat.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%