SMS'e vir 25 September 2020
"...hulle eie risiko."
Ek kan die mense wat ’n bohaai opskop oor maskers nie verstaan nie. Indien hulle maskers dra, is hulle mos veilig, so hoekom sukkel met mense wat dit nie dra nie? Dis mos hulle eie risiko. Of glo hulle dalk self nie dat ’n masker ’n virus uithou? Dieselfde is ook van toepassing vir ’n moontlike vaccine. Sê maar net.
Namibië spog nou met een ou wat dronk en beneweld van magsgevoel is en lawwe, hoë boetes vir Covid-oortredings, wat ’n komma nul iets persent dood kan veroorsaak, instel en dit moet bevraagteken word, want wat van moedswillige aids infeksies (baie hoër gesondheidsrisiko plus groter doodswaarskynlikheid) wat nie vervolg word nie?
Net ’n bietjie raad. As u ’n plek opmerk op u liggaam wat lyk na ’n steek- of bytplek wat ontsteek. Glo my, neem Epson sout in sterk, louwarm water, sit die ledemaat daarin of maak ’n pasta van Epson sout en swart treksalf. Sit dan op die plek. U sal verbaas wees. Ek weet van ’n pofadder-bytplek wat so behandel is. Geen weefselskade of enige iets. Selfs ’n spinnekopbyt ook.
Die Swapo logo, Solidarity Freedom Justice wat hulle 30 jaar al lank uitbasuin bestaan net in ’n gekkeparadys. Solidariteit met die mense is ’n rou lieg! Vryheid sonder ’n huis, gesondheidsorg, hongerte en leë beloftes is Swapo-regering se kenmerk. Regverdigheid, gaan net terug na die hofuitsprake gelewer, die opposisie vs Swapo. As dit nie op ’n tegniese flater is wat die opposisie verloor, het ons onlangs gesien die proses word deur die hof onkonstisioneel gevind, maar nogtans word Swapo en kie die wen gegee. ’n Ou vriend van my wat al oorlede is, het met die "op ’n tegniese punt hofuitspraak" gesê: Jy kan nie die duiwel by satan gaan verkla terwyl Lucifer die regter is nie. – Verkyker
Vrydenkendes van ons land, jammer maar die Swapo-klomp sal hul regering met al sy geraamtes en duistere geheime aan niemand anders behalwe hul eie oorhandig, wetende dat onder ’n ander bestel verantwoording gedoen sal word vir wandade gepleeg teenoor medelandsgenote. In ’n nuwe bestel moet restructuring, met die verstane ’n nuwe ECN en ACC; in kort al saakmakende arms, van hul poste plaasvind. Om hul hoë lewenstyl te handhaaf, moet diesulkes dans na hul masters' beat. Om die status quo te handhaaf sal geen verkiesing vry en regverdig wees nie. Jammer my dierbare landsgenote, opposisiepartye, Swapo is hier om te bly by hook and by crook, dis in hul DNA 30 jaar lank. Namibia has become Swapo elites playground - the song will remains the same, to much at stake to let go of power. Afrika politics stinks! AU, SADC brotherhood of you scratch my back, I scratch yours. - Namalander
Daar is baie bespiegelinge hoekom mense nie kerkdienste bywoon nie. Wel, dit is waar die mense die meeste lieg en skinder en neerkyk op almal. In die ou dae was die prediker se woord geglo, maar vandag verkondig hulle net hul sienings en ja, spreek vloeke oor ander uit. Nee wat, ek bly liewer by die huis en rus, maar vir hulle gesanik is ek keelvol.
Covid het ’n mens by jou huis gehou die afgelope tyd en toe het ek gesien dat jy vir DStv Namibië vir die volle pakket betaal, en dit vir 80% herhalings op alle TV-kanale, dag vir dag. Kan mos nie so klomp geld betaal vir herhalings nie! Maak ’n plan dan met die premies. ’n Mens gaan kyk een keer ’n rolprent en mors nie geld om dit vir die tweede keer te kyk nie!
Baie dankie aan Ruwan by MTC hoofkantoor vir die vriendelikheid en hulpvaardigheid met die internetprobleem wat al langer as ’n week ervaar is. Voorwaar ’n aanwins vir MTC.
Ek soek tog iemand wat ’n graad 5 -eerling van Gymnasium kan help met wiskunde. Ons bly in Kleine Kuppe, maar as u nie daar bly nie, ons kan praat. Kontak 081 245 2377.
ACC is dragging the Fishrot case on purpose so that the terrible culprits can go free in December so that higher government officials don’t get exposed when they start spilling the beans.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie