SMS'e vir 25 Oktober 2016
SMS'e vir 25 Oktober 2016

SMS'e vir 25 Oktober 2016

“Wat het van simpatie, meelewing en naasteliefde geword?”
Gerine Hoff
Me. Iita, councillor van Groot Aub: Jy was vol beloftes oor water onder andere voor die verkiesing. Nou gebeur daar net mooi niks nie. Staan liewer jou posisie af aan iemand wat ons belange op die hart dra. Jy het elke dag water en traak niks met die volk nie. Omdat jy aangevat word, is jou verweer dat Groot Aub nie vir jou gestem het nie – nou wil jy nie gaan bly daar waar die mense vir jou gestem het nie?



Mnr. Nickel, ek is geen rassis nie, veral nie in Namibië waar ek die afgelope 7 jaar wonderlike rasseverhoudings beleef nie, maar mnr. Itana se storie klink vir my uiters verdag. Tien uit tien vir die uitstekende wyse waarop jy die afloop van die insident hanteer. Ek dink dit was (dalk onverdiend) mnr. Itana se gelukkige dag. Ek sal egter nie in sy taxi wil ry nie.



By ''n huis in Gladiolastr. regoor Ramatex word nog kar gewas dat water in straat afloop. Eienaar steur hom geensins aan waterskaarste nie.



Waarom is die mensdom so ongevoelig-wreed? Is dit onkundigheid, nuuskierigheid, ongevoeligheid of sensasie-soekend om bedroefdes te bel na ''n skietvoorval en onnodige en negatiewe vrae te vra? Wat het van simpatie, meelewing en naasteliefde geword?



Briljante idee om Goreangab se water vir boubedryf te gebruik. Dam sal dan skoon wees en dalk ontdekkings maak.



Ek het ''n baas gehad wat my geleer het jy is nie mal as jy dink almal is reg en jy is verkeerd nie. Jy is mal as jy dink almal is verkeerd en net jy is reg. Laat my wonder of die persoon wat al so baie huishulpe gehad het, dalk dink net sy is reg. My eerste huishulp het 25 jaar vir my gewerk en die 2e een werk nou al weer 3 jaar. Ek kan nie glo dis net ek wat dit so gelukkig kan tref nie. Miskien sal dit help om ''n tree terug te staan en krities te kyk hoe ons ons huishulpe behandel.



Beampte van RTC wat in beheer is van begraafplaas: Weet jy die begraafplaas is vol en die stuk grond wat in oostekant skoongemaak is dat begraafplaas kan uitgebrei word, is nou plakkerskamp? Maar as jy gaan kyk, dan verloor jy by die stelery, want by RTC word mos elke dag miljoene gesteel. Eish. – Great uncle, Rehoboth



Hendrik Ismael Witbooi, kindernaam Isaxub, is ''n volbloed /Khowese, volbloed Witbooi en volbloed /Khoma. Daarom steun ek nie juffrou se plan dat ons Heldefees in Gibeon ontwrig nie. Die stam is groter as ons. Kaptein !Nanseb se herdenking is groter as ons groep. Ons moet weet dat ons krag lê in stilte. Ons moet soek na oplossing en nie chaos veroorsaak by ons eie fees wat andere respekteer nie. Die fees is groter as ons verskille en geskille.



Wil net sê hoe sleg home affairs is. Gaan doen aansoek, staan 4 ure in die ry. 5 maande na die tyd nog nie reg nie. Kom binne 2 weke. Gaan terug na weke. “Solly but your pypas got rost ju must appry again.” Dit is bitter swak. Wat staan mens nou te doen? Is daar iemand wat dalk kan raad gee?



My hart krimp so as mense so kla oor hul kinders in Namibië wat aan drugs verslaaf is. Ek sit met 3 volwasse kinders wat hoog geleerd is en niks vir hulleself doen nie. My hart is so seer, maar ek vertrou op God dat hulle hul lewe sal verander voor ek my laaste asem uitblaas. Ek het al so baie mense genader, maar hulle sê as die persoon nie self wil verlos wees nie, kan hulle nie help nie. Ek sal nie ophou bid vir drug-verslaafdes nie omdat ek weet hoe dit voel as ouer.



Ek wonder of die Okahandja dorpsraad weet dat jy nie links en regs name kom gee vir uitbreidings wat jy bou nie. Dit is die raad en die gemeenskap se werk daardie. Soos byvoorbeeld Shambo Village. Het hy toestemming by die raad gekry om in ons dorp name te kom gee?



Ja, RHB het klomp onwettige taxi''s en onwettige besighede en RHB het nie inspekteurs wat daarna kyk nie. Onse RHB kan maak wat ons wil. Dit werk nie. Weg met onwettigheid asb.!



ACC is sekerlik die grootste grap in Namibië!



Onregverdig en korrup. Hoe kan die dep. director van //Kharas Land Reform resettlement ''n plaas met 5 422 ha kry terwyl hulle ''n plaas van net 5 000 ha tussen 5 wil deel. Baie snaaks, nè?



Munisipale busdienste: Het hulle vaste optel- en aflaaisones? In P/park ry hulle net soos taxi''s – stop op enige plek en sommer ook in slip ways en by T-aansluitings en jy moet maar wag? Spesifiek N188 076W.



The RT news channel goes out of its way to make westerm countries look bad and the NBC condones it by giving them prime airtime above TV channels like Al Jazeera and CCTV.



Grootfontein: Die mense drink op straat. As die bottel leeg is, word dit sommer net daar neer gegooi. Grootfontein was regtig ''n mooi dorp. Ai, dit lyk sleg. Doen ons ''n guns dat iemand net Grootfontein kom besoek dat hulle self kan sien. Asb. GRF munisipaliteit, kom uit die kantore en kyk self. Ek vra net dat ons dorp weer na iets kan lyk. Die dorp gaan agteruit.



Ek is ''n pensioenaris en soek iemand wat vir my “zips” kan insit wat nie so duur vra nie. Bel my by 081 320 5492. Dankie.



Daar is by ons kar ingebreek en my handsak is gesteel. My ID, drivers licence, Social Security Card, Standard Bank-kaart, Nampost Smart Card, OK-kaart en Woermann Brock-kaart en meer was daarin. As iemand dit optel, kontak my Shalron Alicia Husselman by 085 560 2384.



NaTIS Rehoboth, julle is ''n goeie voorbeeld van publieke diens, voorwaar die beste. Hou so aan!

– Tevrede Groot Aub-inwoner



Ek sal liewer wegbly van die Witbooi-fees as wat ek daar kom en oneer aan nagedagtenis van wyle kaptein Hendrik Witbooi doen. Niemand eien die fees nie, maar dit is ''n jaarlikse fees. Vandag onttrek ek my steun. Dis verregaande dat ons groep nou vergadering wil roep terwyl GaoguKaitses van !Nanseb gehou sal word. Nee wat, ek gaan terug familie en stam toe.



Rêrig werkgewers van huishulpe, is dit reg dat jy vir ''n gesin van sewe moet werk vir N$1 500 met taxigeld ingesluit? Dis erg! As jy nie lekker voel nie word dit gevra moet my huis nou vuil staan? Paar werkgewers dink net aan hul self.



Walvisbaai poskantoordiens pateties. Met 2 kassiere dan kom vriende en familie van die kant af en word gou gehelp. Posmeester neem asb. kennis. Counter 1, 11h10, Vrydag 21/10/2016.



MTC het tussen Julie en Oktober ''n kompetisie aangebied waar jy ''n N$3 SMS na 3000 moes stuur. Die sluitingsdatum was 6 Oktober. Dis nou doodstil. Nêrens hoor jy of iemand die sogenaamde N$1000 per dag of die N$2 500 of N$25 000 of die gelukkige wenner van N$1 000 000 was nie. Was dit ''n bedrogspul of wat? Want daar het seker baie mense deelgeneem. Kan MTC hierop reageer asseblief.



Erwin van Shoprite Windhoek, baie dankie vir jou flink optrede. Hou so aan.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%