SMS'e vir 25 Januarie 2017
SMS'e vir 25 Januarie 2017

SMS'e vir 25 Januarie 2017

“Stel tog ’n goeie voorbeeld.”
Gerine Hoff
Ongelooflik, geldwassers van N$3,5 miljard is vry op borgtog? Wat gaan aan met ons regstelsel? Alweeno sê dis ongrondwetlik om borgtog op grond van etnisiteit te weier? Hulle is korrupte crooks, maak nie saak watter ras of kleur nie! Mense wat by N$3,5miljard betrokke is, sal nie net een paspoort hê nie en die vluggevaar is groot. Ook sal hulle bewyse vernietig en getuies dreig/ beïnvloed! Hoe kan ons "judges" borgtog in die geval toeken?



Job Amupanda, begin asseblief met jou opheffing van die nedersettings. Maar asseblief, jy moet ook self inspring en hulle wys hoe. Stel tog 'n goeie voorbeeld. Dis al hoe jy iets gaan regkry.



Kan nie glo die mense in die grootste bedrogsaak in Namibia borgtog toegestaan is nie. Wat is die bron van daai N$1,5 miljoen? Hoekom word niks genoem van die 40% aandeelhouding nie?



Kwane RCC road tender - this is for the road Walvis / Swakop, approx 30km. So now it is not only N$900 million to Kwane, but an additional N$600 million to Sumbawa? That is N$1.5 billion, which makes N$50 million per km? This screams to high heaven! Will govt / ACC please wake up and stop this carnage and corruption!



Republikein se dekking van Trump is, nes die van die res van die wêreld, baie eensydig. Ek wonder of Namibiërs weet dat die vroue-aktiviste wat teen hom protesteer, kwaad is oor hy hulle sogenaamde "reproductive rights" (dis nou die reg om ongebore babas te aborteer) bedreig.



Renosterstropers moet asb. ons land verlaat!



Dis gaaf dat die regering belastinggelde wat vir behuising, werkskepping, droogtehulp en kospakkies kon gaan, staan en blaas op ammunisie, vuurwapens en oorlogstuig. Moet asseblief nie later kom met 'n spul bogbelasting om die tekort op te maak nie. Dit gaan soos water van 'n eend se rug afrol net soos ons belastingbetalers se pleidooie op dowe ore val.



Dis geen wonder dat so baie voetgangers omgery word nie, want hulle dink die strate is hulle s'n. Hulle moet besef strate is vir karre, sypaadjies is vir hulle. Hulle kyk nie en loop net en verwag karre moet briek aanslaan sodat hulle gemoedelik kan oorloop. Ons is van kleins af gedril om regs, links en weer regs te kyk voor jy oorsteek.



Julle wat so aan die Chinese en Angolese julle plekke uitverhuur omdat julle kan geld maak, dink tog aan die ander wat daar moet bly en hulle moet verduur en dit net omdat jy aan jou eie sakke dink. Kom klein bietjie af met jou huur en kyk na jou eie land se mense.



Ek verstaan nie hoe mense in SA teen die Amerikaanse president betoog nog voor hy begin werk het nie, terwyl hulle president self korrup is.



Die slegste diens ooit! Skakel vanaf 10:00 die NaTIS-kantore. Dis nou 13:20 en nog steeds geen antwoord op 322-6000 of 322-6001 nie. Ag nee! Verander nou jul diens, ons as "tax payers" betaal immers genoeg dat julle die telefone kan antwoord.



City of Windhoek, hoeveel pype bars per dag? Ons water is permanent bruin, baie interessant dis net in sekere gedeeltes van Windhoek? Beteken dit omdat ons beter water wil drink moet ons ons munisipale rekening betaal en boonop water koop? Regtig, ons as inwoners het genoeg gehad.



Enige weermag moet moderniseer. Ten minste nie Chinese gemors nie, kwaliteit van S.A.



Ruimte Laerskool - Sondag se ouervergadering: Mens, jy wat so kla en dadelik koerant toe hardloop, ek is seker jy was nie Sondag by die vergadering nie. Ek is bly dat die ouer die moeite gedoen het om 'n SMS oor die vergadering Sondag te stuur om ons lesers 'n kykie oor wat regtig by die skool aangaan, te gee. Baie dankie daarvoor. Voorspoed vir 2017.



I want to know why big corporations and businesses get tax amnesty while I, a pensioner of 70, who are still working to make ends meet, will be fined / incarcerated for not paying my tax? Why are parastatals and government businesses that make billions in losses and get billions in bailouts year after year, not held responsible and ministers / management not prosecuted? When is this incompetency and corruption going to be stopped?



Wil graag die "hikers" tussen Rehoboth en Windhoek vra, kan julle asseblief begin menslik word en N$40 betaal? Die petrol het in Januarie gestyg, dit styg weer in Februarie. Hoe lank wil julle N$30 betaal? En hou op aantygings maak asseblief. Jy moet by jou werk uitkom net soos ek ook. Ek vra asseblief: almal wat "hikers" laai, vra N$40.



Bethanie: Ja nee, dis 'n pyn in die nek. Niemand en niks werk saam in die plek nie, nie eens die geregsdienaars en die gemeenskap nie. Dis asof die gemeenskap en die polisie twee verskillende doele dien hier, plus dat hulle met mekaar saamwerk. Bethanie is 'n absolute "disaster" vir so 'n klein plek.



Die beste Afrika-land is Botswana, want daar is wet en orde, geen korrupsie en hulle geld, die pula, is beter as SA se rand en die Namibiese geld wat soos 'n bosluis hang aan die SA rand. Is dit nie beter dat ons ingelyf word by Botswana nie?



Dringend op soek na 'n man met die naam Kai. Hy is werksaam in die Otjiwarongo-area. Kontak my dringend by 081 321 3772 of 081 378 0737.



Ai Des, ek het gelag dat my piering vol derms sopnat van die trane was. Ouderdom! Hier kom ons!



Air Namibia se diens pond vir pond die swakste in Nam. Telefone lui permanent en moenie eers praat van die aanlynverkope nie! Wat gaan aan?

Persoon wat Joos Platt se nr soek, sit jou nommer in koerant. Ek glo hy sal jou dan kontak.



Geluk me. A. Afrikaner van P.K. de Villiers met u goeie uitslae in gr. 10 (Afrikaans). U is nasionaal 3de gelys! U maak die suide trots!



Elke persoon bo 60 behoort elke jaar hertoets te word vir sy/haar bestuurslisensie, veral die praktiese en fisiese deel van bestuur. George



Ek is raadop. Hoe verduidelik jy as jy ongeskik verklaar word van dokter en jy "pay" by die staat N$1 100 en 'n besigheidsplek dwing jou om N$1 700 te betaal. Waar kan ek gehelp word?



GIPF, kyk tog weer 'n keer na ons maandelikse betalings. Alles het gestyg en ons kom nie uit met ons geld nie! Wat van 'n verhoging? Dis darem immers geld wat ons voor gewerk het! Asseblief tog!



My hartsbegeerte op 45 is om te skilder. Kan iemand my asseblief help?



Hiermee wil ek graag die personeel by Mediclinic in Eros bedank vir hul vriendelike diens en omgee vir hul medemens, veral by die sonar- en X-straalafdeling, en ook Salome. Mag die Hemelse Vader jul behoed en bewaar. Alle seën. Ouma Joey en Gustavo Mouton



Graad 12-leerling met A-simbole en D vir Engels verwys. Nog 'n voorbeeld van betwyfelbare merkers van DNEA. Waarskynlik 'n kandidaat in die noorde.

Kommentaar

Republikein 2024-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%