SMS'e vir 24 September 2019
". . . sien hulle net op TV . . ."
Sal alle kandidate wat president wil word eers vergaderings dorp vir dorp of per gemeenskap hou en verduidelik hoekom vir hom of haar gestem moet word? Redes vir versoek: sien hulle net op TV, geen poging vir aanstelling van Public Protector teenoor hangende nasionale belange. Het investigative journalism spasie in Namibië? Waarheen is ons op pad?
Jammer om te sê, maar ek voel dat die algemene houding teenoor werk in ons land stink!
Skande dat daar nie Namibiese replikarugbytruie beskikbaar is in Namibië nie. Winkels in Windhoek het net ander lande se truie.
Omaruru Municipality. Thank you for not putting water restrictions earlier, but watering the Luna Park for the festival while we have no water in our taps. Disappointing.
My man het ’n Prestige bankrekening en betaal vir ’n aftrekorder N$8 per maand. Ek het ’n Achiever bankrekening en betaal N$27.50 vir ’n aftrekorder. Moet die persoon met ’n kleiner inkomste nie eerder minder betaal nie?
Wat verwag die skrywer moet Joos Platt antwoord oor die 70’s en lyfstraf? Daardie tyd was 6 houe die regte medisyne hetsy die hof, onnie of ouer dit moes toedien. Toe was daar orde en nie die hedendaagse arrogansie en miskenning nie.
JF Kennedy is dead! Marthin Luther King is dead! Boris Johnson GB Brexit is still a live! Why?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie