SMS'e vir 24 Oktober 2017
“. . .kan nie lees en spel nie.”
Ek wil graag net weet. Wat sit en maak die mense wat op die NRU-bestuur is? Hier kry sokker weer groot geld vir hulle liga, maar rugby moet jy maar net speel vir die liefde van die "game". Wil julle regtig vir my sê daar is geen besighede wat belangstel in rugby nie. Staan op en begin werk.
Donald Trump sal geen hulp aan Namibië toelaat of verleen as die ware stand van Noord-Korea se betrokkenheid hier blootgestel word nie. Ons is afgesny van die grootste wêreldekonomie. Mooi so!
“Geloof, Groente en Groei”. Berenice, jy het my hartsnare so geroer. Ek sit met trane in my oë. Ek wens jou alles van die beste toe. Net sukses met jou droom. Aan Old Mutual, die plaasboer en almal wat Berenice bystaan, ’n hartlike dank.
Jy wat dr. Haufiku so gryp en sê jy is teleurgesteld in hom. Die man is orals besig. Lees jou koerant. Ek dink dis baie swak van jou. Hy is een van die ministers wat nie rond sit en vet word met ’n sak vol geld. Jammer, maar ek moet dit duidelik maak.
Land expropriation and the genocide of the Nama and Ovaherero people were committed by the German government and not by the Namibian government. This has nothing to do with a so-called “soustrein”. It is simply impossible to expect the Namibian government to pay for crimes committed by the German government. Equally the current situation that German descendants enjoy the fruits of genocide whilst the Nama and Ovaherero still suffer till today is unacceptable.
I see absolutely nothing wrong for Team Hage to campaign at the late Governor's funeral. Its normal.
SPCA Walvisbaai, gaan maak asseblief ’n draai by die Topnaars. Maer honde lê oral en vergaan van die honger en dors. So swak kan nie eers meer blaf nie!
So Namibians are biggest boozers in Africa according to World Health Orginization. Wow! What an achievement not to be proud of. No wonder there is so much misery in the country. Poverty, hunger, car accidents, domestic violence, murders etc.
Karasburg: ek sit met Suid-Afrika geld, half sent 1964. Eendrag maak mag. Kontak 081 660 9971.
Wil as oud-onderwyser dankie sê aan hoof van A A Denk Memorial skool dat sy die leerprobleem na die media gevat het. Weet vir jare al leerlinge vorder nie, want hulle kan nie lees en spel nie. Alles wat werk, is weg geneem uit skole. Bring die formele lees- enspel periodes terug in skole en gee aandag aan leerlinge met disleksie. Onderwysers weet min van diskeksie.
Rehoboth-kliniek, jul telefoonnommer asseblief. Raad vir brandvoete. Dankie. - 081 285 2929

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie