SMS'e vir 24 Junie 2021
"... maak plek ..."
Ons moet biddend bly. Covid-19, skim van die mens, slaan toe sonder waarskuwing. President, maak plek vir ons Covid-mense. Laat Ramatex ingerig word. Wat is sodanig dat Ramatex nie gebruik kan word nie?
Die publiek moet bewus daarvan wees die NMRC het geen manier om die veiligheid, doeltreffendheid en kwaliteit van enige samestellingsmedikasie te monitor nie, sê mnr Gaeseb. Hoekom is u dan ’n Medisynebeheerraad? C19-samestellingsmedikasie se veiligheid en doeltreffendheid kan dus ook nie gemonitor word nie? Is ons vaccines getoets? Aan die leser oor dr. Google? Wat het geword van ons demokratiese reg om besluite te neem oor jou eie lewe? Die plasings gee soos die reg twee skale. Besluit self wanneer word jy te lig bevind.
We live in a democratic country. Allow people to sign an indemnity form if they want to use Ivermectin for Covid. At least let them make a choice over their own lives. Who is making the choice now?
Die Construction Industries Federation leef in ’n droomwêreld. Nie net is hulle Windhoek-sentries nie, maar kan nie eens druk op die regering sit om kontrakte eerder aan Namibiërs (privaatsektor, nie Swapo-gekoppelde comrades nie) eerder as Chinese maatskappye te gee nie, wat nog te sê van druk om die inentingsveldtog te versnel.
Taxi's gaan op. Asseblief, gaan ook met huur af, ons huishulpe hou nie by nie.
Ek bel nou net vir Telecom by 11444 om te kla oor my wifi wat nou al vir weke probleme gee. Die blikstem sê thank you for calling Telecom Namibia, goodbye! Het ek reg gehoor of is dit ’n poetsbakkery?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie