SMS'e vir 24 Januarie 2017
SMS'e vir 24 Januarie 2017

SMS'e vir 24 Januarie 2017

“. . . hoe wil jy die skool in stand hou?”
Gerine Hoff
Watse gekerm is dit nou weer omdat privaat lugvaartmaatskappye kastig nie swart vlieëniers wil aanstel nie? Hou op twak praat. Kyk liewer teen hoeveel wit mense gediskrimineer word as hulle aansoek doen vir werk in die regering. Jou kwalifikasies, ondervinding, kennis en wat nog word doodeenvoudig geïgnoreer en iemand wat nie wit is nie word aangestel. Siek!



Nampol. Hoeveel korrupsie nog? Van wanneer af mag julle jul poste verlaat en dan nog die publiek beboet as jy nie op jou pos is nie? Ons MOET by die padblokkade stop en julle MOET by die stopteken diens doen – nie onder die boom nie! Nou plaas julle een na die stopteken om die motoriste af te trek. Waar het julle opleiding ontvang? Wat julle doen is onwettig! Oud-polisieman



Cosmos N$300: Wat is jou probleem ? As hulle dit nie vra nie, hoe wil jy die skool in stand hou? As jy die moed het om koerant toe te hardloop, hardloop tog skoolhoof toe. Vat tog net jou vriendin ook saam. Het jy gedink die (jou) regering gaan na die skole kyk? Jou arme kind. N$300? Ha! Dis peanuts.



John D, wat sê jy nou? Hoop jy het die goeie antwoorde in die berig gelees. Toe werk jou rassistiese wit/swart vlieënier bewering nie. Nee wat, die firma wat jou in diens gaan neem moet maar mooi dink. Jy is ook maar bang om jou regte naam te gebruik.



Oor die Kinghorns: lees The Namibian van Woensdag 18 Januarie, bladsy 5. Dan weet julle wie agter die inhegtenisneming sit en nog van iemand wat van Zambië afkomstig is.



Ek stem saam oor die brouery-trekking. Het ook 200 plus ge-SMS, net N$5 "airtime" gekry. Dit was genoeg.



Net toe ons dankbaar en gerus is dat ons kleindogter met disleksie weer gevestig is in 'n omgewing waar sy gemaklik is, bars die bom weer. Sy was in seker die beste staatskool in Windhoek waar sy ongelukkig vanweë groot klasse nie spesiale aandag kon kry nie. Sy was ook deur ander kinders as dom bestempel en gespot. In Educare het sy tot haar reg gekom en was sy gelukkig. Daardie mense dra die kinders se belange op die hart. Daar was baie tevrede ouers. Gee tog ook die nodige erkenning.



Minister of health slashes overtime by 78% from N$230 million to N$50 million for last half year of 2016 alone! WOW! If N$230 million was saved in six and a half months, how many millions / billions in widespread abuse of overtime has been spent in the years since independence? Also, ministry used to buy hundreds of newspapers for staff members? If this years and years of abuse was known, the minister should be held responsible for wast­ing taxpayers' money! Competence and accountability in govt is sorely lacking and will be the downfall of the country!



Dit gaan my verstand te bowe dat ons onderwysers se merkgeld nie uitbetaal kan word nie omdat die gov­ernment blykbaar nog nie die geld geload het nie. Het die government nie geld nie of is dit mense wat nie hul werk doen nie?



Waar is die trots van die Bondelswarts vandag? Laat staan die bakleiery onder mekaar en baklei liewer vir jul grond. Staan op man! Want dit was die eerste volk waarby die ander mense water gekry het. Namas in Ariamsvlei, Warmbad, Gabis en reservate, asseblief maak oop jul oë.



Des, die ouderdom kan bekruip maar jou woordeskatkis sal nie ontbreek of sy oorhand kry nie . . . Charles



Net 'n regstelling van laas Vrydag se SMS oor die verval van Neserhuis. Dis nie die Tienmanhuis oorkant die straat nie maar die Vyfmanhuis. Die Tienmanhuis is oorkant om die draai.



So Republikein gee die SMS mense se selnommers uit vir wie ook al vra. Mense pasop - julle word blootgestel. (Die naam en/of kontakbesonderhede van lesers wat 'n SMS, brief of nuuswenk stuur, word onder GEEN omstandighede uitgegee nie – Red.)



Die gemeenskap moet opstaan, praat met die "government" om inkommers te laat gaan, dan kan ons vir onsself werk. Moenie mense blameer nie, dis die fout van "government" en die inkommers wat onse land oor geneem het.



Wie het die Fruit Tree-kompetisie gewen? Wanneer is die wenner bekend gemaak en waar is dit gepubliseer?



Khomas Region directorate of education, we the concerned parents of Grade 10 learners are worried about learners results and passing rate. Teachers are no more teachers but are lovers - especially at Groot Aub Secondary School.



Ek is op soek na Joos Platt se nommer as iemand my kan help.



Stem reg volgende verkiesing, want die taktiek van Chinese en die Koreane wat teen ons gebruik word, is onaanvaarbaar.



All motorists. There is a new trick at roadblocks - Whk / Rehoboth and Windhoek /Okahandja. Police sit and many people slow down and drive through without stopping. Stop dead and then drive further. N$1500 fine as they wait a few meters away and fine motorists for not stopping at the roadblocks.



Aan die persoon wat in Donderdag se koerant kla dat hy/sy 'n N$2000 deposito aan Educare betaal het en niks weer van hulle gehoor het nie: snaaks ons het ook 'n deposito betaal en dit gereeld met hulle opgevolg. Hulle het ons deurentyd op hoogte gehou van verwikkelinge wanneer ons hulle gekontak het. Is u seker daardie was nie maar net 'n kwaadwillige SMS nie?



Namibia Meteorological Services, stop spelling Karas instead of //Kharas in your weather forecast. You are disregarding a legal change.



Can the Ministry of Education, ACC or NQA please investigate Karibib Private School. They appoint unqualified foreigners instead of qualified Namibian teachers. They like cheap labour. They appointed someone with only Grade 12, no teaching qualifications as a deputy headmaster, while there were other qualified candidates. This person didn't meet the requirements. They appointed the chairperson of the school board's daughter as a librarian without advertising the post. She only has Grade 12.



Hoekom is dit so dat sommige pastore van bekende kerke daarop uit is om renegaat hoofmanne in te sweer? Welwetende dat die prosedure gevolg nie wettig is nie? Hoe kry diegene dit reg om wyl daar 'n staatserkende tradisionele owerheid is om 'n splintergroep se nie-erkende kamma hoofman in te huldig? Om alles te kroon verskyn een van die kamma gesalfdes in media en TV nuus as teenvoeter teenoor diegene wat 'n saak teen Duitse vergrype gemaak het. Gaan tog net terug in u kontrei se geskiedenis naby Brukkaros of hulle negatief geraak was deur die destydse Duitse inval? "Missing in action!" Namaso



Ek wil graag weet hoekom het nie een van Tsumeb se polisie naamplaatjies op nie?



How unrealistic to blame everything on Hage. Shame on you. If you want to blame the president for the current turmoil of our economy, blame Sam Nujoma and his cabinet, Pohamba and his cabinet, all former and current permanent secretaries and all of us, you and me. Period. Erastus Simon



Wil vir mnr. Romeo Klazen vra, wanneer kom maak jy die werk klaar? Ek het jou klaar betaal. Dit is al vier maande en jy antwoord nie eens jou foon nie.



Ek as gebore wit Afrikaner begin meer en meer voel my velkleur sal nooit ooit 'n Afrikaan van my maak nie. Dis sleg, baie sleg, maar ongelukkig die hartverskeurende waarheid! Sors v/d Westhuizen.



Kan iemand my help? Kan 'n prokureur jou huis vat vir skuld? Want dit was my oorlede vrou se rekeninge en toe sy sterwe het die mense gesê ek moet die skuld betaal. Ek dra nie kennis van die skuld nie. Wil ook net haastig getrou het. Nou het ek my agterend so 'n lat geslaan. Ek hoop iemand help my tog.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%