SMS’e vir 24 Februarie 2020
“. . . beter as nasorg . . .”
‘n Pandemie staar ons almal in die gesig wat Covid-19 betref. Word wakker, regering van Namibië. Voorsorg is beter as nasorg, Namibië. Plaas alle Chinese onder kwarantyn vir minstens 30 dae. Laat geen Chinese toe om in die land in te kom nie. Die 14 dae inkubasietyd word betwyfel. Dit is nader aan 27 dae. Wees paraat!
What is Namibia’s position on coronavirus – almost hourly reflections from international news channels raise serious concerns.
Daar is doodsekerlik ID-kaarte wat nie net aan die inwoners van Windhoek behoort nie wat moet uitgestuur word na dorpe van waar die aansoeke gekom het. Op my dorp wag ek nou al 7 maande vir ID’s.
Ek het Martha leer ken deur ‘n gemeenskaplike vriendin. Sy is ‘n merkwaardige vrou. Stem asb. vir haar. Martha se glimlag sê alles. Hoe sy met lekkerkry haar swaarkry oorkom het.
Ek stem saam. N$1 300. Wat maak ‘n mens met dit? Alles is duur en ander mense pay baie geld en dan steel hulle nog. Nee wat, hou op steel.
Die begaafde oorlogsfotograaf John Liebenberg se foto’s uit die vryheidstryd het wat my betref ‘n opvallende linkse ondertoon wat die gebeure vir die leek skeeftrek. Sê maar net. – Fred H.
Esme Isaks sal seker nou lekker slaap nou dat Hardapdam water inkry. Sy het baie geworrie oor water.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie