SMS'e vir 24 Augustus 2021
SMS'e vir 24 Augustus 2021

SMS'e vir 24 Augustus 2021

"...kinders se beurt..."
Mandy Rittmann
Og, die meisies het ons Namibiërs op een dag soooo trots gemaak! Dankie Chani, Beatrice en Christine.

In antwoord: daar was nooit gesê kinders kan nie die Covid-19-ent kry nie. Maar omdat die mortality rate onder ander groepe voorkom, word daar geprioritize. Die kinders se beurt kom.

Og, vir die persoon wat sê die hele land en afgeleë lande is dom! Hoe dom is jy? Baie dinge veroorsaak die dood, maar alle dinge is nie ’n pandemie nie.

Kommentaar

Republikein 2025-09-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer