SMS'e vir 23 September 2019
"Al 3 op selfone."
Wat ’n grap. Dippenaar-saak weer uitgestel tot volgende jaar. Wat het geword van die eenheid wat aangestel was om te kyk hoekom sake so lank uitgestel word?
Ya Ndakolo. We support the Defense Force, but our world is not built around it. In this democratic state you as Minister and your staff have to administer and execute our laws including Art 55 of the Defense Act 2002 which only prohibits photos of premises, barracks, etc. – Frik
My vraag aan die geëerde CoW. Ons moet water bespaar, maar die Chinese kan bou en water mors? Hulle mag doen. Verhewe bo die wet.
Pateties! Verlede Maandag by Ngoma-grens ingekom. 3 polisiebeamptes by valhek. Al 3 op selfone. Ons stop, 2 bakkies met karavane vir 3 minute en nie een van die 3 lig hul koppe eers op nie. Die een in die kantoor waai dat ek moet uitklim en die boek self moet invul. Ek skryf my masjiennommer 1234567890 sommer net so, skryf 'n ander registrasienommer, maar hy is besig met sy foon. Geen inspeksie, kyk nie of wat ons skryf, hy moet moes skryf, korrek is nie. Nou wonder ek oor die dankie "Dankie" Botswana Corollas. Kom hulle ook net deur? Gaan nog nie swaar genoeg in die land nie. Sekere mense verstaan dit eenvoudig nie. - James Nel
Job verdien ‘n kans . . . Reg. Maar hy wil standbeelde afbreek en 50 000 huise bou. Nee wat, liewe Job. Jy moet eers leer om die verlede te aanvaar en daarop te bou. Moenie dieselfde foute maak nie; jy sien mos in die hele land wat gebeur.
Wat tyd en higiëne aanbetref, kan Namibië by Japan gaan kyk en leer. Daar is alles op tyd en slorderigheid word nie daar geduld nie. Japan is ons ver voor.
ITAS-sisteem is ‘n mors van tyd. Laai alle PAYE op en submit. Verloor al jou data en niks is ge-submit nie. Calle, kry jou sisteem reg.
Ons hoor elke dag bespaar water. Wat van die geld wat so op onnodige dinge en die korrupsie gemors word? Lê ‘n pyplyn vanaf Kavango – probleem opgelos. Munisipaliteit en government, dink daaraan.
JA Rossouw, u skrywe is gemik op Christene en daardeur neem u aan alle lesers van Republikein is Christene. Skryf in die Kerkbode sodat lidmate saamstem. Indien u skrywe alle Namibiërs insluit, dink ek u moet meer universeel dink voor u skryf. – Jan Brand
What’s with the Save the Rhino Windhoek Lager adverts all over the show on numerous pages of newspspers. One actually on Sun front page, next to 101 lives lost in crashes this past month and a sexual abuse article? Seriously??
Ek wil net weet van Joos Platt wat so graag by die hof lyfstraf toegepas het en ook by Katurura se polisiekantoor gedurende die 70’s, wat dink hy van die afskaffing van lyfstraf? Antwoord asseblief, want jy antwoord nooit SMS’e nie, maar wel op FB.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie