SMS'e vir 23 Mei 2018
SMS'e vir 23 Mei 2018

SMS'e vir 23 Mei 2018

"...is 'n totale gemors."
Mandy Rittmann
Ek bedank die president en die regering van die dag vir die skoonmaakprogram. Die landsburgers moet dit sien as deel van gesonde nasiebou. Laat ons die regering ondersteun en ons areas altyd skoon hou. Agbare president en amptenare, baie dankie vir u wat omgee vir die gesondheid en veiligheid van die nasie. Sterkte.

Mevrou Kauluma, kom oom verduidelik gou vir jou ‘n paar hindernisse wat jy gaan ervaar: 1) Jy mag nie landbougrond in eenhede kleiner as 1 200 ha verdeel nie. 2) Dit kos N$30 000 om een onderverdeling te doen en jy wil 2 000 doen. Dit gaan jou 60 miljoen kos net vir die toestemming om jou plaas op te sny. 3) Jy wil iemand in die Suide suksesvol laat boer op 5 ha. 4) Hoe gaan jy 2 000 groente- en veeboere van water voorsien? Nou verstaan jy seker hoekom ek ook van jou rookgoed soek. – Boerseun

As 12 Mei nou so belangrik is dat dit tot vakansiedag verklaar moet word, wat van 8 Mei, wat ‘n groot dag is. Sam Khubis, ‘n kerkdag vir die Basters, was oor onafhanklikheid ‘n vakansiedag. Whena.

Damases en Conradie. So draai die wiel! ACC krap dieper en verder terug, daar is moontlik baie meer?

“Swakopmund munisipaliteit is ’n totale gemors.” We in Karneol Street will stop paying your abnormal rates, if our road also does not get interlocks. What the hell is going on at the DRC? No houses yet but all over the roads are interlocked with street lights! Seems you lot are the same as the rest corrupt municipalities in Namibia.

Hoekom moet Windhoek Hoërskool die gras om die museum sny? Waar gaan al die geld wat Windhoek munisipaliteit kry om daai gras te sny? Dink en dink weer!

Rehoboth-polisie, die dwelms loop nog erg in Blok E rond, steenhuise, Royal se kant. Kry honde, asseblief! Jy hoor van ander mense wat gestraf word, maar Blok E verkoop soos normaal.

Mnr. Vries, direkteur van onderwys. U het op NBC TV gesien hoe kinders in stikdonkerte skool toe stap. Die beste is dat skole 08:00 begin vir die kinders. Asseblief!

Swakopmund munisipaliteit, ek haal my hoed af vir jul goeie instandhoudingswerk na elke reënvlaag aan die kus. Walvisbaai, nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer!

SWA vs WP. Laat my ook terugdink. Ek wou ook by Enok werk.

Ons neem kennis van die pleidooi van ons kinders van Groot-Aub JSS. Wat doen ons as ouers om die situasie by die skool te beredder? Ons graad 10's van 2017 het 100% Afrikaans geslaag, maar kyk na die April-uitslae. Die oproep na die streekkantoor beteken niks en ons sal moet opstaan as ons iets vir ons kinders se toekoms beteken. Bring terug die meneer vir “Mathematics” en Afrikaans, asseblief, mnr. Vries, die direkteur. Luister weer ’n slag ook vir ons asseblief. Ek praat namens al die ontevrede ouers.

Aus RBO, moet die muise ons weg dra of opvreet voor julle die asdromme skoonmaak?

Swapo en die ANC in SA is die mees korrupte “governments”. Sies, wat ‘n skande.

Taaltoffie 33: Die antwoorde van no. 6, 16 en 33 af maak nie sin. No. 17 pas liewer by 16. Is dit ‘n fout of moet dit so wees?

Daar het ongelukkig foute by die vrae van die blokraaisel ingesluip. No. 34 dwars (nie rêrig nie) se korrekte nommer is 32. Die volgende is die korrekte af-leidrade: 6 Die rieme dun ______ – bespaar. 16 Gewese in Esperanto. 17 Bevel vir ‘n hond. Ons vra om verskoning vir die oorsigte. - Redakteur

Tans is ek besig om ’n handleiding van Rehoboth se besienswaardighede vir toergidse saam te stel. Kan mense asseblief help met foto’s en inligting oor die ou koöperasie (oorkant die biblioteek) en die warmbron wat bekend gestaan het as Warmoog naby die Stellmacher-woning en die huidige ouetehuis. Kontak Hermine by 081 287 8516. Sal die "info" ontsettend waardeer.

Kan iemand my tog raad gee vir ’n kind wat bed nat maak.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%