SMS'e vir 23 Julie 2018
". . .is nou hoofnuus."
Die regering probeer om armoede onder die bevolking uit te wis, maar eintlik is dit 'n totale mislukking (selfverryking). Aan die ander kant, die CoW verhoog alle tariewe (300% meer) en sommer hul salarisse (8% - 9%) ook. So hulle is besig om mense te verarm en hulself te verryk!
Ons moet darem maar ook onthou, ons kekkel so baie oor tienerswangerskap, maar daar is ook mense met gevoelens. Watter seun sal 'n meisie van 30 of 40 jaar vat? Die Here het alles gemaak en gesê wat hy klaar gemaak het, moet hulle maar net los.
Armoede-uitwissing is nou hoofnuus. 76 000 werkspermitte is uitgereik aan buitelanders ten koste van Namibiërs. Dubbele standaarde!
As taxi's opgaan, wat van huishulpe wat nie eers taxigeld kry nie. Ai jinne, meer erger!
Lt.genl. Ndeitunga, dis 'n baie goeie poging wat u aanwend, bygesê kan u dalk die hoof van verdediging aanraai om dieselfde te doen met sy span wat die staat se geld gebruik.
4 000 swanger skooldogters in 2016. Sjoe! Maar dan was daar mos ook 4 000 rammetjie-uitnekke. Hulle moet hulle se gulpe toehou, anders is lelike dinge besig om hulle se koppe uit te steek.
Baie dankie vir 'n puik koerant - van die skoonmakers tot die koerantverkopers op straat! Wil net graag weet waarom die geldwaarde van gestroopte produkte in die media genoem word? Dit spoor stropers net nog meer aan. Noem eerder die boete of tronkstraf wat toegepas word indien jy gevang word. Verder is dit ontstellend om te sien hoe die straatverkope van wors wat met hondevleis gemaak word, toeneem. Baie, baie hartseer. . . Later is ons groot rashonde ook 'n bedreigde spesie.
Let's also discuss land theft since independence, a must read article in The Namibian of 20 July 2018, page 11! Congrats Mr. Links, an astounding revelation and eye opener about our government and its lies! Thank you for exposing the double standards!
Polisie het drie maande om misdaad te stop. Lt.genl. Sebastian Ndeitunga, jy is tops! Installeer die opdrag ook op elke dorp asseblief. Só sal almal in vrede kan leef.
Wat gaan in Tunisië en ander Afrika-lande aan dat hulle net Europa toe wil gaan? Dan sink hul bote ook nog!
Ons kan wel praat van jong pastore en jong onderwysers, maar nie van jong pastoortjies en jong onderwysertjies nie. Al het ons 'n lae dunk van die persoon kan ons nie die beroep of amp so verkleineer nie. Ek het dit op Dordabis gehoor.
Net soos die Sperrgebiet na een ding verwys, verwys Tsaullkhaeb na een ding. Hoekom dan die woord skei en as Tsau llKhaeb skryf? Hou tog op met die ondermyning van ons spelreëls. - Goeieman, llKharas
Gaan kyk hoe lyk dit in die buitestraat suid van Rehoboth van rioolwater. Het al sommige mense se erwe oorgeloop. Dis vieslik en onhigiënies. Rehoboth Town Council, julle fail die gemeenskap.
Again Erongo RED. Please explain why the large power users, mainly foreign mines, only pay a two percent increase, when they make millions which go out of the country and they don't pay taxes on and pay out millions in dividends?
And the rest if the people get an increase of 5% when they are already being milked dry by all other increases and struggling to make ends meet ?
Lyk my Republikein se SMS'e raak nou 'n gratis bedelhoekie. Ek soek tog asseblief 'n man en 'n werk en my kinders het iewers hul maniere en respek vir ouer mense verloor. Laat weet my tog asseblief as iemand dit vind.
Sielkunde en filosofie het die wêreld deurmekruis en onvriendelik gemaak.
My enigste drukkies was in die voorryskrum en die enigste liefde met gevoel was in die skoolhoof se kantoor met 'n swaar rottang. So ook later in die aanklagkantoor deur ou sersant Vleermuis. En hier is ek vandag happy soos 'n chappy met ses kinders (dink ek) en pas met my vyfde vrou getroud. Die lewe is 'n lied! - SAP&H
Government questions overpriced road deals?
Why? 21 km, 1 billion etc! It is the normal open horrendous corruption you have been ignoring and accepting as norm since independence on just about all government contracts making a lot of well-connected millionaires in the process and you question it?
Viva Harambee!
Is dit reg datgedokter te word. Die kind is bang om skool toe te gaan en sy kry nagmeries.
Vrou met bles: My ousus het dieselfde probleem, en sy is aangeraai om lewer en grondboontjiebotter te eet vir die sink of iets. Bles kan ook deur hormone veroorsaak word as jy 50 of ouer is.
Die deurskyn pakkie dadels by Woolies het my gekaap. Ek verloor kop en betaal 58 dollars vir net een ou pakkietjie. Daar was sewe (7) dadels in. Veggies s'n is goedkoper, maar is tannebrekers. Nautedam se boere, waar is julle se dadels? - Oom Peet

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie