SMS'e vir 23 April 2020
"...alles behalwe kos."
What is the delay of the Covid-19 grant? At least MTC say something. Why only certain people benefit, we are all proud Namibians.
Waarom moet die heer Kanime ’n verlenging van sy kontrak kry? Waarom is daar nie vroeër ’n geskikte jonger kandidaat identifiseer nie? Bekwame jonger persoon se loopbaan word gestrem.
Wat ’n jammerte dat die EIG van N$750 as kontant aan Namibiërs uitgedeel is en nie eerder in die vorm van ’n koskoepon nie! Dan kon die mense nét kos daarmee koop. Nou word dit aangewend vir alles behalwe kos.
Die N$750 toelaag word vir drank, sigarette en selfone gebruik. Baie min mense wend dit oordeelkundig aan om kos te koop. Ná die kontant in hul hande beland het, het hulle weer in die kosry gaan staan.
NBC. As ons regering ’n eerbare ding wil doen na Swapo debakel. Bedank en roep ’n verkiesing uit! Sodat burgers eerbare leiers kan kies? Dankie bekomerde burger.
Ons klaagliedere: my vryheid is geskend, ek kry swaar, geen inkomste nie, kry honger, ens. Waarom vrees ons? Geliefdes word stil. Wees dankbaar onder elke omstandigheid. Jesus leef! Vrede vir julle!
Swapo se 60ste partie. Die arrogansie van die Swapo party ken geen perke nie. Dis vanjaar weer verkiesings jaar. Kiesers, ons straf hulle maar weer soos in November laas jaar. Wie nie wil hoor nie moet voel.
Ek vra baie mooi, dat die owerhede tog asseblief die drankwinkels moet toe hou, terwyl ons in die lockdown tydperk is. As ons mense eers begin drink, kan ons maar handdoek ingooi. Watter besope persoon sal hom of haar steur aan die wette van lockdown. Drank vernietig ’n nasie. Vir die eerste keer is ons skoolkinders ook nugter.
Krediet aan Ramaphosa. Hy hou sy mense altyd op hoogte waar die ander net niks doen nie. Skande!
Mr. Ndeitunga, kan die polisie asseblief ons tendergelde betaal, die werkers is honger.
Sit asseblief die ou van Outsurance onder lockdown.
Marathon Sugar. How come your N$2000.00 weekly SMS to 445. Competition winners are mostly from our Northern brethren, while your brand is enjoyed through out all 14 regions? Who are doing the selection? Why can’t the winners reflect the true demografics of the Namibian population? Strange that a certain section are always regard as lucky winners. - Fair Play
Die Katolieke hospitaal se diens is pateties, regtig waar. Ek dink die verpleegsters het lankal vergeet van die Florence Nightingale-eed. En vriendelikheid kos regtig niks nie. Ons oumense word soos kinders behandel. Nee wat hulle verloor totaal hul mens waardigheid. Nee wat, daar moet regtig na die diens gekyk word. Dis mos ’n liefdesdiens.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie