SMS'e vir 22 September 2020
"...gaan ons deurnag staan..."
Kan ECN asseblief sien dat daar meer stempunte is met die volgende verkiesings. Na aanleiding van die hoeveelheid nuwe registrasies, gaan ons deurnag staan om te kies. Doen asseblief betyds iets daaraan.
Namibiërs gaan stem asseblief vir 'n ander regering, want ons verdien beter as die huidige klomp.
Wat is die reëls, nou dat inperking opgehef is. Kan die koerant asseblief vir ons sê?
N$100 000 of 10 jaar tronkstraf vir geen masker dra? Is die man gek? Is ons in die Sirkus? Dit bewys dat dit 'n leuen is en Shangula nog altyd sy WHO-betalings gretig verwag.
Sal die geagte minister asseblief by sy huisdokter gaan uitvind oor die belang van maskers en social distancing. Hy sal dan ingelig word dat dit geen rol speel ten opsigte van ons veiligheid nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie