SMS'e vir 22 Junie 2016
SMS'e vir 22 Junie 2016

SMS'e vir 22 Junie 2016

Gerine Hoff
Weer eens is ’n sinlose moord op ’n vader van 2 kinders. Baie dankie vir die goeie werk deur die Walvisbaai polisie vir die 2 verdagtes wat gearresteer is. Wat ’n lafhartige daad deur 5 misdadigers met ’n pistool te bang om 1 persoon met die vuiste aan te pak. Skande, hoop julle vang die ander baie vinnig. Hulle moet nooit weer die samelewing buite sien nie. Hou hulle in die tronk vir ewig.

Iemand sal moet verantwoordelikheid vat vir die swak vertoning van ons Curriebekerspan. Dit wys net dat ons plaaslike spelers glad nie op standaard is nie - of is dit verkeerde spankeuses?

Peacemaker en vriende, ek is baie trots op julle. Dis min jong mense wie harte het soos julle. 'n Voormalige onderwyseres

Dankie aan my huurder dat sy soos ’n dief in die nag weggeloop het sonder om te betaal. Dankie tog ek is ontslae van jou.

Ek het êrens gelees die ontwerp van die voorgestelde nuwe parlementsgebou is gebaseer op die Welwitschia mirabilis? Dit lyk liewer na 'n sandspinnekop!

Aan die persoon wat geskryf het oor sy/haar graad 1-seuntjie. Daar is volgens my definitief ’n skoolboelie in sy klas. Gaan praat met die skoolhoof of onderwysers daaroor. Moenie dit maar net daar los nie. Skole moet begin om skoliere wat grade herhaal in aparte klasse te sit. Ek is self ’n ouer van ’n tweeling in graad 1. Sterkte!

Manneti sal nie bedank nie. Dit was ’n moeilike bal wat Da Costa wou keer en wat later ’n "own goal" geword het. As dit nie vir die "own goal" was nie, het ons vir Botswana 1-0 gewen en dan was die "penalties" nie eens nodig nie. Toe hy die Cosafa Cup gewen het, was hy die held, maar nou is hy weer sleg. Ons span speel baie goed, dit kan ons tog erken. Hou op foute soek. Brave Warriors, dankie ouens. Dankie Manneti en jou tegniese span. Manneti, jy bly!

Hoekom swyg die president en sy regering oor hierdie sinnelose moorde op ons mense. Twee sakemanne verloor hul lewens. Manne wat iets vir ons land gedoen en beteken het. Manne wat ’n vrou, kinders, familie en vriende nalaat. Waar moet dit eindig? Sê iets en doen iets asb! Bring die doodstraf terug!

Mag ons as ouers vra wat gaan by Hoeksteen PS aan. Dit is nou al vierde week na skool begin het en onderwysers steeds afwesig. Kinders kry nie klasse nie. Hoe moet hulle weer inhaal. Onbevoegde mense daar vir toesig. Daarom die bakleiery en rasery. Ook met messe word baklei. Kan inspekteur of direkteur nie ingryp nie? Sommige van ons kinders wil leer.

Hans Möller murder - How is it possible that a man with 1 attempted murder charge, housebreaking charges and posession of illegal firearm charges is out on bail free to commit another murder? Surely the judges and justice system should investigated and be held responsible for this murder as well, seeing they let (repeated) murderers loose in the streets? Heads must roll!

Dit is nie nodig dat honde lank blaf nie! Die eienaar moet net sy lui agterent lug en ondersoek instel of die hond leer om nie onnodig te blaf nie! Gee bietjie aandag aan die dier wat jou roep.

Ek is moedeloos en soek graag ’n maatjie om mee te chat. Is eensaam. Moet 50 jaar tot 60 wees, dit moet ordentlike mans wees. Ons kan gesels by 081 372 4339.

Ons almal in Namibia, ongeag ras of status, sal moet leer om saam te leef en om te gee vir mekaar. Ons moet as bure mekaar ken. Dan sal ons mekaar kan oppas en so die kleiner persentasie booswigte (rowers en moordenaars) van mekaar weghou.

Ek wil net vir die jongmense wat so hou van geniet, want dit is lekker sê luister Vrydagaande Cosmos-radio soos julle daar afkoel. Laat julle ingelig word oor gebeure rondom julle om nie naweek op naweek in die strik te trap nie.

Kan minister Katrina asb. iets doen met die probleem rakende onderwysers op hul selfone terwyl hulle moet onderrig? Ek wonder of sy en haar bestuur weet hoe ’n groot probleem dit by skole is? Selfs die skoolbestuur is hieraan skuldig. Gesels bietjie met die leerlinge.

Die mense van Daberos-pos (Nooitgedacht) kry al van Januarie geen droogtehulp nie en die councillors doen niks daaraan nie.

Wat kan ’n persoon doen as die buurt se katte saans oor jou mure spring. Jou mure vol modder besmeer en jou tuin besoedel. Help asb. dit ruk nou hand uit.

Mense praat en honde blaf. Is dit so moeilik om te begryp?

In die leker jare wat verby is, het al die bure 'n hondjie verniet gekry as buurman se teef hondjies gekry het. Dit was met baie liefde gedoen. Nou moet jy koop vir N$3 000 vir ’n hond? Dis wonderlik nè? Myne het darem N$800 gekos!

My beskeie mening is dat daar wetlik geen "struggle kids" meer kan wees nie. Die laaste sogenaamde struggle kids kon konserwatief bereken seker nie na 21/3/1991 ’n jaar na onafhanklikwording gebore gewees het en kan dus nou minimum 25 jaar oud wees. Tensy hy of sy dus wetlik verstandelik gestrem is, word almal ouer as 18 as "volwasse" beskou. Die klomp wat nou gereeld marsjeer en betoog, is te lui om te werk of ry op die rug van hul ouers se ontberings en verdien geen simpatie van regering nie. Wonder wat sou gebeur as "kids" uit enige ander streek as die O-streke hierdie truuk sou probeer trek? Some people are just more equal than others.

Ons is op soek na mnr. Manfred Erenst Geiger. As iemand weet waar hy hom bevind, skakel asb. 081 304 7048. Dit is dringend.

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0095 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.001 | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0095 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.04% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0095 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.001 | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0095 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.04%