SMS'e vir 22 Januarie 2021
SMS'e vir 22 Januarie 2021

SMS'e vir 22 Januarie 2021

"...net so uitbuit..."
Mandy Rittmann
Wil graag a stuiwer in die armbeurs lê. Dis nie net Shoprite, daar is hordes Namibiese werkgewers, wat ons stomme kinders net so uitbuit met karige salarisse en lelike maniere. Hulle buit dit uit, omdat hulle weet ons land het nie werk. En om labour toe te gaan, want van hulle is mos onaantasbaar. Onse regering is net so skuldig aan die lelike behandeling wat ons moet deurgaan, want hulle doen niks, al registreer jy ook die tipe behandeling van werkgewers.

Dit blyk uit die uitlatings van die unies dat hulle eintlik net belangstel in die finale sluiting van Shoprite/Checkers. Gaan hulle die werkers dan onderhou of het hulle klaar genoeg ledegeld gekry, dat die lede maar werkloos kan bly?

Shoprite se werknemers het tog almal die werk uit vrye wil aanvaar ná ooreengekom is oor ’n salaris. Niemand is gedwing nie, of is ek verkeerd?

Stem saam met Jurie Viljoen. Kry ’n poefinspekteur op Swakopstrande wat boetes uit deel. Die arme ou sal sy vingers seer skryf! Almal vat mos hul brak met en meeste sonder leiband strand toe om te bol! Sies!

Kan CoW tog die slaggate toemaak in Nelson Mandela-rylaan? Asseblief, die gate is so groot, mens kan daar in swem.

As ek laat in die nag op pad is en kom by ’n rooi robot, dan stop ek tot dit groen is. Ek het nie genoeg kundigheid of ekspertise om oor die sinvolheid of korrekheid daarvan te argumenteer nie. Ek stop omdat dit wet is. As ek in openbare areas ingaan dra ek my masker. Ek is nie ’n bioloog of ekspert fisikus om oor die sinvolheid of korrekheid daarvan te deklameer nie. Ek dra dit, omdat dit wet is. – RH

Vliegtuie uit oorsee het die geld na Namibië gebring en die vragmotors van RSA die kos vir ons gebring. Dit word tyd dat ons wegspring om selfversorgend te word. Die damme is vol.

Wat ’n hartseer dag, dat president Trump gedwing is om die Withuis te verlaat, omdat die walglike liberales die verkiesing gesteel het. Ek hoop en bid die onnoseles wat vir die useless ou Biden gestem het, huil nog lang trane. En glo my, hulle sal.

Dankie tog dat Trump uit die Withuis is. Hy het net verdeeldheid gesaai en rassehaat aangewakker. Ek hoop ek sien hom nooit ooit weer op TV nie.

DBV (dierebeskerming). Dit is alles behalwe wat die naam voor staan. Hier gaan dit oor elkeen, ongeag of jy jou beste vriend mishandel. Ongeag of jy jou beste vriend, sy nodige inenting en selfs kos kan gee. Dis menseregte. Die dier het geen reg nie. Selfs die mense wat vir diere omgee se stem om hulle te help word stil gemaak. Sonder dat daar vir hulle ’n hoop, ’n nuwe tuiste op lewe gegun word, word hul blaf saam met die wat vir hulle baklei stil gemaak.

Werklose onderwysers moet regtig geakkommideer word. Daar is ook jonges wat klaar studeer en nie werk kry en jy hoor daar is ’n tekort aan onderwysers. Daar is afgetrede onderwysers wat skool hou. Hul verdien nou ’n salaris en hul pensioen. Asseblief, help die werkloses en laat die afgetredes gaan rus en hul geld geniet.

Wil vandag my misnoë uitspreek op die nuwe trend van sommige predikers en hulle gades wat so op sosiale media spog met vakansies en alles. En van jou gemeentes krepeer, maar maak hul bydraes. Dis nie reg, dit laat ons siening verloor. Sê maar net.

Service with a smile. My thanks and appreciation goes to the lady at counter number two at NamPost, Southern Industrial parcel department. Thanks for your friendliness and good customer care we need more staff like you at all our NamPost offices. You know how to serve your customers, especially the elderly, small in posture but big personality. Thank you Nampost for a such friendly staff member. From Mr. Van Zyl

Renate Benz by Standard Bank Vehicle and Asset Finance, baie dankie vir jou vriendelike en uitstekende diens. Ek wens Standard Bank Rehoboth se staff kan by jou leer wat diens is.

Meatco, ons verloor baie met 5 kg bene, so maak dit reg soos bene was. Ons koop en verkoop, hoekom moet Meatco bene 25 kg vra. Maak dit reg asseblief.

Windhoek se munisipaliteit moet asseblief grassnyers koop om die pragtige grasperke te sny, wat nou soos savanna-vlaktes lyk.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.53/OZ UP +0.93% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.17% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.37/BBP DOWN -0.0153 | Platinum US$ 997.39/OZ UP +1.23% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 368.53/OZ UP +0.93% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.17% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.37/BBP DOWN -0.0153 | Platinum US$ 997.39/OZ UP +1.23%