SMS'e vir 22 Desember 2017
SMS'e vir 22 Desember 2017

SMS'e vir 22 Desember 2017

“Geen verkeersbeamptes.”
Kan nie glo, wat ons President Geingob alles kwytraak met sy lofsange aan Zuma nie! Republikein van 20 Desember. Ons moet almal, maar mooi nadink oor sy lojaliteite en sy begrip van voorbeeldige leierskap. Hoop nie hy pas dieselfde leierskapstyl as Zuma hier toe nie.



Op Myl 72 begroet vriendelike personeel my. Ek kry die eerste keer in jare kampreëls. Personeel bied aan om my te help kamp opslaan. Alles is skoon en die hoefysters het name. Hoekom is daar nie nou 'n positiewe artikel in die koerant nie? Ons kamp lekker, voel veilig en tevrede. Dankie aan die span wat hier werk!



'n Leser sê, rook se stank is erger as die van honde in eetplekke. Regtig, glo nie leser het al hond se slymerige ontlasting op die vloer langs haar restaurant tafel gesien of geruik nie. Ek het al! SAP&H



Og! Hoe bly sal ons nie wees as die pad tussen Stampriet en Gochas op pad na Mata Mata geteer word, dit is al jare die pad van die dood. Amase. – Tom



Dinsdag vanaf Swakopmund na Windhoek en terug gery. Geen verkeersbeamptes. Drie verskillende plekke rondom Okahandja perde en bees. Neëntien voertuie sonder hul ligte aan gekry ten spyte van blokkades. Potensiële inkomste van N$4 750 verlore behalwe die veiligheidsrisiko en laksheid van ­padblokkades? - James Nel



Die regering het nie nodig om hulle eie wette te gehoorsaam nie! Leeus word buite Omaruru eenvoudig op die bevolking vrygelaat. Het daar iemand 'n groot kersgeskenk ontvang of hoe anders verklaar ons dit? Dan behoort ons (die bevolking) ook daardie leeus onmiddelik te skiet, soos ons hulle sien! Hulle is vir ons 'n moontlike bedreiging!



Joos Platt, lesers hou nie van jou of SMS'e oor jou, maar ek wil jou net 'n geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toewens.



Ja, Woensdag loop ek my weer 'n bloutjie by Rehoboth­dorpsraad. Ek kom voor 4 uur by die kantoor om water te betaal, al die werkers sit klaar buite en sê vir my, sorry mnr ons is toe. Ek wil weet is hul dan nie veronderstel om tot 5uur te werk nie?



Rade van Gochas hou op om namens die gemeenskap besluite neem. Wie het vir Willem Beukes aangestel?



Republikein van 20 Desember 2017. Onder die hofie “Te huur”: Kan ­iemand verduidelik wat is 'n studieoekie ingeboude kaste.



Boelie-onderwyser: Ek hoop jy kan verstaan, dat meerderheid ouers het dit nie wel af nie en werk lang ure net sodat ons kan bekostig, dat ons kinders die beste onderrig kan kry. Besef jy, dat jy die voorreg het om 'n kind te kan bou en meer tyd saam met ons kinders het. Iets waaroor 'n ma net kan droom om meer tyd saam haar kinders te kan hê. Jy gebruik lelike woorde soos miskruiersindroom, dan wonder ek wat se tipe mens en onderwyser is jy in elk geval. Dan sou ek nie wil hê my kind moet ooit in jou klas wees nie.



'n Onderwyser moenie die beroep kies, omdat dit 'n beroep is nie. Jy raak 'n onderwyser omdat jy kinders met liefde wil hanteer en 'n verskil in hul lewens kan en wil maak.



Mag God jou vandag gee: Nie als wat jy graag wìl hê nie, maar als wat Hy weet jy nodig het. Mag Hy jou lei nie op die pad sonder struikelblokke nie, maar op die pad waar Hy jou die krag sal gee om oor elke struikelblok te klim. En mag Hy jou seen, nie vir dit wat jy graag wil wees nie, maar vir die spesiale mens wat jy ìs! Goeie môre en 'n geseënde daggie!



Daar was 'n videoclip op facebook wat 'n passasier geneem het van busdrywer van Windhoek na die Kaap, waar hy gedurig besig was op sy selfoon en af en toe opgekyk het om die pad te kyk. Dit is skrikwekkend, alle passasiers se lewens is in sy hand!



Daar is dit! Ramaphosa het onteiening van grond sonder vergoeding aangekondig! “The lack of common sense boggles the mind!” In geen land in Afrika het dit sover gewerk nie, daardie lande tuimel ineen, boere verlaat die land en armoede en honger volg. Zimbabwe en Zambië vra boere om terug te kom. Zimbabwe gaan die boere nou vergoed vir onteiende grond! Verstom my, dat nie een land van die ander se foute leer nie, almal gaan die selfde pad!



Boelie-onderwysers: Sal dit nie beter wees om 100 personeellede op Lexamil te sit, as om 2 000 leerlinge op Ritalin te sit nie? As die leier se kop raas, sal die volgeling ook sleg vaar.



Ek wil net sê as iemand dalk vir 'n bed in die koerant vra en jy as buite persoon, as jy nie iets goeds het om te sê nie, moenie bel of SMS nie. Hou jou kommentaar vir jouself.



Skrywer wat praat van groot lughawens wat besig is, is te verstane, maar die is 'n ou kleingrenspos met diep treurige personeel, wat nie bevoeg is om die stelsel te bemagtig. Hoekom gebeur dit net by Namibiese kant en by die Suid-Afrikaanse kant vloei die verkeer normaal.

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.4 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 328.57/OZ UP +1.16% | Copper US$ 4.59/lb UP +1.35% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.17/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 963.32/OZ UP +0.78% Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.4 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 328.57/OZ UP +1.16% | Copper US$ 4.59/lb UP +1.35% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.17/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 963.32/OZ UP +0.78%