SMS'e vir 22 Augustus 2017
SMS'e vir 22 Augustus 2017

SMS'e vir 22 Augustus 2017

“. . .onderhoud bestaan nie meer. . .”
Mandy Rittmann
Ek het ook aansoek gedoen vir 'n pistoollisensie en dit is ook afgekeur sonder rede. My bronne binne die polisie lig my in dat geen vuurwapenlisensies die afgelope tyd goedgekeur word nie. Duisende is afgekeur. Moes nou 'n prokureur aanstel om die saak verder te neem. - T.P.



Skielik gaan alles ten gronde in hierdie wonderlike land. Sewe-en-twintig jaar en onderhoud bestaan nie meer nie. Paaie is 'n gemors, nasionale argief se kosbare dokumente gaan tot niet, vliegtuie kan nie land in mistige toestande nie, staatsgeboue word net so vervalle gelaat en splinternuwe staatsgeboue word oral gebou en betrek net om dit ook te laat verval. Diens in die enorme staatsdiens is so goed soos nie daar nie? Skole kan nie kinders opgevoed en geleer kry nie, want daar is ook nie dissipline nie en dan wil hulle nog die bietjie hulp wat nodig is om private skole aan die gang te hou ook weg vat? In die tussentyd moet die arme belastingbetaler net meer en meer betaal. En daar word baie gepraat oor werkverskaffing sodat meer belasting ingevorder kan word, maar daar kom ook niks van nie. Waarheen is ons op pad?



Niemand gaan luister nie. Dit is mos gestem vir hierdie regering, nou sit die land in sak en as, Chinese stroom die land binne en kom bevlek ons grond met die bloed van ons erfenis – ons diere. Ons eie mense sit sonder werk. Barbare loop oral rond en soos lafaards word toeriste en oumense geteiken. Honde loop en vreet aan baba's wat weggegooi word. Dis nou duidelik waarheen ons land op pad i. Die plek word rugraatloos regeer. Elkeen vir homself. Niemand luister, niemand doen iets aan al die boosheid. Hoe kan ons nog vir God vir hulp vra?



Swakopmund moorde wys ons bejaardes (ek is 78) moet maar nie meer omgee vir die werkloses nie en laat hulle maar sien en kom klaar op hulle eie.



Ek wil net weet. Die spoedgrens op die Westelike Verbypad is verminder na 80 km per uur, maar wat doen die verkeersbeamptes met motoriste wat sonder ligte op daardie pad ry?



Gee asseblief vir my die perd wat in Rehoboth afgeneem is, sodat ek hom kan kos en water gee.



Dit gaan my verstand te bowe dat minister Shaningwa niks doen aan die korrupte lede van Rehoboth dorpsraad. Sal weer optog hou, moeg vir toitoi, sodat ons weer met rubberkoeëls en traangas geskiet kan word. - Great Uncle Rehoboth



Bring die doodstraf terug. As 'n persoon weet hy gaan die doodstraf kry as hy 'n moord pleeg, sal hy mos twee keer dink voor hy 'n moord pleeg. Diegene wat vermoor word het geen tweede kans op lewe nie, maar die misdadigers wel. Kyk na die misdaadstatistiek waar daar nog doodstraf toegepas word. Leer iets daaruit!



Stem volkome saam met leser wat foto ingestuur het (Robert Mugabe-rylaan, Olympia). Was altyd net twee bane. Dit is in drie fases geteer en as gevolg daarvan was daar stippellyne geverf. Nou dink mense dit is drie bane en ry soos hulle wil. Sommige mense sal tot vir jou hoeter druk of ligte gooi as jy so bietjie oor die stippellyn ry sodat hulle kan kom verby jaag, al is dit nie 'n baan nie. Lyne (bane) moet dringend geverf word. Asseblief.



Job, dis die verpeste Weste wat ons nog aan die lewe hou. Jy het te gewoond geraak om alles te kry en vir niks te betaal nie. Ons het by die punt gekom van wat jy saai sal jy maai. Welkom in Afrika. In Suid-Afrika het hulle 'n mooi naam vir dit, “staatskaping”. Ons kan hom maar op die regte naam noem. “Corruption!”



Ons land het nie geld nie. Sowat 'n jaar of wat gelede, is in hierdie koerant berig van 'n knewel van 'n diamant wat ongeveer 77 miljoen werd is wat uit kluis van Namdeb verdwyn het. Nog nooit gehoor dat hy teruggevind is nie. Iewers ry al weer 'n paar Range Rovers rond.



N$282 million drained from government coffers. Harambee seems to be working very well albeit not for the poor but the wrong people. That is contractors (mostly Chinese) whose airport runway upgrade shoddy work is falling apart and have to be re-done and obviously paid again. Will the officials who awarded the tenders and authorised payment for substandard work and authorities who are supposed to quality check work done be held accountable? Naaaaa. After all it is Harambe creating millionaires.



Wil 'n klip in die bos gooi. Sommige van die hedendaagse vragmotors het soveel chroom op hulle sierroosters dat hulle mens op 'n sekere hoek teen die son letterlik soos 'n spieël verblind as hulle van voor kom. Het ander motoriste dit al ervaar?



NBC, wat gaan aan dat ek eers van 7 uur af TV het elke dag. Dan is dit ook baie swak. Dan praat 'n persoon, maar jy kan hom nie hoor nie. Die diens was nog nooit so swak nie. Regtig, ons betaal ons TV-gelde elke jaar en dit is die soort diens wat ons kry.



Tyd toe ek grootgeword het, kon jy nie kondome koop as jy ongetroud was nie. Toe was kondome vir gesinsbeplanning binne die huwelik en nie om voorsiening te maak vir rondslaap nie. Ek glo vas 99% probleme in die wêreld vandag het te make met 'n sekulêre samestelling waar jy aan Baal tot Beethoven mag glo. Die oorblywende 1% kan ons 'n lewendige debat oor voer. - Seppie



Bietjie raad as jy enige kerriekos wil maak, onthou die goue reël. Kerrie is 'n geurmiddel en borrie 'n kleurmiddel. Die hoeveelheid rissiepoeier, Cayenne Peper of Peri-Peri wat jy ingooi, maak die skaal van sterkte (brand) wat jy verkies. So gebruik altyd 'n lae of matige kerriepoeier of Parco se kerriepasta wat ook goedwerk vir die geur. - Yesob

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%