SMS'e vir 21 Oktober 2016
SMS'e vir 21 Oktober 2016

SMS'e vir 21 Oktober 2016

“Beide getuig van ’n totale gebrek aan dissipline.”
Gerine Hoff
Meeste van vandag se bestuurders is arrogant, selfsugtig en gee nie ’n flenter om vir mede-padgebruikers nie. Met verwysing na die padwoede in vandag (gister) se koerant. Meneer die sedanvoertuig bestuurder, geen regdenkende mens sal jou glo dat jy maar net jou voertuig by die diensstasie geparkeer het nie. Jy moes iets gedoen het om daai mense so woedend te maak.

Dit is nou soos die Engelse sê “a perfect fit” - dit pas 100% bymekaar! Ek verwys na die voorblad van die Republikein van 20 Oktober: Die hoofopskrif “Skryf nou en betaal later” (verwys na ’n groep studente by Unam) en die foto met opskrif “Leë banke, talle laatkommers” - 7 sitplekke van 38 is op 19 Oktober 14:30 beset toe die Nasionale Vergadering veronderstel was om te begin. Beide getuig van ’n totale gebrek aan dissipline. Ek praat van SELFDISSIPLINE! Dit was en is steeds die rede vir alle ongerymdhede wat in ons samelewing aan die orde van die dag is - “a perfect fit”, net dat dit allesbehalwe perfek is. Anka Ellinger

Hoe ironies. Die burgermiesies van Rehoboth weier om ’n ooreenkoms met die werkers en unie vir salarisverhoging na te kom en draai dieselfde dag om en gaan toi toi oor die onderwysers se 9% en kry dit. Agterstevoor leierskap.

Aan die meneer wat die sedanvoertuig gestamp het by Wika Service, ek haal my hoed af vir jou. Jy’t gedoen wat baie droom om te doen. Ons is baie wat agter jou staan. Chantelle

RTC skors ander bestuurders, maar die grootste sondaar wat eintlik geskors moet word, sit gerus met vier raadslede in sy sak. Lekkerte is net ’n vinger lank.

Sporttoekennings. Nie almal kan wen of tevrede gestel word nie. Met die hopelose Namibiese Sportkommissie in beheer van sake, is dit te wagte dat daar nog meer chaos bykom. Robbie

Kan ACC nie maar ontbind word nie? Hulle “target” klein bedrae wat gesteel word soos bv. in Oshikuku, maar by RTC word miljoene gesteel en daaraan word niks gedoen nie. Great uncle, RHB

Chinese was by die olifante, renosters en nou weer by die see en later het hulle die hele Namibië met alles oorgeneem.

Sal die minister van “education” Amperbo besoek? Die tradisionele leiers en mense met standerd 4 hou nou skool terwyl die jeug met gr. 10 en 12 by die huise sit. Kom “governor” van Hardap, gee tog aandag aan die saak. Die T.A. kry reeds dubbele inkomste. Wat sal word van ons jeug?

Ja mevrou/mnr., ek kan nie Engels praat nie. Ek is van die ou kant, het nie met die taal groot geword nie en ek is nie skaam om dit te sê nie, maar my onderwysers moet die taal kan ken sodat dit vir onse kinders meer voordelig kan wees.

The road D2315 is in a shocking state. Omaruru authorities neglect to follow their own grader schedule.

Ek stem ten volle saam met ongelukkige persoon van Groot Aub. In ons huis is ook ’n 14-jarige meisie, maar ons sal dit nie toelaat dat sy met ’n man saambly nie. Hoekom doen die skool nie iets daaraan nie? Die juffrou weet mos wie die skuldiges is. Kla die ouers aan wat dit toelaat en ook die manne wat saambly met die minderjariges, want dit word genoem “statutory rape”. Nou word almal oor 1 kam geskeer. Die vrou wat so jonk is en so klomp kinders, die skande is joune. Reg van die begin het jy geweet jy kan jouself nie onderhou nie. Hoekom nog kinders kry? Doen iets asb. Waar is die pa?

Dis goed dat kundiges ons inlig oor beste boerderypraktyke en ons aanmoedig om innoverend te werk te gaan, maar die ou duiwel van arbeidsverhoudinge wil maar net nie regkom nie. Ek vermoed die unies lê slap of is te verdraagsaam. Die sonde straf homself, want daai''s wat hul werkers swak behandel, is nie produktief nie.

Die streekhoof van “Rural” //Kharas moet verduidelik hoe kon iemand ’n GRN-huis twee jaar na hy op pensioen gegaan het, gekoop het deur “Works” van Keetmanshoop. Is dit regte prosedures? Kon ander werkende personeel ook nie ’n kans kry om die huis te koop nie? Dit beteken afgetrede mense het nog behuisingsvoordele by die GRN? ACC doen asb. ’n ondersoek en verduidelik aan die belastingbetalers. ’n Hele paar GRN-implemente van //Kharas was ook na ’n personeellid van “Rural” se plaas in die Rehoboth-streek gevat omdat hulle vriende is. Gaan kyk daar op die plaas van die persoon se familie.

Usakos-polisie kan nie eens veediefstalsake doen nie.

Katrina was nog altyd ’n omstrede persoonlikheid. Wonder wat sy gedoen het om in die poste waar sy gedien het, in te kom en dan nog verder in die politiek op te gaan tot minister. Nog steeds omstrede. Sy laat net almal wonder en wenkbroue lig.

Nampost: Groot asb. Waarom gee julle nie ook die pensioentrekkers afslag op die skielik verhoogde posbusse van N$275 na N$325 nie? Dis verskriklik hoog. Ons smeek julle.

Ek weet nie meer wat of hoe die “drug dealers” in Hoachanas vasgetrek sal word nie. Mnr. JS en jou suster, ouma B en seun naby die polisiekantoor, onthou God slaap nie. Jul dag sal kom, want jul maak ons kinders dood.

Die “traffic” op Aranos, as jy reëls toepas, laat jou reëls geld vir almal, nie net vir sekere nie. Ons almal het nie omkoopgeld nie. Ons hoor hoe gaan julle te werk. Ek het my werk, wil nie joune hê nie. Ek sê maar net.

Ek het Dinsdag 18 Okt my selfoon by die Grove-inkoopsentrum verloor. Dis ’n Samsung J5. As u dit opgetel het, vra ek mooi dat u dit aan my terugbesorg. Daar is waardevolle en sentimentele inligting op. Kontak my asb. by 081 300 3093. Ek sal so dankbaar wees.

DSTV Namibia-kliënte, weet julle dat MultiChoice van plan is om maandelikse betalings in die meeste Afrikalande te verminder, maar nie in Namibië nie? Baie Afrikalande het lidmaatskap opgeskort met mense wat by goedkoper netwerke aangesluit het. By ons is dit een maatskappy “monopoly” daarvoor hou hulle ons ietwat van gyselaar voel ek. (Redakteur, sms is vir koerant, hulle - DStv - het nie 1 keer gereageer op my sms''e aan u koerant)

Ope SMS aan inspekteur-generaal: Wanneer sal jy optree teen dwelmverkopers in Isak Kazongaristraat in Katutura? Ons bedoel optree om totaal stop te sit. Sien deesdae dat polisie ook gereelde besoekers is by hierdie dwelmverkopers.

Briljante idee om Goreangabdam se water te gebruik vir pad- en boubedryf. In die proses kom die dam dalk ook skoon.

Huiswerkers sal nooit staak nie, hul praat net by die busstop en taxi “ranks” hoe sleg word hul behandel. As jy ’n probleem het, praat met jou werkgewers, want as hulle julle nie help nie, wie sal?

Laat “drug squad” RHB toe kom asb. Elke 2de huiss verkoop dwelms en die smouse op strate is erg – wel nie almal nie. RHB-polisie, help julle ook.

Daar is ’n Afrika-siekte wat maak dat mense en instansies wat nog werk deur die modder gesleep moet word. Mense kan eenvoudig nie ’n relatief goeie diens laat gaan sonder om te probeer om dit op te foeter nie. Soos nou in Suid-Afrika aan die gebeur is met die minister van finansies. Die ekonomie word doodgebloei a.g.v. geheime agendas.

Werkgewers kyk na jul huiswerkers. Mens kan tog nie vir N$80 per dag werk nie met taxigeld ingesluit. Dis nie ons almal wat ekstra hulp inkry nie. Ons is ma en pa alleen vir onse kinders. Kan hulle nie eens sakgeld gee nie, julle kan dit nog doen.

Die drie Lutherse kerke in Namibië is die Duitse Lutherse kerk (DELK), Evangelical Lutheran Church in Namibia (ELCIN) en die Evangeliese Lutherse kerk in die Republiek van Namibië (ELKRN). Hierdie kerke is lede van die Lutheran World Federation. Onder hierdie kerke kry ons hul gemeentes. Van watter Lutherse kerk is die sogenaamde Exodus van Rehoboth?

Ek lees SMS van daggarokery in park in Khomasdal. Ek wil vir ouer vra om vir Joos Platt te kontak. Hy help ons graag en weet wie om te kontak. Hy volg op om seker te maak dat probleem opgelos is. Baie mense maak steeds van sy hulp gebruik en hy doen dit vinnig en hou jou ingelig oor vordering. As ouer staan ek saam met jou.

Wanneer word weeskinders ook geld bygesit? Onderwysers word nou bygesit omdat hulle gestaak het, maar wat van ons weeskinders?

Huishulpe is baie ondankbaar, maak nie saak hoe goed jy hulle behandel nie. Ek werk glykop met my huishulpe. Hulle eet wat ons eet, drink wat ons drink. Julle wil meerder geld hê en kla oor alles, maar as dit by werk kom, dan skeep hulle af. En glo my, ek het al baie huishulpe gehad, kamma met ondervinding en hardwerkend, maar glo my, almal kansvatters. Sal ook nie self sien om iets te doen nie, moet alles sê.

Die skoolhoof van Amperbo en die kaptein is besig om tweespalt in Amperbo te bevorder en ons kinders te benadeel met hulle instellings. Ons vra die goewerneur van Hardap om ons te besoek laat korrupsie moet stop. Die skoolraad wat met gekonkel saamgestel is, is onbevoeg om hierdie dinge raak te sien, want hulle word meegesleep. Help ons asb. “Hon Governor”.

Daar word SMS’e gestuur na die mense wat van “Inland Revenue Departement (RD) Ministry of Finance” afkomstig is. Hulle vra dan jou straatadres, e-pos, ID-nommer. Die boodskap sê jou besonderhede moet opgradeer word. Indien jy dan die nommers 209 2144 of 209 2644 bel, antwoord niemand nie. Ons is bekommerd. Is dit ’n bedrogspul? Kan “Ministry of Finance” vir ons ’n antwoord gee.

Ek wil die eienaar van die huis 611 in blok F Rehoboth vra om my dringend te kontak. Groot asb. U kan my op 081 443 6275 kry. Baie dankie. Du Plessis

Kan RHB-dorpsraad of die RA nie “speed humps” opsit by KaapAgri B1 “service” en by Echo “service station” nie? Dieselfde wat by Puma is.

Tully Mukuya, baie geluk en baie dankie.

Persoon wat praat van die gevreesde Great Uncle, ek en Abes het Bybelname, dis hoekom ons hou van geregtigheid en sal baklei tot die bittere einde vir geregtigheid. – Great Uncle, Rehoboth

NBC, sal jy asb. verduidelik wat aangaan. Van ons die sogenaamde “decoder/nbc digital” gekoop het, is jul diens baie swak . . . weet nie meer of dit NBC is of “no signal”. “Please” maak reg, ek betaal my liksensie!

Is dit toelaatbaar dat jy werksaam by natuurbewaring is en dan in die week drie dae met regeringsbakkie jou familie kom besoek op Schlip. Dis alles deel van korrupsie in die Namibiese huis. Om op regeringskoste jou persoonlike dinge te doen, is nie toelaatbaar nie. “Stop corruption”.

Sal die persoon wat “spice for life” tablette en poeier verkoop asb. sy nommer in die SMS-kolom plaas.

Bia de Klerk van Bank Windhoek, baie dankie vir jou vriendelikheid. Hou so aan my kind. God seën jou.

Wat het van Omeb se geld geword? Wat het van Omeb en sy oorlede vrou se visregte geword? Waarom staan Witbooi familie huis gesluit vir jare in Gibeon? Alles en almal vir wie Omeb omgegee het, is verstrooid. Iemand wat jare weg is van verantwoordelikheid in Gibeon kan nie vir ons familie besluit nie. Omeb se kinders slaap rond op straat verstrooid. Maak eers reg met kinders en familie alvorens jy in stam sake wil inmeng mevrou weduwee. En Ismael is nie jou familie nie maar jy gebruik hom om verdeeldheid te saai in ons families maar jy sal maai mevrou weduwee. Die Here sluimer of slaap nooit nie en ons ouers se trane sal afgedroog word.

Soek dringend na ’n Diamant Duifie-wyfie. Skakel 081 128 5574.

Ek wil hê amptenare moet gaan kyk na Whk Onderwyskollege in Khomasdal hoe ligte en lugversorgers 24 uur by inwonende lektore se kwartiere werk. Water gemors word en dis ons almal wat daarvoor betaal en boet.

Mr Schonken, could you please contact 081 628 4817 urgently.

Ek is ’n pensioenaris en soek iemand wat vir my “zips” kan insit wat nie so duur vra nie. Bel my by 081 320 5492. Dankie.

Rehoboth NaTIS, puik diens, vriendelike mense en altyd skoon. Ons wil net baie dankie sê aan julle.

Kan iemand help met “drug rehab” sentrum nrs?

Alexander Forbes Insurance, especially Emmencia en Jondre, you guys are the best. For more than 20 years of being a client we’ve received excellent service from your side. It only took 1 mail and every thing was settled. I can with pride refer anyone to Alexander Forbes because their service is excellent and outstanding. Keep up the good work. Satisfied customer

RHB het klomp onwettige taxi''s wat sonder taxilisensies ry asook PDP.

Namibia Protection Services (NPS): Frans, jy is ’n wonderlike, vriendelike en hulpvaardige mens. Jy het nog altyd jou werk 100% gedoen vir Arendal. Baie dankie vir al jou vriendelike hulp. NPS kan baie trots op jou wees. Carin

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%