SMS'e vir 21 November 2016
SMS'e vir 21 November 2016

SMS'e vir 21 November 2016

“Ry beeste raak of verminder spoed. . .”
Gerine Hoff
Spoed: Jy weet nie waarvan jy praat as jy sê die bestuurders moet hul spoed verminder en betyds verhoed om in ongelukke te wees nie. As jy van beeste buite Okahandja praat het jy twee keuses: Ry beeste raak of verminder spoed sodat die klomp karre agter jou teen jou vasry. BOTH WAYS motor ongelukke. Nee man, Namibiërs moet net die wet volg. Ons ry sonder nommer plate, gebruik Namibia asof dit een groot toilet of asdrom is. En dit is OK? Watter standaarde het ons? Kyk hoe vuil is ons groot land met taamlike klein populasie.

Shaduka het 2010 hof toe gegaan. Hy is N$27 000 boete opgelê. Hy het die gereg gehoorsaam. Die hof het fout gemaak en Shaduka laat vlug! En nou hy het homself oorgegee. Laat die hof daarna kyk.

Waarom is ons regering se geld nou op? Kyk maar net na al die reuse geboue wat hulle in Windhoek met staatsgeld bou en dan weet ons waarom hulle nie geld oor het om ons nuwe paaie te betaal nie. Ons wag reeds langer as ’n jaar om ons BTW terug te kry. Ons regering moet ophou om kasarms te bou en eerder hulle werk doen.

Ja. Deur die week is alles op die altaar. Naweek is alles in die Bar. Nou watse tipe kind van die Here is dit? Vlieg hoog koningskinders. Dan bly ek net soos ek is.

Aan polisieman met job description: Wil jy eers wag vir ongelukke en dooie mense om dan jou job description na te kom of staan in jou job description dalk ook om in werkstyd koerant te lees en moontlik inkopies te doen pleks van moontlike dood te voorkom?

Grade 10 exams to be phased out because of inability of many students to achieve 23 points to pass? Seriously? The quality of current education is so pathetic anyway, how do you expect pupils to pass grade 11 and 12 if they can’t even pass 23 points in grade 10?

Busdiens. My huishulp kan nie glo dat die aankondiging of liewer leuen oor die moderne diens vanaf 14/11 van Windhoek se chaotiese nuwe flop praat nie. Ek daag die father (brein) agter die skedule uit om under cover as ’n gewone werker vanaf Otjomiuse met ’n bus te ry na Academia en te kyk hoe gerieflik dit is en hoe lank dit neem. Hersien dan jou storie dat die mense jou kan glo.

Ons hier in blok A wat geaffekteer is deur die riool gemors wil graag weet: 1. Moet ons nou self skoonmaak in straat? 2. Almal in straat is weduwees en pensioenarisse. 3. Dis mos nie ons skuld dat voor ons huise lyk soos dit nou lyk nie. Ons is baie trots op ons buurt maar nadese gemors weet ons nie. Stel die councillors regtig nie belang om te kom kyk hoe dit lyk en ruik nie? Dis net hon Jan van Wyk en councillor Lennie Pienaar wat moeite gedoen het om te kom kyk. Ons moet daadwerklik begin optree. Hulle almal is daar om na inwoners om te sien al is dit ook riool probleme.

Hoachanas kliniek, sopkombuishoof. Ons die Hoachanas gemeenskap wil weet of die sopkombuis vir die goverment werkers is of die pasiënte? Doen jul werk en kom uit die sopkombuis asb.

Rehoboth se mense wil ek adviseer om elke dag jou water en kraglesing af te skryf. Ek was ’n paar jaar terug ’n nuwe intrekker. Alles was op my naam en ’n paar maande gelede moes ek uitvind dat die water rekening weer op die vorige eienaar se naam is. Toe ek op die kalender gaan kyk was die veranderingop ’n Saterdag gedoen. As ek dit nie opgetel het nie, sou ek seker een of ander tyd ’n hoë agterstallige rekening gehad het.

Ek dra kennis, Amerikaners het baie gebid en self voor Whitehouse hande gevat en gebid. Ander lande se mense het ook gebid. Ek weet in Namibia het ons ook gebid en almal het tot die Almagtige God gebid. Wil julle nou vir my sê die duisternis het toegelaat dat Trump moet die president wees of het God dit toegelaat met unieke plan. Kom ons hou net aan met bid vir Trump. Ek dink nie ons moet so die negatiewe dinge oor hom uitgiet nie. God kan iets goed deur hom doen of vir hom leer.

Wat ’n redenasie van die beeste op die pad. Ja, hulle is nie getoets om te bestuur nie. Wys my watter dier het sy licence disk. Dit gee jou die reg om op die pad te wees, so as jy nie ’n disk het nie behoort jy nie op die pad nie. En dan moet die wetstoepassers dit so toepas. Sê maar net.

Geingob to visit France to lure investors for Namibia. Will he also tell them NEEEF is a bad idea and will not happen and once they swollow the untruth and invest, then make a u-turn like with the USA? Please tell them the truth Mr. President – that NEEEF is very much a reality!

Wil net graag die leser in Vrydag se koerant die 18de November reg help. (1) Die CEO het nie besering aan diens opgedoen nie maar in die Kaap waar sy op een van haar toere was. Die persoon wat vir jou die inligting gegee het, is verkeerd. (2) Praat jy van die riool en spoeltoilette wat 71 000 was. Vir die tenders wat vir haar vriende was. Nee, ons is glad nie gelukkig nie. So maak eers seker van jou feite voor jy weer skryf.

Sondag was dit presies 3 maande wat Hermanus van Wyk (broertjie) nie meer met ons is nie. Graag wil ek almal bedank wat ons bygestaan het in die tyd van rou. Dit is die Buys-begrafnisonderneming, die Welman-, Beukes-. Ochuizen-, Buys-, Izaaks-, Van Wyk- en Morkel-gesin. Nogmaals baie dankie. God seën. –v Elrico Kotze.

Vier afgetrede onderwyseresse wil volgende jaar 2017 met ’n skool begin waar laerskool kinders namiddae met hul huiswerk, take ens. gehelp kan word. Ons is nog op soek ’n geskikte perseel. Indien daar ouers is wat belangstel kan die volgende nr. gebel word. Hilda Maree 0813028742.

Ek soek raad vir weeluis.

Mouers Begrafnisonderneming Bethanie, baie dankie vir die waardige manier en puik diens waarop julle ons geliefde ontslape pastoor tot ruste gele het. Hou so aan.

Die persoon wat SMS’e selekteer is subjektief met die seleksie. Ek wag nog op my SMS vir plasing. SMS’e moet sonder aansien des persoons geplaas word.

Internet tv in kort. Goeie Internet toegang (Wi-Fi 4g onbeperk). Smart tv of laptop/komper om internet te besoek. YouTube het baie flieks, dokumentere programme asook sport, dis gratis. Daar is ook ander internet strome waar jy registreer om toegang te kry vir flieks en tv series. Netflix is een van hulle maar teen koste (+-N$150 pm).

Wil graag weet wat gaan regtig in Rehoboth aan. Is dit ’n munisipaliteit of dorpsraad wat sekere mense bevoordeel en ander benadeel. Kan ons hulle aansoeke en poste en ook hulle opleidingsgrade of diplomas sien? Baie dringend want alle mense vlug uit Rehoboth agv die agteruitgaan van dorp.

Jammer, ek sien geen verskil tussen Trump, Zuma, Putin, Mugabe en Al Ashad van Sirië nie. Selfde Faraos, o ja king Jong Un. Ek’s rêrig bang en baie spyt dat ek gebore is. Een of ander tyd sal die wêrld vergaan net oor hul selfsugtigheid en meeding van alleen die wêreld wil regeer. Al die regeerders wat so gewens het, waar’s hulle? Die aarde behoort aan die Here! En die volheid daarvan. Ons almal het dit so kom kry en sal die aarde so los. AMEN.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%