SMS'e vir 21 Junie 2019
SMS'e vir 21 Junie 2019

SMS'e vir 21 Junie 2019

"...toetentaal van 'n wit gesit."
Mandy Rittmann
Mnr. Kaaronda, as jy so praat, sterk en onverskroke staan agter die waarheid. Weet verseker ek staan sterk agter jou as ’n president. Die regering bedel geld by ons mense, terwyl die Chinas miljarde dollars die land uitvat. Die ministers en hulle onderdane rond karjakker op vliegtuie en bly in luukse hotelle. Wat ’n skande en armoede vir ons Land of the Brave. Do something.

Polisie besing Operasie Kalahariwoestyn se lof. As hulle dan so goed is, kan hulle asseblief ook die korrupte officials arresteer, want die regering doen net mooi boggerol daaraan. Miskien oor daar nie meer ’n regering sal oorwees?

Sien die nuwe nege gesigte van die kommissarisse by die Namibiese Sportkommisie ontbreek toetentaal van ’n wit gesig. Histories het rugby, motorsport, tennis ens. ’n meer vaalgesig deelname, wat belangstelling betref. Wonder maar net ligweg in my binnekamer. – Concetia

The director of education, Keetmanshoop Regional Office. Why is it that a certain cleaner at your office, while on vacation are always allowed to run the registry office if the admin officer is on leave. Can other cleaners on the same level with her and who is a grade 10 certificate holder not be given the opportunity to prove them self. We observe that this cleaner make use of the GRN vehicle. Please, as tax payer this is not correct.

Namibiërs het die donkieslagtery oorwin, pak nou die tabakkwekery. Ek vertrou op God en ons eie mense.

MultiChoice, ek is een van die pensioenarisse wat geniet wat julle bied, maar ons is afgetredes met ’n beperkte inkomste. Is dit moontlik vir ’n “pensioners discount" of 'n "pensioners package”? Vra maar net.

Miskien kan banke ook ietsie aan getroue kliënte teruggee soos sommige versekeraars deesdae doen. Om dankie te sê vir ons ondersteuning, byvoorbeeld as jy al 10, 20, 30 jaar of langer al jou sake by een bank doen?

Asseblief, is daar enige iemand wat inligting het omtrent die Suid-Afrikaanse ambassade, was twee weke gelede daar. Ry 300 km ver, om my Suid-Afrikaanse passpoort wat November verval, te gaan hernie. Wat ’n nagmerrie, onvriendelike personeel, groet nie, beantwoord nie jou vrae wat jy vra, druk ’n klomp vorms oor die toonbank en verdwyn dan vir ten minste 10 minute. Ek is in trane daar uit. Ek is bejaard en kan nie bekostig om heen en weer te ry ambassade toe, om sulke behandeling van hul te kry. Ek bel hul elke dag, maar tervergeefs. Telefone word nie beantwoord. Wat nou?

Namibië het groter probleme as wat die algemene publiek dink. Kan die president asseblief aan die publiek bekend maak, dat N$675 miljoen wat aan die aandeelhouers van Rössing Uraan behoort (geld in die fonds vir die rehabilitasie van die myn) verdwyn het. Is dit dalk een van die redes waarom Rossing aan die Chinese verkoop word? Miskien kan die Ouditeur-Generaal dit bevestig.

Dit is ’n jammerte dat die leser wat kennis dra daarvan dat ’n klerk roekeloos met ’n GRN-voertuig op die hostelterrein bestuur het, verkies het om liewers ’n SMS na ’n koerant te stuur. Pleks van om dit onder die aandag van die hoofstreeksbeampte of die Direkteur van Onderwys, Kuns en Kultuur se aandag te bring, met volle besonderhede soos ander ooggetuies, tyd, dag, koshuis, tipe voertuig asook wie dit bestuur het. lAwebahe Johannes llHoeseb, Streeksdirekteur van Onderwys, Kuns en Kultuur. +264 81 252 4882.

Ek wil graag weet waar is MTC se kliëntediens? Mens word 3 uur in die nag wakker geSMS, dis onaanvaarbaar. Miskien moet ons na ander verskaffer gaan.

Khomasdal-kliniek. Baie dankie vir jul diens wat jul lewer. Die dokter plus personeel, jul doen regtig jul bes om die siek mense aandag te gee. Stamp vol kliniek elke dag, maar jul hanteer ons siek mense en bejaarders baie, baie goed. Katutura hospitaal kom leer bietjie. Ek gaan al ’n geruime tyd daar, maar kom sonder stres daar uit. Baie goed hou so aan, ons waardeer wat jul doen vir die siek mense.

Kom ons as mense van Namibië bid tot die einde van die jaar, elke week vir die herstel van ’n aspek van ons land en sy mense. Kom ons bid die week vir die manne van ons land, dat die vrees van die Here oor hulle sal kom, dat hul, hulle plek as koning priester en profeet sal volstaan. Sal wegdraai van drank en geweld en hulle gesinne sal lief hê.

Mnr. Kleinhans, u beoefen nou eers wat u preek en dit merendeels uit boeke. Geloofwaardige skrywers is altyd welkom.

Dankie aan Omega Sekuriteit by Maerua Spar vir hulle eerlikheid en opregtheid. Hul het die inisiatief geneem om my vriende te kontak toe ek my foon en aankope agtergelaat het, Woensdagoggend! Vertroue in jou medemens bestaan nog in Windhoek. Baie dankie.

Mnr. Ndeitunga beskerm ons in Gemengde- en Wambo-lokasie.

Ek soek raad met duiwe in die dak van ons kerkgebou. Hoe kan ons keer, dat hulle daar kom nes maak?

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29%