SMS'e vir 21 Januarie 2020
". . . skuldlas is te groot . . ."
Namibië se skuldlas is te groot om weer te stem oor 'n paar ontevredenes. Help spaar liewer, sodat ons oor vyf jaar weer kan stem.
Alleen meer reën, gesinsbeplanning, beter onderwys en harder werk sal armoede uitwis, nie die politikusse nie. Leer (nie leen) by die Chinese.
RCC kry salarisse sonder om te werk? Chinese bou die paaie en word deur die staat betaal? Jammer, ek verstaan dit nie! - Johan Blatt
Wat is die oorsprong van die term hottentotsgot? Hottentot verwys na die Nama en got verwys dalk na God. Sou dit dan beteken dit is die Nama-mense se God? Maar die Nama-mense noem dieselfde insek in hul eie taal grasduiwel. Dit het alreeds so gebeur dat ’n plaasboer aan sy plaaswerkers gesê het daar is julle god, verwysend na die insek, en die plaaswerker het dadelik die insek doodgetrap en gesê geen mens is deur ’n insek geskape nie. Dalk ken iemand die oorsprong van die term hottentotsgot.
The tutors of IOL/Trustco still did not get their money for 2018/2019!
Swakopmund munisipaliteit, wanneer gaan die hoofingangsroete van die binneland weer oopgemaak word?
Word die woning van priesters, sangomas, pastore, vaders, dominees ens. altyd ’n pastorie genoem?
Geagte biskop van die Keetmanshoop-bisdom. Vakante poste in Rehoboth (hostel) kan mos gevul word deur u gemeente op Rehoboth. Hoekom stel u iemand aan van die Suide? Dit wil vir my voorkom asof u ons nie reken in die drie parogies van Rehoboth? U behoort nie onderskeid te tref tussen ons nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie