SMS'e vir 21 Augustus 2017
SMS'e vir 21 Augustus 2017

SMS'e vir 21 Augustus 2017

“...het die geld nodig...
Mandy Rittmann
Liewe magtag! Waar is die dierebeskermingsvereniging en polisie wat toelaat dat diere soos dié perd so mishandel word. Waar is die eienaar van die dier? Ek hoop jy sal ook so ly die dag as jy moet rekenskap gee as daar vir jou gevra word.

Donkie- en beesfabriek vir Chinese. Gee hulle sommer toestemming om ons olifante en renosters ook te slag. Daar is niks te eet in eie land nie. Aarde, daar is nie eers bye om groente en vrugte te "pollinate" nie. Gaan ons te laat wakker skrik en wag tot ons ook kan praat van “the silence of" die bye, olifante, renosters, donkies en Namibiërs.

Diewe word in Schlip-omgewing gevang met al die bewyse, die geld vir die verkoop van die vleis en die koper is geïndentifiseer en het erken, vierde verdagte nog op vrye voet, maar ander drie reeds op borgtog van N$600 elk. Ontstellend - die man wat die opdrag gee om die daad te pleeg het vorige sake van veediefstal en op die laaste saak is hy net N$800 gestraf. Watter vertroue is daar in die regstelsel?Steel, borg betaal, steel weer, borg en betaal. Wanneer gaan die man leer? Asseblief, ek soek antwoorde.

Ouers van staatskole moet besef ouers betaal maandeliks om hulle kinders by private skole te hou en kla nie oor gratis skool nie. Daarom dat hulle hoë gehalte onderrig kry. Laat die regering die begroting van die niksdoenende weermag sny en onderwys verhoog. Ek sêmaar net.

Wat gaan aan met ons regstelsel? Gee ’n misdadiger borg terwyl hy besig was om ander misdaad te pleeg. Wat ’n skande vir ons land.

Skokkend! So baie honger en verwaarloosde kinders in Namibië. Terselfdertyd lees ek van die klagtes teen smokkelhuise en kroeë in die dorpe. Dan kom ek tot die gevolgtrekking dat nie net werkloosheid die skuld vir armoede moet kry nie. Verwyder die euwels en daar gaan baie min indien enige honger en koue kind in ons land wees. Dit sal ook interessant wees om te verneem hoeveel smokkelhuise in elke dorp is?

Well said Mr Simasiku. Bankrupt SOEs are top-heavy and overstaffed especially in top structures. True that in SOEs some have up to 30 employees doing the work (or not) that can in reality be done by 5. Retrench the surplus and let the top officials feel what it's like to loose your job due to mismanagement of others.

Poaching vs human life article by Eliezer refers: Hugely increased poaching fines and prison time were passed with tremendous speed and rightly so but the same has been asked for rampant murder and rape in Namibia but nothing is done and murderers and rapists get bail after bail after bail and roam free to continue with their crimes time and again! Prisons should be built instead of luxury government projects!

Groot-Aub word skoongemaak met vragmotors en stootskrapers. Daar is nie water nie. Kan hulle nie die geld gebruik om ’n boorgat te boor vir die mense in Oshakati-lokasie nie? Waar is opposisie in hierdie tye van nood? Kan hulle nie ’n voorbeeld sien by Malema se party nie?

Nuuswenk. Ek het drie wenke vir ons regering. Maak die “struggle kids” die polisie, stop met regeringsgeboue en bou groter tronke vir die barbare wat tussen ons lewe. Laat weet al vir ’n toeris om sy eie vuurwapen te bring, want hy beweeg nou in ’n skiet- of roofsone.

Kyk ek op kanaal 144 na Die Legendes Van Afrikaanse Musiek. Daar sien ek van ons ou sangers van weleer. Mense, daar moet ’n eerste-bylae oortreding (misdaad) teen ouderdom ingestel word. - Rip van Winkel

Weet die banke dat plusminus 52 % van mense wat bankrekeninge het nie rekenaars het of dié tipe selfone waarmee hulle elektroniese besigheid kan doen nie. So dink asseblief twee keer voordat julle tjekboeke ens. wil uitfaseer! - Iquen Plato

Wat maak jy as ’n vrou met ’n man wat nie sy huis wil opbou nie? Jy word net bietjie geld gegee, net vir kos, jy moet net eet jaar in en uit moet jy so bly en die drank is erg onder Karasburg se getroude manne. Og, ons kan nie meer nie.

Die gesalfde van Idimus verwys. Oom, van watter planeet is Oom en wat lees u?

Grace Mugabe jy het met die verkeerde hen se kuiken gelol. Gerrie Pretorius sal jou reg sien.

Waar kan ons gaan kla oor die swak diens van NaTIS Otjiwarongo.? Ons Otji-besighede kan nie ons trokke deur die toets gaan sit op toetsdae nie, want daar is ‘n horde trokke van Walvis, Tsumeb, Windhoek, Oshakati, noem maar op. Iemand word omgekoop - iemand maak geld en nou moet ons “locals” daaronder ly. Die mense baklei, vloek en skel op mekaar. Die rye staan by die hek uit en dan is daar net 2 dames agter die toonbank? Hoe werk dit?

Geingob sê Moodys is verkeerd. Ek stem. Ons bly in Afrika, maar moet alweer gehoor gee aan die verpeste Weste se koloniale idees en begrippe. Gaan onse mense dan nooit ooit van hulle ontslae kan raak nie? - Job

Karin se Sê maar net oor mans. - mooi saamgevat. Stem saam.

Radio Capricorn 96.1 FM, die program “Klip in die bos” draai net rondom Rehoboth Town Council. Lekker skinderstories, sensasie en vermaak. Pas op, ons woon almal in glashuise. . .

Gee Uis se probleem vir die Chinese, dan sal ons sien die tafels is gedek. Dan is Uis nie broodloos nie en sal nie ‘n spookdorp hoef te wees nie.

Niemand gaan luister nie. Dit is mos gestem vir hierdie regering, nou sit die land in sak en as, Chinese stroom die land binne en kom bevlek ons grond met die bloed van ons erfenis – ons diere. Ons eie mense sit sonder werk. Barbare loop oral rond en soos lafaards word toeriste en oumense geteiken. Honde loop en vreet aan baba’s wat weggegooi word. Dis nou duidelik waarheen ons land op pad i. Die plek word rugraatloos regeer. Elkeen vir homself. Niemand luister, niemand doen iets aan al die boosheid. Hoe kan ons nog vir God vir hulp vra?

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%