SMS'e vir 20 Oktober 2021
SMS'e vir 20 Oktober 2021

SMS'e vir 20 Oktober 2021

"...met baie geld..."
Mandy Rittmann
Let men in general and especially men in churches that are anti abortion, please keep quiet.

Wanneer word die vieslike hoofstraat van Okahandja wat ’n tyd gelede oorgeteer is, skoongemaak? Ons moet elke dag ou teer en ander gemors in ons kantore en besighede in trap. - Peet Harmse

Is daar nie iemand daar buite met baie geld nie, sodat die persoon vir Walvisbaai se munisipaliteit, raadslede en verkeersafdeling brille kan skenk. Hulle ry heeldag die strate plat, maar sien geen slaggate raak nie. Wat gaan dit kos voor hul wakker word? ’n Siviele eis of twee of meer?

Kommentaar

Republikein 2025-06-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer