SMS'e vir 20 Julie 2020
". . . 'n voorbeeld vir baie . . ."
Brunhilde Cornelius. Tien uit tien vir jou eerlikheid en lojaliteit teenoor jou land. As daar maar tog net meer van jou soort was, was hierdie land meer as skatryk.
Die ACC moet dalk ook bietjie sy neus by Cran indruk. Hulle deel mos die lisensies uit. Dalk is daar ook ’n paar dollars van Huawei in personeel se bankrekeninge.
Oupa Thomas Mutota. Wat ’n wonderlike lewensverhaal en ’n voorbeeld vir baie van ons. Ek kan sien oupa Thomas is ’n gelukkige mens binne homself. Hy wys vir ons waar ’n wil is, is ’n weg. Hy het vir hom ’n doelwit gestel, en daarnatoe gewerk. ’n Baie goeie lewensles kan ons hieruit vat. Sterkte op die pad vorentoe oupa Thomas! En baie geluk met alles wat jy in jou lewe bereik het.
Mooi oupa Thomas! Dankie dat u vir veral die jeug, maar ook vir die res van die Namibiërs wys dat net eerlikheid en harde werk die resep vir sukses is. Mag jou kinders en kleinkinders daarop voortbou. Dit wys weereens hoe baie mens iets waardeer as jy hard daarvoor gewerk en betaal het.
My taalkennis verwys. As jy ’n getal voor kilometer, kilogram, sentimeter plaas, bly dit enkelvoud. Byvoorbeeld: Ek het 100 meter gehardloop om die dief te vang, maar ek moes meters hardloop om die dief te vang. Ek het 5 kg opgetel, maar ek het kilogramme in gewig opgetel ens.
Charcoal in Usakos, 16 July 2020: You are absolute correct. The charcoal emission and especially the charcoal dust includes a lot of i.a. carcinogen parts with an enormous health risk on medium and long term for all humans in the area concerned. Send your complaint to the Namibia Charcoal Association in Otjiwarongo and to your nearest Health Inspector of the Ministry and Health.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie