SMS'e vir 20 Julie 2017
SMS'e vir 20 Julie 2017

SMS'e vir 20 Julie 2017

“Erger kry jy nêrens..."
Mandy Rittmann
Die werkers van die NBC het die volste reg om ’n saak van diefstal teen die bestuur van die NBC te rapporteer. Dit is die wettige geld van die werkers.

Rehoboth, ek is positief oor ons dorp. Die nasie het gespreek en die Ekumeniese Raad. Die kerk het geantwoord en is die stem vir die stemloses. Ons, die gemeenskap, het volle vertroue in jul dinamiese leierskap. Maandag sit die gemeenskapskomitee om 09:00 in die raadsaal met raad om ’n tafel. Sondag is bewys ons kan oor kerk, politiek en kleurgrense heen as broers en susters hande vat. Vandag vra ek ons kerk, politieke, tradisionele leiers en die grootste - die gemeenskap - kinderlik om vergifnis met my soms vuriglike uitsprake. Shalom. - Die Vuurvreter

Die goewerneur van Hardapstreek, die vis wat u belowe het vir die koshuise van die Lutherse Kerk van kring Mariental moet ook gegee word vir behoeftige mense in die streek en van al die ander kerke. Laat geregtigheid geskied!

Namibië Lughawensmaatskappy (NAC), waar is julle diens? My vrou het gister (Maandag 17 Julie) van Johannesburg teruggekom en Air Namibia het omtrent ’n kilometer van die gebou stil gehou. My vrou het saam met 'n ouer egpaar gestap wat swak kon loop. Die pad waarop hulle moes loop, was ook stukkend en gevaarlik. Julle vra N$15 vir ’n half-uur se parkering, maar kan nie diens gee nie. By Oliver Tambo was dadelik iemand van Air Namibia bereid om die dame met ’n rolstoel tot by die bus te neem. Waar is julle busse of kan julle die brandstof nie bekostig nie? Julle diens is eenvoudig net pateties.

Windoek munisipaliteit, julle wil die volgende jare miljoene spandeer wat van waar kom? Julle het nou nie eers geld vir wit verf nie, om die spoedbrekers ("humps") in stand te hou nie. Meeste van hulle sien jy nie meer nie, lyk soos die teerpad. Julle bly maar ’n sirkus.

NBC: "Hoe kan jy iets steel as daar niks is nie?" Die geld is al gesteel nog voor iemand anders dit wou steel? Word wakker. Sven Tieme, kyk bietjie wat daar aangaan. Dis ons kykers wat daaronder ly. Die wat nog NBC kyk.

Dankie mnr. Nico Smit. Die Swapo-vlag wat so by die sinkhuisies hang van mense wat nog op die vloer slaap, nie ordentlik eet, na hulle kinders kan kyk, koud kry in die winter, ens. Hulle sal altyd vir Swapo stem en verder swaar kry.

Italiaanse bedrieërs: Dat lodgebesigheidsmense hulle so laat bedrieg en nog geld aan vreemdelinge gee is regtig baie onnosel. Is hulle so gierig vir besigheidsbeloftes? - Nugter Windhoeker

Staatshospitaal sonder water en sonder aandklok! Pasiënt lê in haar opgooi, nog ’n doek word oorgegooi ens, ens. Erger kry jy nêrens in die wêreld! Advies: Wat van ’n polisiefluitjie, opgooi-emmer. - Sic

Ek sien Nedbank bied nou ’n ”I am getting married"-lening aan. Wat van ’n “I am getting divorced”-lening vir ons ander?

“Bobbejaan in Zambie veroorsaak kragonderbreking:" Ek is seker hier in Swakopmund was verlede week ook ’n bobbejaan by Erongo RED se distrubisiepunt.

Namibië Rugby, Zimbabwe is nie beter as Namibië nie. Rugbyspelers van Namibië kry houding en versprei die bal. Dis die bal wat die werk doen. Die "take 5"-handgebare is mooi, maar versprei die bal met vertroue na mekaar. Daar is geen "hero’s" nie, maar net "zero’s" wat ’n eenheid wil kry. Julle kan bo eindig, maar los daai houding van ek is die "main man". Versprei die bal. Eenheid skep groot telbordtellings. "One team, One nation, Omake, Omake!"

Donderdag 13 Julie ry ek met ’n ou bussie van Windhoek na Rehoboth tussen 3uur en half 4. Die bestuurder tree onprofessioneel op teenoor sy passasiers en laai hul net langs die teerpad af. Teen N$50 en N$20 vir die sleepwa en ekstra N$10 as hy op die grondpaaie ry. Bloed uit ’n klip tap. Dis erg! - Besoeker

Ja! As jy patats kry, hou vir my ook ’n paar. Groot asseblief. Sjoe, hoe water my mond nou.

Meneer, ek wil net vir jou sê die kar wat jy so aanbid sal nooit ’n ware sportkar kan wees. Dis ’n rammelkas met "low performance" waarmee jy so in Rehoboth se strate mors. Kry koers, klein BMW.

Kan iemand my asseblief help met ’n rekenaar wat hy nie gebruik nie en net daar rond staan. - 081 639 4172

Ek wil net inligting kry van iemand wat dalk weet van galstene. Ek hoor maar net daar word juwele mee gemaak.

Aan die streekshoof van Walvisbaai, A. Shapumba. Baie, baie geluk met die wonderlike werk. Dit is absoluut skokkend op hoeveel wapens veral messe julle beslag gelê het. Hoop al die ander dorpe volg julle voorbeeld. Te veel moorde word in ons land gepleeg.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%