SMS’e vir 20 Desember 2021

“…sakke vol leë drankbottels…”
Dani Booysen
Kry ek toe ‘n blink idee. Hoekom maak die staat nie die borg van die Fishrotters die bedrag wat gesteel is nie? Dan kry die staat sy gesteelde geld terug. ‘n Win win vir almal
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer