SMS'e vir 2 Oktober 2020
SMS'e vir 2 Oktober 2020

SMS'e vir 2 Oktober 2020

"...dat julle nog werk het..."
Mandy Rittmann
Jy is gelukkig om vir N$850 getoets te word. Namibia Institute of Pathology het my in Windhoek getoets vir Covid teen N$1 513,60 vir een toets.



Dit gaan absoluut my verstand te bowe. My brein is seker te klein om dit uit te redeneer. Vra die Covid-virus vir jou of jy 'n toeris en of jy 'n Namibiër is. Waarom moet Namibiërs kom kwarantyn sit en nie die toeriste nie. Dis mos die gerugte wat die ronde doen? En hoe kan Namibiërs wat byvoorbeeld naweke Upington toe wil reis na hul kinders toe, met hul terugkeer Namibië toe, kwarantyn gaan sit. Ons moet dan in die werk wees! En elke liewe keer N$850 vir die Covid-toets betaal.



In my oë is die grense nie oop nie. Oop beteken jy kom en gaan sonder reëls en regulasies. Ons kinders wat in die RSA skoolgaan was drie maande gelede in Namibië. Hulle het van die 2de Oktober tot die 12de Oktober skoolvakansie. Daardie kinders kan nie huis toe kom nie, want wat nou? Hulle kan nou eers Desember as die skole sluit huis toe kom. Ses maande wat ons nie ons kinders sien nie. Is dit regverdig teenoor ons kinders en studente? Is daar nie 'n vergunning vir die skoliere en studente nie, asseblief?



Let's do good to the spirit and meaning of the name Swapo we already got two Owambo and one Damara speaking president, next let's give other groups a chance to lead one Namibia for all Namibians. No one must be left out! No one is more equal than the others. And please let the old crocs just go home into retirement. Let the NDF, police correctional service senior positions reflect the diversity and demographics of our society, its 30 years down the line and seems like no other is entrusted to heed the security of our country than our northern brethren.

Kommentaar

Republikein 2026-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer