SMSu2019e vir 2 Maart 2020
SMSu2019e vir 2 Maart 2020

SMS’e vir 2 Maart 2020

“. . . dalk vis daar uitdeel . . .”
Dani Booysen
Mnr. Katjirijova vra dat ons Independence Day celebrations moet boikot omdat ons altyd honger, werkloos, huisloos en sonder grond sal wees. Is u seker? Gaan Sacky en die Hatuikulipi’s nie dalk vis daar uitdeel nie?

Reën op baie plekke in die land is beslis nie uit verdienste nie. Ondanks al die korrupsie in die land en alle ander sondige dinge wat in die mooi land van ons gebeur, het die Hemelse Vader vir (die mense) van ons mooi land reën gegee. Hy het die windrigtings verander en die wolke volgemaak oor Namibië. Dankie Vader!

Dit kos ‘n golden handshake om die kabinet kleiner te maak.

Ons oumense soek 5 000. Itula, ons vergaan, kom help ons tog uit. Kanselleer die lenings vd oumense, dis pure bedrog.

Ja. Dis baie jammer om te hoor en lees dat jaarliks oor die duisend skoolmeisies swanger gemaak word. Wat ek nie kan verstaan nie is wie maak hulle swanger en wat word vd babas? Dis mos verkragting. Hoekom word die manne nie aangekla nie?

Hoe kan toe gelaat word dat CoW telekommunikasie bedryf? Hul kan nie eers hul mandaat nakom van dienslewering nie. Hoe kan MTC, wat telekommunikasie op die platteland moet lewer, toegelaat word om huise te bou? En die regering homself ondersoek vir korrupsie? Alles is chaos in die land waarin die regering ‘n hand het. Gaan kyk hoe lyk die polisiekantore, howe en MOF se kantore. Namibië kort meer privaat diensleweraars soos Paratus.

Swakopmund se ou Lighthouse en swembadgronde is nou die slaapplek van baie ongure karakters. Dit is gevaarlik om na donker daar te beweeg. Mense word aangeval en beroof. Gee asb. aandag daaraan.

Khp munisipale swembad is beslis nie ‘n skoon of gesonde plek om in te swem nie. Toets en kyk die water asseblief, netnou is daar onnodige kieme wat kan uitbroei. Perde en donkies loop ook vry in die dorpsgebied rond sonder geen beheer daaroor terwyl dit ook verdere gevare en gevolge kan inhou.

Ek het genoeg gelees oor Katrina wat julle so sleg sê. Wie is jy as ‘n mens om vir haar te kruisig as God haar vergewe? Ek dink sy het vergifnis by die Here gesoek en sy is vergewe. Kyk hoeveel vingers gaan terug na jou toe. Die oordeel is alleenlik vir God. Los haar asb. uit.

In Woensdag 27 Februarie 2020 het Peter Katjavivi waaragtig dit gedurf om te sê “die eerbare lid”. Watse snert is dit om iemand wat skuldig bevind is in die hof aan bedrog ‘n eerbare lid te noem? Regtig! Mnr. Katjavivi, jy is ‘n geleerde man met ‘n doktorsgraad en weet só ‘n titel kan jy nie aan die persoon gee nie en sy kan ook nie ons as Namibiërs verteenwoordig op enige vlak nie. Verwyder haar. Dit gaan ‘n bespotting van die komitees/regering maak. En wat leer ons kinders hieruit?

Mense is so met die wet oor die kop geslaan, maar wat ‘n jammerte dat ons so moreel korrup of arm is. Ons wil net hê dit moet reën, maar gee nie eens vir diere om nie.

Willem de Wet skryf in die koerant van al die doktas in die land wat hul doktasgraad eerder moet teruggee. Ek dink die doktasgraad pas perfek. Dis die Dokter en Doktorsgraad wat nie aan gepeuter moet word nie anders raak ‘n drymer ‘n pilot soos by die dokta. – SAP&H

Het NWR hierdie jaar weer hul Maart special? Wonder maar net. 30 jaar behoort gevier te word. Government party weer dat dit klap. (NWR bied in Maart afslag van 70% by sy oorde aan. – Redakteur)

Baie, baie dankie Johanna Erasmus by M.eye in Olympia Windhoek vir uitstekend diens en vriendelikheid.

Ek is ‘n ma van 2linge wat 9 jaar oud is en ‘n 14-jarige seun. Help tog asb. met winterklere en komberse en ou skoene. Even ook met bietjie donasie om by hulle skole te kan bydra. – 081 227 0375

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%