SMS'e vir 2 Julie 2020
". . . sonder enige hoop . . ."
Toerisme oopstel. Kan hul nie klaar twee weke kwarantyn doen in hul eie land nie? Sertifikaat kry van toets en dan Namibië inkom. Minder kostes vir kwarantyn en verhoed dat virus land inkom.
Die galgkwesie van Hentiesbaai dui daarop dat inwoners van Hentiesbaai nooit vroeër enige opvoedkundige opleiding ontvang het van maniere hoe om die dorp netjies te hou nie. Opvoeding is net verskaf deur die haatlike voorstelling van die galg, as straf om mense wat nie gehoor gee op te hang. – H
Kyk na die foto van die geaborteerde baba van 16 weke. Dit is ’n volmaakte babatjie. Hoe kan ’n vrou so harteloos wees, om so ’n volmaakte babatjie te laat doodmaak. Dit skree ten hemele. - E Botha
Ek wil tog die Ruach Elohim Foundation vra om ook foto’s van die totaal uitgehongerde, huilende klein kinders in hulle advertensies te plaas, wat die lyding van so baie kinders wys wat sonder enige hoop op ’n goeie lewe gebore is. Sou dit nie beter wees dat hierdie kinders nooit deur hierdie lyding moes gaan nie? Aborsie mag nooit ligsinnig gedoen word nie, en elke swanger vrou wat hierdie stap oorweeg, moet deeglike konsultasie kry, maar soms is dit net eenvoudig die beste stap. Uit liefde vir die ongebore kinders.
Political parties promise a lot during elections. After they get to be members of parliament, president, prime minister and ministers they keep quiet, especially Swapo. The ruling party is in control of the national budget (tax payer's money) as correctly said by Honorable Nikanor and has the power to fulfill its election manifesto but they are not. Because of this lack people are forced to vote for other parties.
Dit was vir my baie treffend wat president Lazaris van Molawe gister op Hartklop gepraat het. Hy het in alles wat hy gepraat het vir God eerste gestel. Hy het ook nie gemompel nie, hy het als so duidelik gesê. Ek wat nie Engels verstaan nie, het gister elke woord wat hy gepraat het verstaan. Dit was vir my baie treffend.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie