SMS'e vir 2 Augustus 2017
SMS'e vir 2 Augustus 2017

SMS'e vir 2 Augustus 2017

“. . .dalk ’n halwe oplossing.”
Mandy Rittmann
Regering jammer? Rêrig? Meneer die President sê ons het empatie met besighede wat moes toemaak en mense wat hul werk verloor het oor regering nie kan betaal nie. Julle het lewens verwoes en nou krap julle êrens 2,2 miljard en 3 miljard uit, na julle lewens verwoes het! As julle al daardie luukse projekte gelos het en oë oopgemaak het, sal hierdie dilemma nie gebeur het nie. En die luukse reise van die president sal seker ook een of ander uitstaande rekening betaal het.



Dr. Moses, die nuwe visvangtarief gaan net die arm mense nog armer maak. As daar nie meer toeriste gaan kom om vis te vang nie sal gastehuise moet toemaak. Wie gaan eerste hul werk verloor? Die vroutjie wat skoonmaak. Die werker wat die tuin versorg. Dink eers voor julle net besluite neem wat werkverskaffing oor 'n breë front nadelig gaan raak!



Wrede ongeluk op Otjiwarongo- en Otavi-pad. Spoed! Spoed! Verkeerde verbysteek, jong mense wat wil braaf wees en ander in voertuig wil beïndruk met hul spoed. Dis absurd om die minste te sê! Geen mens kan na sononder so braaf raak en ry soos hy of sy wil nie! Net ander se lewens word in gevaar gestel. Bly dan van paaie af!



Daar is ten minste 47 plekke tussen SND en die weegbrug in Brakwater waar voertuie onwettig die mediaan kruis op die Western Bypass. En ek wonder of daar al ooit een boete gegee is vir so 'n oortreding, maar nou word die spoed afgebring om boetes te kan skryf.



To put the fishing licence cost in perspective. If the cost of the permit had been increased by 15 % every year from 2002 to 2017 (far above the average inflation rate for that period) the 2017 permit would now cost N$131.00 per month or N$1 572.00 per year. I would suggest legal action against this draconian increase is warranted and I have no doubt it would succeed. There are no doubt lawyers who fish?



Ek is oortuig daarvan dat die persone wat die nuwe tariewe vir hengelpermitte bepaal het nog nooit langs die Namibiese kus gehengel het nie. 90% van die tyd wat jy gaan hengel, vang jy niks. Nou moet jy N$50 per dag betaal as toegang. Heel bossies as jy my vra. - Reynard Steynberg



At last there is one town that's going to sue a government official! Congratulations Rehoboth! U have guts that no other town or village has, not even Windhoek! They complain but do nothing! U have courage to sue them!



Dankie tog dat Rehoboth dapper genoeg is om die regering te dagvaar. Windhoek, ander dorpe en reservate kla en kla net en doen niks nie! Sterkte, Rehoboth.



Nuwe besigheid aan die kus. Ons verkoop hengeltoerusting en aas, wurms ingesluit. Baaisiekelhengelaars kry 50 persent afslag op die koopprys.



Is Namibië 'n duiwelhuis van korrupsie? Is Namibië se kerke 'n duiwelhuis van korrupsie? Kerke, wat moet veg vir die waarheid, is vol leuens, pastore is net oor geld. Hul is groot tjotsies, hulle het die land deurmekaar gemaak.





Uncle Calle, kry mense in jou ministerie wat kan werk, want die hele lot is pateties. Vat my hof toe en ons sal sien wie verloor.



Ek eer die Here vir manne soos Bernadus Swartbooi, wat 'n besluit geneem het om hom nie deur materiële vooruitgang te laat omkoop nie, maar besluit het om die verdruktes te help. Iemand moes dit doen. Daarom sal God jou die nodige wysheid en kennis gee om die saak deur te voer. Ek ondersteun jou. Ek sê maar net.



Alle jong bestuurders weet hoe om 'n motor te parkeer, maar weet die minimum van die kuns om 'n ander motor vinnig en veilig verby te steek. Hulle is ook geensins vaardig genoeg om in die nag te bestuur nie en moet ook nog die kuns aanleer om op 'n grondpad en 'n nat pad veilig te kan bestuur. Ons owerhede moet meer klem lê op die praktiese gedeelte van motorbestuur as die teoretiese gedeelte.



Ag nee, Roads Authority! Aan wie behoort die Westelike verbypad en die paaie wat daarby aansluit? As julle die Academia- en Pionierspark-aansluiting wil sluit, dan moet julle ook die aansluitings na Prosperita, Itumba Restaurant, China Railway Construction Camp en die vullisstortingterrein sluit, of sluit die hele Westelike verbypad. Dit is nie 'n pad vir mense om oor te loop nie. Maak liewer voetoorgange waar nodig en "educate" die mens. Of wil julle dalk ook die pad see toe en Otjiwarongo toe sluit, waar baie meer ongelukke gebeur?

Ons is baie geneig om te sê "waar was die verkeerspolisie". Nou wil ek sê, ons het seker 'n paar miljoen ­motors in die land wat in hierdie groot land op verskillende tye en plekke ry. Nou hoeveel ­verkeerspolisie moet ons in diens het om elke oortreding waar te neem? 'n Totaal onbegonne taak. Ons voorbeeldige bestuurders moet maar 'n voorbeeld stel. Sterkte, Lood Viljoen



Ons kan alle aansluitings op die Westelike verbypad sluit, of die spoedgrens afbring na 10 km per uur, dit sal niks help solank as wat die publiek mekaar op WhatsApp groepe waarsku oor “road blocks” en spoedlokvalle.



80 km per uur is wel dalk 'n halwe oplossing. Die groot probleem is die mense wat nie kyk waar hulle loop nie. Hulle het nie 'n saak met 'n aankomende voertuig nie. My seun het gister amper iemand raakgery wat net eenvoudig die pad oorsteek. Spietkops moet daardie voetgangers toesluit of beboet. Daar is baie mense wat nie afstand kan skat nie, dit is wat ongelukke veroorsaak.



What happened to the President's town hall meetings? We are now at the end of July 2017 but we don't know is he going to commence with the meetings or not.



Og! Gewillige koper, gewillige verkoper is regtig 'n lang, lang woord. Seker die lang stories ook. Vir wie gaan verteenwoordig die mense van die regering, vir hulself of die regering? Klink dit nie miskien so nie? Man, ek en jy kan mos praat dan is ons bure en ons ken mos nou mekaar en ons kan agtermekaar kyk of hoe? “Deal finished.” Regering het geflop.



Mense bly steeds ge-"capture" deur 'n sisteem wat hul denkwyse negatief raak. Hulle verseëlde lot is net goed genoeg om 'n stempersentasie te verwesenlik. Daarna is dit terug na plakkerskampe, sjebeens en die tombobedryf vir ontwikkeling. Wie sal die arme mense rigting gee?

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.93 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.06 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.06 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.64/OZ UP +0.01% | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0009 | Zinc US$ 3 131.50/T UP 0.07% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0126 | Platinum US$ 1 052.78/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.93 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.06 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.06 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 426.64/OZ UP +0.01% | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0009 | Zinc US$ 3 131.50/T UP 0.07% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0126 | Platinum US$ 1 052.78/OZ UP +0.28%