SMS''e vir 19 September 2016
SMS''e vir 19 September 2016

SMS''e vir 19 September 2016

“Ons is BAIE trots op julle!”
Gerine Hoff
Baie geluk aan Johannes Nambala en Ananias Shikongo wat Namibië se naam hoog hou by die Paralimpiese Spele in Rio. Ons is BAIE trots op julle!


Met daai NEEEB-wet in die pyplyn, sal beleggers maar swaar byt al kom hulle ook van SA af.


Ek stem een honderd persent saam met pastoor Zelda van der Colff. Godsdiens moet so gou as moontlik in ons skole weer aangebied word. Vandag se kinders ken nie eens die tien gebooie nie. ’n Bitter bekommerde ouer.


Is daar nie iemand wat koerante herwin nie?


Die persoon wat so teen die boere is wat kla oor die belasting wat onnodig hoog is, jy betaal seker nie belasting nie. Waar sal jou kos vandaan kry? Kom definitief nie van kommunale plase nie. Koop maar meel, suiker of kookolie wat nie belasting op is nie, dan kan jy maar kla, want dan is jy geregtig om te kla.


Die pa wat so gekla het oor die ou babaseuntjie wat deur vier onderwysers maniere geleer wou word, weet jy hoeveel “panties” jy met al die regskoste vir hom kon koop en vir jou ook. Ek is deur die skool met lyfstraf en het niks daarvan oorgekom nie, want ’n regte seun wat onderbroek dra, moet maar gereeld buk. Anders moet hy maar “pantie” dra.


Mnr., jy met jou Mazda Drifter 4x4 wat gisternamiddag jou kat voor my hek in blok A kom aflaai het! Wat was jou motief? Was dit ’n grap of wat? Hoekom het jy hom nie vir iemand gaan gee wat hom sou waardeer het nie? Ek wonder net wat was jou idee.


Ek sal graag wil weet, in die lig van die Von Bachdam wat Desember gaan leeg wees, wat het van die boorgate geword? Word daar al water onttrek uit die nuwe boorgate wat in Windhoek gesink is?


Dit is belaglik dat daar nou kerke is wat ander kerke wil reguleer. Dalk is dat hulle eenvoudig bang hulle eie kollektekoffers gaan leegloop.


Ek wil graag weet wanneer sal die Windhoek munisipaliteit spoedwalle in Nickelstraat in Prosperita aanbring? Die mense jaag of hulle laat is. Dit is ’n besigheidheidgebied, nie die Okahandja-pad nie.


Comrade president, die aanstelling van Hardap “governor and special advisor” is ’n groot fout. Al twee is ewe “corrupt”, dink net aan hulleself. Selfverryking.


Kan dit wees dat daar nog mense is wat nie weet dat padblokkades deur die polisie beheer word en nie deur die verkeersafdeling nie. Padblokkades is reeds daar as daar ’n soektog geloods word na kriminele. Au etzé.


Spoedhobbels in Okahandja is gemaak dat motors stadiger ry by die kruisings. As jou kar uitmekaar breek. ry jy te vinnig. Die hobbels is baie laag. Daar was nog nie weer ernstige ongelukke vandat die hobbels opgesit is nie.


Min. Kameeta, waarom tog moet mens 120 dae wag voor jy pensioengeld kry? Asb. antwoord tog. Hoekom?


Onderwysers wat verkies om te staak, as jy lening van huis, kar en ander skulde het - pas op. Jy sal diep in skuld wees of alles verloor.


Windhoekers, pas op vir inbrake en rooftogte. Desember is naby. Die inkommers wil huis toe gaan Desember, want Windhoek is nie hulle se tuiste nie.


Wil net weet: Karasburg munisipale raadslede, julle is mos deur die gemeenskap gekies om daar te wees. Nou doen vir ons iets deur publieke toilette in die dorp te bou, want julle weet en sien self vir al op einde van die maande hoe lyk dit agter ou handelshuiswinkel as Aussenkehr se mense inkom. Of wil julle ook nou maar net salarisse sit en ontvang en niks doen nie.


Namwater bails out Govt but this will come at a cost to consumers? Why should consumers pay for government shortfall/debt when they squander millions on luxuries? NO WAY!


As ’n Christenkind en gelowige inwoner van Karasburg, gaan dit my verstand te bowe dat mense hul voordoen as gelowiges, maar toorgoed bedryf op staatsgronde. Toor loop te voet by regeringkoshuise waar hul jou vergeetagtig maak onlangs waar ’n werker kopaf geraak het, waar ’n vroumens die ondergang is. Karasburg se mense, bid vir ons. Net God se genade is genoeg.


Wat ek van die koopkrag wil vra, hoekom maak Selco nie gewone kaarte dat ons wat koopkrag het kan gebruik nie? Ek bedoel ons kry rêrigwaar swaar met die huurders. Hulle wil nie genoeg krag koop nie, maar hulle werk meeste met die krag en as ons eienaars net vra dat die krag hoe klaar raak, dan kom die stryery. As Selco net kaarte maak dat elke een sy kaart koop en as sy of hy sy goeters klaar maak, sy kaart uithaal dat die ander ene weer sy kaart insit en weer werk, dan sal die stryery stop. Dink ek van Keetmans. Net met dieselfde pryse wat ons nou die krag koop en as dit klaar is, weer gaan ander koop.


Met vryheid het bagasie vol verwagtings gekom. Hoe teleurgesteld is ons nie na 26 jaar van vryheid nie? Die witmense het die leisels oorhandig aan die nuwe regering wat net swart base opgelewer het, alle fasiliteite, geboue, hospitale, infrastrukuur, gesonde finansiële oorgangsregering is in ontvangs geneem wat vandag boemerang het en onse leiers van vandag wil nie skuld aanvaar nie en sodoende hand in eie boesem te steek. Tydens die vorige bestel het ons lêers gehad by die veilligheidspolisie, foto’s is geneem van voor en uit die sy, ons is ondervra oor ons politieke oortuigings, werke verloor ensomeer. Ons geel en bruines se stryd was alles verniet - die naam Namibië beteken onafhanklikheid vir die Aawambo-volk met deure wat vir hulle oopgaan met tenders, viskwotas, mynkonsessies, “resettlement” plase vir diegene wat nooit “unsettle” was nie en Owamboland behoort aan sy mense. Khomas, Hardap, Karas “is free Namibia”.


Het die patetiese vertonings van die Namibiese rugbyspan nou al so ’n gewoonte geword dat dit aanvaarbaar is? Was dit in ’n ander land, was die hele lot van die afrigtingspan weggejaag.


Oor Multichoice! Ek is siek en sat vir sokker! Elke kanaal op supersport is sokker! Mense, ons betaal geld om TV te kyk, nie “peanuts” nie! Heng, sit dan net bietjie ander sport ook op soos netbal, tennis of Rio se sport! Maar oggend tot aand sokker. En dan praat ek nie eens van die ander kanale nie. Dis met ons die kyker se geld wat hulle smokkel!


Kan ’n mense in Afrikaans toets by NaTIS skryf?


Ek weet regtig nie wat het Matoes en Erastus se storie met John Fredericks se brief te doen nie. Niemand kan die feite betwis wat hy noem nie. Ek wonder wat jou reaksie sou wees as jy aan die anderkant was. Dan het almal nie net naweke gedrink nie. Met meer geld kon jy natuurlik ook meer drink. Jlz


Wees gewaarsku teen die volgende nr. 081 787 7483 “ewallet scam”. Dit kan wees laat hulle die nommers wissel. Daar is polisgeld wat moet uitbetaal word en dit word net met “ewallet” gedoen. Hulle versoek vir jou om “cellphone banking” in te gaan sodat die geld beskikbaar is. Dit is ’n bedrog. FNB sal nie die kliënte vra om *140*321# te bel om geld beskikbaar te maak nie.


Kan die //Kharas “region” se “inspector” nie vir ’n slag na ons ouers se klagte luister en kom kyk wat gaan aan by Ambrosius Amutenya “Combined” skool nie, of is hulle dalk kop in een mus. Vra maar net . . .

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%