SMS'e vir 19 Oktober 2021
"...dit is respek..."
Vir duisende jare het verskeie samelewings een ding in gemeen gehad, en dit is respek vir die ouer lede, omdat ’n lang lewe lei tot wysheid, ondervinding en kennis. Dit bestaan nie meer nie en ou mense word in hul huise vermoor. Die motief word altyd as roof beskryf, terwyl dit duidelik sadisties en barbaars is. Watter bedreiging kan ’n 80-jarige man wees? Dis ’n wrede skande.
People in power. Please do research on the Delta virus. As per an international TV interview there is no such virus, it is just Covid vaccinated people who become sick and die.
Vir die skrywer van die SMS in gister se koerant wat lui "kan iemand my sê": Maak ’n video van die gevloek as eienaar so optree. Een van jou kollegas kan dit doen, sodra hy begin vloek en werkers verkleineer. Vat hom met die bewys so vinnig hof toe.
On Sunday there must have been an event that necessitated the closure of Independence Avenue. Coming from Klein-Windhoek en route to Windhoek West, I ended up at three intersections that were closed, had to make a U-turn and find another possible route. Would it not be appropriate to put up traffic signs like e.g. “Only residents” so that motorists know well in advance that the crossing is closed and take another route? - Annoyed motorist
Ek is tog op soek na tweede handse klere vir twee kleuters, meisie is tien en seun ses. Ek is in Windhoek en sal dit baie waardeer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie